Duster
Race Dog
- Joined
- Apr 23, 2010
- Messages
- 1,398
- Reaction score
- 0
- Location
- Naboomspruit, Limpopo
- Bike
- Yamaha Super Tenere
Na 5 jaar en 9 maande op my geliefde Africa Twin, het dit tyd geword dat ons aan beweeg na iets anders toe, en dit kon nie anders as soos dit uitgewerk het nie.
Dankie JacoB, dat jy haar so lank vir my vasgehou het tot ek al my finansies kon uitsort. En nou is ek en Stoffies die trotse eienaars van 'n stadige WIT S10...... :imaposer:
Dankie JacoB, dat jy haar so lank vir my vasgehou het tot ek al my finansies kon uitsort. En nou is ek en Stoffies die trotse eienaars van 'n stadige WIT S10...... :imaposer: