Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Gear shift assist Pro on GSA  (Read 8720 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Louis Eng

  • Member
  • **
  • Bike: KTM 1190 Adventure
    Location: Free State
  • Posts: 82
Gear shift assist Pro on GSA
« on: June 05, 2014, 08:30:49 pm »
Het gister GSAP op my GSA laat installeer, die 300km terug  huis toe (in die nag) :) was groot pret. Die beste deel van die dag geneem om die sagteware op te kry, maar die wag werd. Nie n moet vir die affere nie, maar n lekker om te he. Enige iemand dit ook laat opsit?
 

Offline Draadwerk

  • Moderator
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,929
  • Thanked: 40 times
  • My job? Just something I do between rides....
Re: Gear shift assist Pro on GSA
« Reply #1 on: June 05, 2014, 08:41:40 pm »
Nope. Is dit regtig die geld werd? Hoeveel het jy betaal vir dit in totaal, as ek mag vra?
 

Offline Garfield

  • Deleted Users
  • Senior Member
  • *
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,640
Re: Gear shift assist Pro on GSA
« Reply #2 on: June 05, 2014, 08:45:17 pm »
Wat presies is dit?

Vertel meer...
 

Offline Louis Eng

  • Member
  • **
  • Bike: KTM 1190 Adventure
    Location: Free State
  • Posts: 82
Re: Gear shift assist Pro on GSA
« Reply #3 on: June 05, 2014, 09:48:46 pm »
+-R5000, dit is standard BMW add on. Gear lever word vervang met n ander lever wat n klein harnas ding aan het wat by die ecu of iewers :) inplug. (Meganies gestremd). Maar die kort en lank, dit is soos n quick shift met die verskil dat dit nie net op nie maar ook af kan shift sonder die gebruik van die clutch. Miskien amper soos n GTI se pedal shift. Die bike voel amper vinniger omdat rat wisseling vinniger en gladder is. Jy gebryk clutch net om weg te trek in eerste. Maar as jy clutch will gebruik word die GSAP override en werk net soos stock. Mag my verbeelding wees maar as jy clutch normal gebruik is dit vir my bietjie gladder, en kry neutraal makliker. Op bmw se web blad kan jy dit vind onder die bybehore. Soos ek se, seker net n nice to have, nie n must have ding nie. As ek hom meer gebryk het en beter verstaan en julle stel belang sal ek weer laat weet.
 

Offline Garfield

  • Deleted Users
  • Senior Member
  • *
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,640
Re: Gear shift assist Pro on GSA
« Reply #4 on: June 05, 2014, 09:52:32 pm »
Dankie, lyk soos 'n fun opsie om mee te speel.
 

Offline Ratt

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: NER-A-CAR
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,708
  • Thanked: 1 times
  • An experiment in Artificial Stupidity...
Re: Gear shift assist Pro on GSA
« Reply #5 on: June 05, 2014, 10:00:58 pm »
 :o You suppose to use clutch when gearing ???
I'm not saying kill stupid people, I'm saying, remove the warning labels and let the problem sort itself out.

**072 596 1303 in Knysna if you have troubles**
 

Offline Garfield

  • Deleted Users
  • Senior Member
  • *
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,640
Re: Gear shift assist Pro on GSA
« Reply #6 on: June 05, 2014, 10:03:46 pm »
:o You suppose to use clutch when gearing ???

Once in a while.
 

Offline Louis Eng

  • Member
  • **
  • Bike: KTM 1190 Adventure
    Location: Free State
  • Posts: 82
Re: Gear shift assist Pro on GSA
« Reply #7 on: June 05, 2014, 10:05:15 pm »
 :laughing4: apparently not with this gadget :)
 

Offline Louis Eng

  • Member
  • **
  • Bike: KTM 1190 Adventure
    Location: Free State
  • Posts: 82
Re: Gear shift assist Pro on GSA
« Reply #8 on: June 05, 2014, 10:10:12 pm »
as mens 'gear shift assistant pro' google is daar n link na advrider.com, op bladsy 18 en 19 is daar fotos n nice gebruiker review van n kerel wat die ding nou al n ruk gebruik. ek is te dom om die link hier te post. Het probeer :)
 

Offline Garfield

  • Deleted Users
  • Senior Member
  • *
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,640
Re: Gear shift assist Pro on GSA
« Reply #9 on: June 05, 2014, 10:16:02 pm »
As BMW noy net 'n "Keep your GSA upright Pro" will uitbring, dan koop ek wragtig een  :thumleft:
 

Offline hedleyj

Re: Gear shift assist Pro on GSA
« Reply #10 on: June 05, 2014, 10:19:55 pm »
As BMW noy net 'n "Keep your GSA upright Pro" will uitbring, dan koop ek wragtig een  :thumleft:

It's called a "bub" attachment "balance u bastard"  :lol8:
I'm sure the sun goes around the earth twice a day.
 

Offline Garfield

  • Deleted Users
  • Senior Member
  • *
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,640
Re: Gear shift assist Pro on GSA
« Reply #11 on: June 05, 2014, 10:21:43 pm »
As BMW noy net 'n "Keep your GSA upright Pro" will uitbring, dan koop ek wragtig een  :thumleft:

It's called a "bub" attachment "balance u bastard"  :lol8:

Was a very expensive option (one I could not afford) on mine  :biggrin:
 

Offline Louis Eng

  • Member
  • **
  • Bike: KTM 1190 Adventure
    Location: Free State
  • Posts: 82
Re: Gear shift assist Pro on GSA
« Reply #12 on: June 05, 2014, 10:26:13 pm »
 :laughing4:
 

Offline Manic

  • CE
  • Vendors
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 16,956
  • Thanked: 193 times
Re: Gear shift assist Pro on GSA
« Reply #13 on: June 05, 2014, 10:33:55 pm »
Ek het ook n Quick shifter op my 1190.
Hy was verniet.

Hoe hy werk.....

As jy ry, trek voet rapsie op sodat jy tension op gearlver sit, maar nie genoeg om te change nie. As jy limiter slaan in die rooi, die moment wat die motor so sluk, dan engage hy die volgende rat vanself  :laughing4:

Werk nice, maar hy werk net op 9500rpm  :biggrin:
1250 HP GSA
H2 Supercharged
990 SM
 

Offline Louis Eng

  • Member
  • **
  • Bike: KTM 1190 Adventure
    Location: Free State
  • Posts: 82
Re: Gear shift assist Pro on GSA
« Reply #14 on: June 05, 2014, 10:42:37 pm »
Manic, presies hoekom ek jou op a ander thread "Name your 10 top bike racers" genomineer het, en die tempo wat ek sien jy tires soek ;D
 

Offline Edd

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DL 650 V-Strom
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,383
  • Thanked: 3 times
Re: Gear shift assist Pro on GSA
« Reply #15 on: June 06, 2014, 07:24:30 am »
Ek het ook n Quick shifter op my 1190.
Hy was verniet.

Hoe hy werk.....

As jy ry, trek voet rapsie op sodat jy tension op gearlver sit, maar nie genoeg om te change nie. As jy limiter slaan in die rooi, die moment wat die motor so sluk, dan engage hy die volgende rat vanself  :laughing4:

Werk nice, maar hy werk net op 9500rpm  :biggrin:

Manic vertel ons al hierdie stories van sy fiets dan gaan hy hom eendag nog hier post om te verkoop.  :laughing4:
Face your Fears, Live your Dreams
 

Offline Manic

  • CE
  • Vendors
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 16,956
  • Thanked: 193 times
Re: Gear shift assist Pro on GSA
« Reply #16 on: June 06, 2014, 08:36:07 am »
Ek het ook n Quick shifter op my 1190.
Hy was verniet.

Hoe hy werk.....

As jy ry, trek voet rapsie op sodat jy tension op gearlver sit, maar nie genoeg om te change nie. As jy limiter slaan in die rooi, die moment wat die motor so sluk, dan engage hy die volgende rat vanself  :laughing4:

Werk nice, maar hy werk net op 9500rpm  :biggrin:

Manic vertel ons al hierdie stories van sy fiets dan gaan hy hom eendag nog hier post om te verkoop.  :laughing4:

Weet jy, ek glo nie so nie. Sal hom maar Gomboom toe pos as die dag reg is  :imaposer:
1250 HP GSA
H2 Supercharged
990 SM
 

Offline BiG DoM

  • A Grahamstown Greyhound!
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 17,406
  • Thanked: 196 times
  • License Plates: GSpot EC and HUSKY EC
Re: Gear shift assist Pro on GSA
« Reply #17 on: June 06, 2014, 08:40:40 am »
Ek het ook n Quick shifter op my 1190.
Hy was verniet.

Hoe hy werk.....

As jy ry, trek voet rapsie op sodat jy tension op gearlver sit, maar nie genoeg om te change nie. As jy limiter slaan in die rooi, die moment wat die motor so sluk, dan engage hy die volgende rat vanself  :laughing4:

Werk nice, maar hy werk net op 9500rpm  :biggrin:

9500rpm van 'n trailer afhang?  :peepwall:
« Last Edit: June 06, 2014, 10:36:18 am by BiG DoM »
"Love is the feeling you get when you like something as much as your motorcycle" - Hunter S. Thompson

Scoots: BMW HP2  Husky 701 Husky  TE610E  BMW G450X  KTM 250XCW  BMW R100S YAMAHA BWS 

 :ricky:
 

Offline Manic

  • CE
  • Vendors
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 16,956
  • Thanked: 193 times
Re: Gear shift assist Pro on GSA
« Reply #18 on: June 06, 2014, 09:42:20 am »
Die trailer afhang move kon ek nog net eenkeer regkry, so I wont claim that as my trade mark, yet  :imaposer:
1250 HP GSA
H2 Supercharged
990 SM
 

Offline Lord Knormoer

  • is nog 'n kinders :-)
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: United Kingdom
  • Posts: 3,144
  • Thanked: 4 times
  • Wassie ekkie!
Re: Gear shift assist Pro on GSA
« Reply #19 on: June 07, 2014, 02:44:36 pm »
+-R5000, dit is standard BMW add on. Gear lever word vervang met n ander lever wat n klein harnas ding aan het wat by die ecu of iewers :) inplug. (Meganies gestremd). Maar die kort en lank, dit is soos n quick shift met die verskil dat dit nie net op nie maar ook af kan shift sonder die gebruik van die clutch. Miskien amper soos n GTI se pedal shift. Die bike voel amper vinniger omdat rat wisseling vinniger en gladder is. Jy gebryk clutch net om weg te trek in eerste. Maar as jy clutch will gebruik word die GSAP override en werk net soos stock. Mag my verbeelding wees maar as jy clutch normal gebruik is dit vir my bietjie gladder, en kry neutraal makliker. Op bmw se web blad kan jy dit vind onder die bybehore. Soos ek se, seker net n nice to have, nie n must have ding nie. As ek hom meer gebryk het en beter verstaan en julle stel belang sal ek weer laat weet.

Ek dink ek moet bietjie weer by BMW gaan kuier, die klink goed.