Louis Eng
Pack Dog
Het gister GSAP op my GSA laat installeer, die 300km terug huis toe (in die nag) was groot pret. Die beste deel van die dag geneem om die sagteware op te kry, maar die wag werd. Nie n moet vir die affere nie, maar n lekker om te he. Enige iemand dit ook laat opsit?