Ek het met Chris gesels by Donford en gevra of dit vir alle LC's vantoepassing is, want ek het my Adv nog nie eers 'n maand nie. Hy het gese ja.
As jou bike nie so 'n probleem het nie, dan doen hulle maar net 'n roetine check up, maar as daar 'n fout is, dan moet dit ingeboek word om die repairs te doen.