Pta - Moz: Ponta da Ouro by Bike

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Patrol

Race Dog
Joined
Nov 12, 2011
Messages
1,076
Reaction score
127
Location
Montana
Bike
BMW F800GS
Ek het so 4 dae af om deur te skiet Moz toe was nog nooit daar en hoor almal praat van die lekker strand, lees ook baie van die korrupte spul beamptes en die chaos by Komatipoort se grenspos as ons deur Swaziland wil ry watter pad volg ek, Wil dit graag doen maar is nie lus vir al die hassles nie.
Wat is die beter opsie om deur watter grenspos te gaan, wie het dit onlangs gedoen, en as ek nou oor die grens is wat gaan maak ek daar vir 2 dae aan daai kant, waar sal ek bly of slaap ek in n tent opppi strand, wat ek wel weet jy ry nie in die nag rond met die bike nie
 
Top