Nuwe aansluiting - Jaco Naude

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Jaco Naude

Pack Dog
Joined
Sep 3, 2014
Messages
214
Reaction score
0
Bike
AJS (all models)
Hallo julle,

My naam is Jaco Naude en ek is nuut op die forum. Ek het sopas vir my 'n motorfiets aangeskaf, en sien uit daarna om nog vele kilometers op hom af te le.

Baie lekker forum, en dit help, met al magdom kennis van die ervare manne wat hier bydrae, as sekere besluite geneem moet word.


Groete,
Jaco


Sent from my iPad using Tapatalk
 
Top