Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Start nie te lekker nie  (Read 1502 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Draadwerk

  • Moderator
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,945
  • Thanked: 60 times
  • My job? Just something I do between rides....
Start nie te lekker nie
« on: September 21, 2014, 12:10:07 pm »
So vanoggend moes ek die starter knoppie 3 keer druk voor bike gestart het. Ek het 5 km range oor en die petrol dink ek is dus baie naby aan klaar.

Ek het net die bike klaar gewas en wou gelukkig nie gaan ry nie, want ek wag vir nuwe bande. Maar, selfs met net 5 km oor op die range, selfs al was ek net klaar gewas (en dit was net bolangs- geen powerwashers of niks nie) , behoort ons mos nie te sukkel om skielik te start nie?

Het juis Donderdag die 10K diens gehad...

My battery was getoets en val nie onder die recalls nie.

Al my sagteware is ook opgradeer Donderdag, en als wat gekalibreer kon word is gedoen.

Vreemd ???
 
Offline Slaaiblaar

Re: Start nie te lekker nie
« Reply #1 on: September 21, 2014, 01:17:05 pm »
5km range is nie eers 400ml petrol nie. Op 2km na 0 het bike begin sluk en gaan staan op 4k no 0 range. Maak vol en kyk weer.
 
Offline Lord Knormoer

  • Knight Kevlar: Order of the Alu Pannier
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: North West
  • Posts: 3,771
  • Thanked: 122 times
  • Wassie ekkie!
Re: Start nie te lekker nie
« Reply #2 on: September 21, 2014, 05:04:35 pm »
5km range is nie eers 400ml petrol nie. Op 2km na 0 het bike begin sluk en gaan staan op 4k no 0 range. Maak vol en kyk weer.

+1
 
Offline AntVan

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,276
  • I am the Zipslayer! Hear me zzzzzzzzp!
Re: Start nie te lekker nie
« Reply #3 on: September 21, 2014, 06:47:36 pm »
Ek het al twee keer direk na 'n diens gesukkel om die fiets te start. Oor nag getjarts en probleem verdwyn...kan dit dalk so iets wees? In my geval is die simptome presies asof die side stand op is. Fiets is reg om aan te skakel maar knormoer draai nie. Dan skip ek die sidestand op en af, sit fiets aan en af. En uiteindelik sal fiets draai as of niks verkeerd is. Selfde simptome?
I don't always drop my bike, but when I do, I prefer to drop her in front of a crowd
 
Offline Draadwerk

  • Moderator
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,945
  • Thanked: 60 times
  • My job? Just something I do between rides....
Re: Start nie te lekker nie
« Reply #4 on: September 21, 2014, 07:11:52 pm »
Ek het al twee keer direk na 'n diens gesukkel om die fiets te start. Oor nag getjarts en probleem verdwyn...kan dit dalk so iets wees? In my geval is die simptome presies asof die side stand op is. Fiets is reg om aan te skakel maar knormoer draai nie. Dan skip ek die sidestand op en af, sit fiets aan en af. En uiteindelik sal fiets draai as of niks verkeerd is. Selfde simptome?

Nee, hy karring, maar start nie so maklik binne 1 sekonde soos gewoonlik nie.

Nou dat ek daaraan dink, wyl hulle die sagteware opgradeer, staan die fiets aan met ligte en spots aan en als vir omtrent 20 minute. Dalk dreineer dit bietjie die battery? Hy het steeds maklik gevat by die handelaar, maar dalk nie van daar af tot by die huis (8km) genoeg kans gehad om heeltemal te herlaai nie?

Of dit kan die petrol wees wat min is?

Moet ek die battery uithaal om te herlaai, of kan ek net als van die pole afhaal en direk dan koppel op die ctek?
 
Offline Lord Knormoer

  • Knight Kevlar: Order of the Alu Pannier
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: North West
  • Posts: 3,771
  • Thanked: 122 times
  • Wassie ekkie!
Re: Start nie te lekker nie
« Reply #5 on: September 21, 2014, 07:24:53 pm »
Ek het al twee keer direk na 'n diens gesukkel om die fiets te start. Oor nag getjarts en probleem verdwyn...kan dit dalk so iets wees? In my geval is die simptome presies asof die side stand op is. Fiets is reg om aan te skakel maar knormoer draai nie. Dan skip ek die sidestand op en af, sit fiets aan en af. En uiteindelik sal fiets draai as of niks verkeerd is. Selfde simptome?

Los my hier uit, hy moet net petrol ingooi :imaposer:
 
Offline Draadwerk

  • Moderator
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,945
  • Thanked: 60 times
  • My job? Just something I do between rides....
Re: Start nie te lekker nie
« Reply #6 on: September 21, 2014, 07:31:19 pm »
Ek het al twee keer direk na 'n diens gesukkel om die fiets te start. Oor nag getjarts en probleem verdwyn...kan dit dalk so iets wees? In my geval is die simptome presies asof die side stand op is. Fiets is reg om aan te skakel maar knormoer draai nie. Dan skip ek die sidestand op en af, sit fiets aan en af. En uiteindelik sal fiets draai as of niks verkeerd is. Selfde simptome?

Los my hier uit, hy moet net petrol ingooi :imaposer:

Man, ek hoop so jy is reg...gaan ieder geval nou die battery op charge sit...dit kwn mos geen skade doen nie
 
Offline PieterV

  • Puppy
  • *
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 19
Re: Start nie te lekker nie
« Reply #7 on: September 21, 2014, 08:55:25 pm »
Man, ek hoop so jy is reg...gaan ieder geval nou die battery op charge sit...dit kwn mos geen skade doen nie

Hoe konnekteer jy die laaier aan die battery?
 
Offline Draadwerk

  • Moderator
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,945
  • Thanked: 60 times
  • My job? Just something I do between rides....
Re: Start nie te lekker nie
« Reply #8 on: September 21, 2014, 08:58:04 pm »
Man, ek hoop so jy is reg...gaan ieder geval nou die battery op charge sit...dit kwn mos geen skade doen nie

Hoe konnekteer jy die laaier aan die battery?

Ctek charger. Haal die hele battery vinnig uit, en skroef ctek se terminale vas aan die battery se terminale.
 
Offline PieterV

  • Puppy
  • *
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 19
Re: Start nie te lekker nie
« Reply #9 on: September 21, 2014, 09:03:12 pm »
Man, ek hoop so jy is reg...gaan ieder geval nou die battery op charge sit...dit kwn mos geen skade doen nie

Hoe konnekteer jy die laaier aan die battery?

Ctek charger. Haal die hele battery vinnig uit, en skroef ctek se terminale vas aan die battery se terminale.

Kan dit nie in-plek gelaai word deur die Hella plug nie?
 
Offline Draadwerk

  • Moderator
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,945
  • Thanked: 60 times
  • My job? Just something I do between rides....
Re: Start nie te lekker nie
« Reply #10 on: September 21, 2014, 09:35:05 pm »
Ja sekerlik, maar ek weet nie of die canbus gaan deelneem die heelnag nie. Ek het maar goes gedink om heeltemal uit te haal en die battery kompleet overall te gee.

Ek sal wel die hella gebruik as ek net vinnig wou charge om die bike aan die gang te kry as hy heeltemal dood was
 
Offline AntVan

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,276
  • I am the Zipslayer! Hear me zzzzzzzzp!
Start nie te lekker nie
« Reply #11 on: September 21, 2014, 10:30:39 pm »
Ctek skop NIE CanBus in die lewe in nie. Ek het 'n pigtail met hella sok en sekering onder saal agter lektrieks boksie geinstalleer om te help met kompressor etc,. en tjarts sommer deur dit.

Daai ding met die staan op rekenaar het my ook opgeval, en ek wonder of dit die probleem is...

Vrou se 05 model staan permanent en laai omdat sy so min gery word. So af en toe gooi ek laaier op nuwe fiets net om seker te wees.
I don't always drop my bike, but when I do, I prefer to drop her in front of a crowd
 
Offline Draadwerk

  • Moderator
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,945
  • Thanked: 60 times
  • My job? Just something I do between rides....
Re: Start nie te lekker nie
« Reply #12 on: September 22, 2014, 06:05:11 am »
Ctek skop NIE CanBus in die lewe in nie. Ek het 'n pigtail met hella sok en sekering onder saal agter lektrieks boksie geinstalleer om te help met kompressor etc,. en tjarts sommer deur dit.

Daai ding met die staan op rekenaar het my ook opgeval, en ek wonder of dit die probleem is...

Vrou se 05 model staan permanent en laai omdat sy so min gery word. So af en toe gooi ek laaier op nuwe fiets net om seker te wees.

Het jy die pigtail aanvaar ek direk gekoppel op die battery? Gooi foto asb?
 
Offline AntVan

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,276
  • I am the Zipslayer! Hear me zzzzzzzzp!
Re: Start nie te lekker nie
« Reply #13 on: September 22, 2014, 06:47:03 pm »

Okely dokely. Moet net eers by huis kom dan sal ek strip en pics neem.

Uhm, van die fiets natuurlik.
« Last Edit: September 22, 2014, 06:47:32 pm by AntVan »
I don't always drop my bike, but when I do, I prefer to drop her in front of a crowd
 
Offline AntVan

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,276
  • I am the Zipslayer! Hear me zzzzzzzzp!
Re: Start nie te lekker nie
« Reply #14 on: September 22, 2014, 07:34:06 pm »

Hella plug onder lektriek boks.
I don't always drop my bike, but when I do, I prefer to drop her in front of a crowd
 
Offline Draadwerk

  • Moderator
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,945
  • Thanked: 60 times
  • My job? Just something I do between rides....
Re: Start nie te lekker nie
« Reply #15 on: September 22, 2014, 07:45:45 pm »
Direk op die battery gekoppel met 'n inline fuse? Kan jy daai hella bietjie nader afneem van die ander kant af ook asb?

Is hy gemount daar of le hy net los?
 
Offline AntVan

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,276
  • I am the Zipslayer! Hear me zzzzzzzzp!
Re: Start nie te lekker nie
« Reply #16 on: September 22, 2014, 10:14:05 pm »
Direk gekoppel aan battery pole met inline blade sekering. Sekering lê in hoekie, Lekker vuil. Hella is regdeur plastiek gemount.
I don't always drop my bike, but when I do, I prefer to drop her in front of a crowd
 
Offline AntVan

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,276
  • I am the Zipslayer! Hear me zzzzzzzzp!
Start nie te lekker nie
« Reply #17 on: September 22, 2014, 10:23:14 pm »

Kiekie van hella van bakboord. As jy hom mooi pas skuif hy onder lektriek in. Pauli het my dit vertel. Gat geboor in plastiek en daar lê die ding.

Sekering. Sies.

Die battery is net twee lugs op pole. Niks spesiaal nie en nie kiekie werd.

Ek  het vergeet om te noem ek is 'n groot aanhanger van heatshrink. Heatshrink die agter kant van hella deur warm gom in te stoot, dit seel sommer konnektors en voorkom vibrasie skade.
I don't always drop my bike, but when I do, I prefer to drop her in front of a crowd
 
Offline Draadwerk

  • Moderator
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,945
  • Thanked: 60 times
  • My job? Just something I do between rides....
Re: Start nie te lekker nie
« Reply #18 on: September 22, 2014, 10:27:14 pm »
Thanks baie. Gaan sommer more myne installeer 👍👍👍
 
Offline AntVan

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,276
  • I am the Zipslayer! Hear me zzzzzzzzp!
Re: Start nie te lekker nie
« Reply #19 on: September 22, 2014, 11:07:40 pm »
Plesier. Min dat threads so postief is, ongelukkig.

As jy dubbel seker wil maak stel ek voor jy gebruik bordkryt op die voor kant van die hella, en skuif die Bosch boks in posisie, en dan druk jy hella teen die plastiek.  Daar waar die kryt merke is, daar is die gat. Ek is nie bereid om meetings te neem want ek is nie seker alle fietse meet dieselfde.