Let me stick my head out wtr to TJ's 'overloading' comment. Mitas E-O7 don't like big bikes. Check who the guys are complaining about failures... 99% are the big bikes, 200kg +
I've been following it for a long time.
Nee wat oubaas jy sit die pot mis ......
Die nole op hulle se GSA's jaag mos teer soos hooligans, dan kak die band and dis die band se skuld .... sorry. Lees die speed rating en werk volgens wat hulle se, ek is op my 12de E-07, nog nooit sulke kak gehad nie.
Elke nou en dan sal elke produk n Woensdag batch he, dis nie te se alles is kak nie, maar werk volgens wat dit kan doen, nie wat jy vir pelle wil wys wat jy kan doen nie.