0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Ek is so Julie maand daardeur en kan nie onthou dat daar so baie diksand en sinkplaat was nie.Miskien oor ek in die oggend daardeur was. Verbasend hoe pad toestande in daardie wereld verander binne 3 maande.Ek sien julle is soos ek by die 2de afdraai noord na Molopo tweespoor toe. Hierdie pic lyk vir my bekend. As mens noord draai vanaf die van zyls-askham paddan ry jy deur so n paar hekke noord en dan gaan die pad links of wes naby hierdie foto vorentoe.
Dit lyk darem lekker om so met die Karretjie te ry ..................... Oom Vis .............. watter spoed doen die Karretjie in die dikkerige sand ..............
We all had a great time. Riemvasmaak will for sure see me again.