Ktm 990 speedo fault

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Aug 4, 2014
Messages
38
Reaction score
0
Location
Western Cape
Bike
KTM 990 Adventure
Yes julle,

Ek het gister n trippie gedoen van so 300km.... Als het perfek geloop, toe ek gister die tent se matras op blaas met die elektriese pomp toe gaan die pomp net af, ek sien toe ook dat my speedo nie aangaan nie. Die bike start soos altyd, die speedo gaan net nie aan nie...

Ek het gekyk of dit dalk n fuse kan wees maar almal is nog reg, weet iemand dalk wat dit kan wees? Ek moet more terug ry so sal advies baie waardeer...

Groete
 
Top