Hierdie was op 'n tyd my vrou se fiets. Carb deur myself skoon gemaak, en fiets was ook deur Runner se hande.
Ek sal nie sommer met die stator karring nie. Fokus op brandstof toevoer.
Met die brandstofkraantjie oop, draai die float bowl se drain oop, en kyk of daar konstant brandstof uitloop. As ek reg kan onthou is dit met 'n allen key aan die regterkant van die float bowl.
Ek het 'n DR 650 wat se needle en seat soms vashaak, dan loop die enijin ook nie normaal nie. Edit: Brandstofvlak te laag in float bowl.
Ek het jou thread net vinnig gelees. Sal kyk of ek iets gemis het!
Sent from my iPad using Tapatalk