Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Honk if you like farmers  (Read 17321 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Ras

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: North West
  • Posts: 980
Re: Honk if you like farmers
« Reply #80 on: December 17, 2014, 05:44:10 pm »
3de vrag pampoene vanaand
 

Offline woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,292
  • Thanked: 134 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Honk if you like farmers
« Reply #81 on: December 17, 2014, 06:43:11 pm »
Sjoe hier kom pampoenkoekies vir AFRIKA

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Online Sandban(g)k

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Free State
  • Posts: 1,940
  • Thanked: 52 times
  • Bultfontein
Re: Honk if you like farmers
« Reply #82 on: December 17, 2014, 08:26:17 pm »
So paar fotos uit die States  :biggrin:

die laaste een is n prototipe planter wat getoets is, plant so 18ha per uur...
« Last Edit: December 17, 2014, 08:27:13 pm by Sandban(g)k »
 

Offline 1ougat

  • The Commodore !!!
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,099
  • Thanked: 31 times
  • The Commodore
Re: Honk if you like farmers
« Reply #83 on: December 17, 2014, 09:32:47 pm »
Ek  is ook n boer - n kleinboer :biggrin: - hier is die eerste oes van die seisoen - skorsies  en boontjes - en die nuwe aanwas van my ganse :thumleft: :biggrin: :biggrin:
Make mine a Boxer with a shaft!!!!
2006 R1200 HP2 !!!! - La Poderosa - "The Mighty One"
1965 R50/2
1996 R80 GS PD Classic
2010 1200 GS 1975 Suzuki AC50
 

Offline Ras

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: North West
  • Posts: 980
Re: Honk if you like farmers
« Reply #84 on: December 18, 2014, 03:54:19 am »
So paar fotos uit die States  :biggrin:

die laaste een is n prototipe planter wat getoets is, plant so 18ha per uur...

Die masjinerie is impressive. Die goed sal nie eers hier by my kan omdraai nie
 

Offline Ras

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: North West
  • Posts: 980
Re: Honk if you like farmers
« Reply #85 on: December 18, 2014, 03:57:29 am »
Ek  is ook n boer - n kleinboer :biggrin: - hier is die eerste oes van die seisoen - skorsies  en boontjes - en die nuwe aanwas van my ganse :thumleft: :biggrin: :biggrin:

Heerlik om mens se eie groentes te kan eet.
Waar in Gauteng is jy ? Daai rooi grond van jou is baie goed vir groentes
 

Offline 1ougat

  • The Commodore !!!
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,099
  • Thanked: 31 times
  • The Commodore
Re: Honk if you like farmers
« Reply #86 on: December 18, 2014, 06:30:57 am »
Ek  is ook n boer - n kleinboer :biggrin: - hier is die eerste oes van die seisoen - skorsies  en boontjes - en die nuwe aanwas van my ganse :thumleft: :biggrin: :biggrin:

Heerlik om mens se eie groentes te kan eet.
Waar in Gauteng is jy ? Daai rooi grond van jou is baie goed vir groentes

Centurion  :thumleft:
Make mine a Boxer with a shaft!!!!
2006 R1200 HP2 !!!! - La Poderosa - "The Mighty One"
1965 R50/2
1996 R80 GS PD Classic
2010 1200 GS 1975 Suzuki AC50
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,027
  • Thanked: 268 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Honk if you like farmers
« Reply #87 on: December 18, 2014, 07:16:42 am »
Niks lekkerder as om mens se eie groente te eet nie.  Het jy al van jou ganseiers ge-eet Ougat?
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,027
  • Thanked: 268 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Honk if you like farmers
« Reply #88 on: December 18, 2014, 07:17:43 am »
So paar fotos uit die States  :biggrin:

die laaste een is n prototipe planter wat getoets is, plant so 18ha per uur...

Is dit nou uit die Free States of die Yoonited States  :lol8:

Eendag as ek groot is dan wil ek ook sulke lekker speelgoed h
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline 1ougat

  • The Commodore !!!
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,099
  • Thanked: 31 times
  • The Commodore
Re: Honk if you like farmers
« Reply #89 on: December 18, 2014, 07:46:22 am »
Niks lekkerder as om mens se eie groente te eet nie.  Het jy al van jou ganseiers ge-eet Ougat?

Nognie - die nuwe 8 loop nog rond - word gewoonlijk "krimis" vier die werkers  :thumleft:
Make mine a Boxer with a shaft!!!!
2006 R1200 HP2 !!!! - La Poderosa - "The Mighty One"
1965 R50/2
1996 R80 GS PD Classic
2010 1200 GS 1975 Suzuki AC50
 

Offline Fudmucker

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R80GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 7,294
  • Thanked: 224 times
  • Aka "Wrinkled Rocker" in a past life
Re: Honk if you like farmers
« Reply #90 on: December 18, 2014, 08:08:29 am »
1Ougat, jy moet jou skuilnaam verander na MAPLOTTER...?  :thumleft:
HEADS ARE AN ADMIRABLE ADDICTION !
Life is far too short to be taken too seriously.
I am far too short to be taken too seriously.
 

Offline Jondu

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,027
  • .................................
Re: Honk if you like farmers
« Reply #91 on: December 20, 2014, 01:33:32 pm »
Aartappel prys het begin kop optel. On voer al uit teen R30/sak
Hier is ons besig met uithaal.
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,269
  • Thanked: 369 times
    • dustriders.co.za
Re: Honk if you like farmers
« Reply #92 on: December 20, 2014, 03:13:53 pm »
Mens is gewoond daaraan dat als wat groter is as die res van die wreld kom uit Yankieland maar nie in die geval.
Grootste airseeder vir koring in die wreld loop en is gebou in Aus. Die eienaar saai 11 000 ha.
Hy is n hele 64 meter breed en die vervaardigers het al n navraag gehad vir n groter een.
Hierdie een word deur twee trekkers getrek.

https://www.youtube.com/watch?v=GjgmoNYD9IE
« Last Edit: December 20, 2014, 03:16:14 pm by ChrisL - DUSTRIDERS »
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline LDV

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Free State
  • Posts: 613
  • Thanked: 3 times
Re: Honk if you like farmers
« Reply #93 on: December 20, 2014, 04:08:33 pm »
Sjoe groot stukkie aarde wat hul plant op n slag. Sal graag wil sien hoe hul omdraai. Lyk of mens eers die buurman se grond moet koop sodat mens omdraai plek het


Sent from my iPhone
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,269
  • Thanked: 369 times
    • dustriders.co.za
Re: Honk if you like farmers
« Reply #94 on: December 20, 2014, 04:28:02 pm »
Daai goed draai makliker as wat mens dink en die gps sit die nuwe spoor reg langs die oue.

https://www.youtube.com/watch?v=zz1NlKJKwKs

As mens haastig is kan jy kers opsteek by hierdie boer.

https://www.youtube.com/watch?v=7-nMDcPTkgw

Dis n paar ha in 24 uur!!! :eek7:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Ras

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: North West
  • Posts: 980
Re: Honk if you like farmers
« Reply #95 on: December 20, 2014, 06:41:50 pm »
Bliiiik-emmer

Dit laat Sandbank se fotos hierbo van die planter in die freee-state soos 'n mini lyk :'(
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,269
  • Thanked: 369 times
    • dustriders.co.za
Re: Honk if you like farmers
« Reply #96 on: December 20, 2014, 06:50:41 pm »
As ek nie op WDs is nie dan surf/ploeg ek die wreld om. My vrou s ek gaan nog op n dag nhelse dieselrekening kry in die pos!!! :imaposer:

https://www.youtube.com/watch?v=OjDshU8pDxI

http://www.tractordata.com/farm-tractors/000/4/4/447-big-bud-16v-747.html
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,027
  • Thanked: 268 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Honk if you like farmers
« Reply #97 on: December 20, 2014, 07:59:56 pm »
Nadat jy daai planter gekoop het moet jy nog die saad, kunsmis en diesel koop om hom aan die gang te hou  :eek7:
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline LDV

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Free State
  • Posts: 613
  • Thanked: 3 times
Re: Honk if you like farmers
« Reply #98 on: December 20, 2014, 08:18:50 pm »
En die treker. Die massey 165 en fiat 640 gan nie werk nie


Sent from my iPhone
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,027
  • Thanked: 268 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Honk if you like farmers
« Reply #99 on: December 20, 2014, 08:21:55 pm »
En die treker. Die massey 165 en fiat 640 gan nie werk nie


Sent from my iPhone

Hulle sal werk ja.  Mits jy hulle in spanne van 8 voor daai planter inspan  :lol8:
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven