Ai ek was nou lekker stupid. Voel nou amper nie eers die moeite werd om weer als uitmekaar uit te haal met net die een jet nie.
Ek draai die carb skuins, nadat ek die throttle kabels by die carb los gemaak het. Laat skiet net die boonste 2 nuts, dan bly jou verstelling dieselfde.
Maak ook die agterrem remvloeistof reservoir los, vir spasie om die carb te draai.
Daar behoort nou genoeg spasie te wees, om die bowl af te haal, veral as jy reeds die stainless allen caps op het.
Jy sal nou die pilot jet kan uitdraai.
Ek haal soms die boonste swart plastiek vacuum cover af, om die carb te kan draai. Vervang ook daardie skroewe met stainless allen caps. Pasop dat die klein o-ring nie uit val nie!
Die grootste pyn vir my om aan die carb te werk is om die carb tussen die rubbers uit te haal, en terug te sit.
As jy bogenoemde volg, kan jy net die 2 klampe losmaak, en die carb draai.
Sterkte!
Sent from my iPad using Tapatalk