Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Is die diensprys billik?  (Read 684 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Dwerg

Re: Is die diensprys billik?
« Reply #20 on: March 11, 2015, 09:51:46 am »
Darem lyk die invoice moerse professioneel   :patch:
Current: KTM 690R
Previous: KTM 790ADV, 640ADV, 950ADV, 250XCW BMW F650GS Single, F650GS Twin, F800GS, G450X, R50/2 Honda CRF450X, CRF230 x 2, VFR400 NC30, Z50 Mini Trail Yamaha BWS100 x 2, LB80 Chappy
 

Offline Boskind27

  • Member
  • **
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 394
Re: Is die diensprys billik?
« Reply #21 on: March 11, 2015, 10:05:04 am »
Ja nee dis hectic. Dalk is die invoicing 'n additionele R1000. Ons gaan gou netnou lunchtyd soontoe en uitvind wat is als in die kit ding. Maar nog steeds al is al daai goed included is daai bedrag nog steeds darem vreeslik! Ons Jeep se diens was nie eers soveel nie.
The world is a place to climb and explore.
 

Online ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 30,953
  • Thanked: 682 times
    • dustriders.co.za
Re: Is die diensprys billik?
« Reply #22 on: March 11, 2015, 10:16:33 am »
Yamaha gaan volgende week vir 20000km is nuuskierig om te sien hoe dit uitdraai

Jinne ou het jou nuwe fiets alweer 20 000 op?!!! :eek7:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Garfield

  • Deleted Users
  • Senior Member
  • *
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,640
Re: Is die diensprys billik?
« Reply #23 on: March 11, 2015, 10:19:02 am »
Yamaha gaan volgende week vir 20000km is nuuskierig om te sien hoe dit uitdraai

Jinne ou het jou nuwe fiets alweer 20 000 op?!!! :eek7:

Jip, ek sal minder moet ry  :o
 

Offline TheBear

Re: Is die diensprys billik?
« Reply #24 on: March 11, 2015, 10:24:02 am »
Goeie moer, diť klomp vat nie kak nie.  Ek is dankbaar vir die dienspryse waaraan ek gewoond is (muffins ingesluit) :deal:

Inderdaad! 
#33 #BRADICAL!
 

Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,327
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Is die diensprys billik?
« Reply #25 on: March 11, 2015, 10:35:22 am »
Duidelik word julle hier bevark,

Ek aanvaar nie 'n invoice wat net wys "service kit" nie, ek wil alle items met hulle prys op die invoice sien, al is dit die sump washer. Ek wil wil weet waarvoor ek betaal.
« Last Edit: March 11, 2015, 10:37:01 am by Jakkals »
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 

Offline TheBear

Re: Is die diensprys billik?
« Reply #26 on: March 11, 2015, 10:51:45 am »
Duidelik word julle hier bevark,

Ek aanvaar nie 'n invoice wat net wys "service kit" nie, ek wil alle items met hulle prys op die invoice sien, al is dit die sump washer. Ek wil wil weet waarvoor ek betaal.

Dis in elk geval nie die probleem nie.  Dis daai "labour bill" wat die skade doen.  "Labour op my LC se 10k diens was maar R560, 'n uur en so paar minute (BMW vra in 5 minuut intervalle).  Volgens die invoice het die ouens amper 6 ure aan die bike gewerk.
« Last Edit: March 11, 2015, 10:53:17 am by AMZ »
#33 #BRADICAL!
 

Offline woody1

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 10,298
  • Thanked: 220 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Is die diensprys billik?
« Reply #27 on: March 11, 2015, 10:56:27 am »
Ja maar onthou as 'n DOM mechanic aan die ding gewerk het, het hy die 6 ure nodig gehad.  :peepwall:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Online ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 30,953
  • Thanked: 682 times
    • dustriders.co.za
Re: Is die diensprys billik?
« Reply #28 on: March 11, 2015, 11:05:52 am »
Ja maar onthou as 'n DOM mechanic aan die ding gewerk het, het hy die 6 ure nodig gehad.  :peepwall:
Of hy was baie op Wds op sy foon ;)
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Boskind27

  • Member
  • **
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 394
Re: Is die diensprys billik?
« Reply #29 on: March 11, 2015, 11:10:55 am »
Ja maar onthou as 'n DOM mechanic aan die ding gewerk het, het hy die 6 ure nodig gehad.  :peepwall:
:lol8:
The world is a place to climb and explore.
 

Offline Bundu

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 1290 Super Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 8,892
  • Thanked: 374 times
Re: Is die diensprys billik?
« Reply #30 on: March 11, 2015, 11:20:30 am »
.
 

Offline Garfield

  • Deleted Users
  • Senior Member
  • *
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,640
Re: Is die diensprys billik?
« Reply #31 on: March 11, 2015, 11:23:23 am »
 :happy1:
« Last Edit: March 11, 2015, 11:24:27 am by Garfield »
 

Offline Titanic

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,546
  • Thanked: 1 times
  • Life begins at 260.
Re: Is die diensprys billik?
« Reply #32 on: March 11, 2015, 11:24:54 am »
Wat is die "rubbing strip" en hoe lank vat dit om hom in te sit?
Is dit nie dalk daai plastiek tussen ketting en swingarm nie? Moet die swingarm uit om hom te vervang?
 

Offline DouglasN

  • Vendors
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Triumph (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 845
  • Thanked: 32 times
Re: Is die diensprys billik?
« Reply #33 on: March 11, 2015, 11:44:27 am »
T3990015   Engine Service Kit   STD   R 1,247.62
2      T1218001   Oil Filter, OES
3      T2200557   Air Filter Assembly
4      T1290023   Spark plug x 3
5      T3558989   Washer, Sealing, 14.4 x 23 x 3
6      T1261309   Seal, Cam Cover
7      T1260309   Seal, Cam Cover, Screw, Twin Lip
8      T1140071   Gasket, Metal Tensioner
9      T3600199   O Ring, 18.8 x Dia 1.9
10      T1260298   Gasket, Crank Cover
-----------------------
Douglas Norval
Williams Hunt Randburg
 

Offline Bundu

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 1290 Super Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 8,892
  • Thanked: 374 times
Re: Is die diensprys billik?
« Reply #34 on: March 11, 2015, 11:50:51 am »
seems to be quite an expensive service - just glad I don't own a Triumph


 

Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,327
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Is die diensprys billik?
« Reply #35 on: March 11, 2015, 12:51:50 pm »
Duidelik word julle hier bevark,

Ek aanvaar nie 'n invoice wat net wys "service kit" nie, ek wil alle items met hulle prys op die invoice sien, al is dit die sump washer. Ek wil wil weet waarvoor ek betaal.

Dis in elk geval nie die probleem nie.  Dis daai "labour bill" wat die skade doen.  "Labour op my LC se 10k diens was maar R560, 'n uur en so paar minute (BMW vra in 5 minuut intervalle).  Volgens die invoice het die ouens amper 6 ure aan die bike gewerk.

Ek stem saam, die labour is befok, maar as daar ook net service kit op my invoice staan dan dink ek ook klaar hulle wil my verneuk.
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 

Offline TheBear

Re: Is die diensprys billik?
« Reply #36 on: March 11, 2015, 01:59:37 pm »
6      T1261309   Seal, Cam Cover
7      T1260309   Seal, Cam Cover, Screw, Twin Lip

This is a clue.  Valve gaps checked and adjusted (shims) if required?
#33 #BRADICAL!
 

Offline Heimer

  • Global Moderator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 12,947
  • Thanked: 152 times
  • Kan nie ALZ onthou nie
Re: Is die diensprys billik?
« Reply #37 on: March 11, 2015, 02:23:32 pm »
Die vraag is net - het hulle die werk gedoen..

Matriek getuigskrif 1979: ........... is 'n vriendelike seun met volop selfvertroue. Hy tree soms vreemd op. Die skool se beste wense vergesel hom.
 

Offline Boskind27

  • Member
  • **
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 394
Re: Is die diensprys billik?
« Reply #38 on: March 11, 2015, 11:33:48 pm »
Kerel het breakdown v die invoice gekry vanmiddag. Service kit sluit in airfilter( wat laas maand vervang was- is nou weer vervang) 3 sparkplugs, oliefilter, sump washer, 2 of 3 verskillende gaskets wat vervang word wanneer valve clearance gecheck word. Breakfluid is nie vervang nie. Coolant is wel vervang. Hulle het ook v hom sy nuwe handgrips opgesit.

Hulle het glo klomp checks gedoen soos per die invoice. Kerel het 3 invoices by ander dealerships aangevra waarvan die duurste een R3200 was insluitend alle parte en 4 ure labour... Na onderhandeling het hulle v hom 2 ure labour afgetrek

Sy totale rekening was toe darem R3925.😔
The world is a place to climb and explore.
 

Offline whitedelight

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,517
  • Thanked: 7 times
Re: Is die diensprys billik?
« Reply #39 on: March 12, 2015, 12:02:29 am »
Wat is die "rubbing strip" en hoe lank vat dit om hom in te sit?
Is dit nie dalk daai plastiek tussen ketting en swingarm nie? Moet die swingarm uit om hom te vervang?

I did mine on the 990. Chain and front sprocket come off ,then you can slide it in. Not sure how it works on a Triumph. Someone also mentioned swig arm off for the 990 but not necessary at all. Loosen back wheel,chain off,sprocket off,slider in,sprocket back on ,wheel back in and chain done. This all in all takes 30mins,did mine three weeks ago.
Rather live one day like a lion than 100 days like a sheep