• If you have bought, sold or gained information from our Classifieds, please donate to Wild Dog Adventure Riding and give back.

    You can become a Supporting Member or just click here to donate.

Yamaha XTZ125 - 2004 Price drop!! Got to go! R7000

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Bliknêrs

Race Dog
Joined
Oct 7, 2008
Messages
3,961
Reaction score
1,068
Location
Swellendam
Bike
Honda XR650L
My seun se eerste bike ongeveer 2 jaar terug by Woody gekoop.
2004 Model
Sy starter clutch het die gees gegee. Dis herstel met nuwe onderdele van Yamaha n jaar terug.
Daarna het die kickstarter probleme begin gee - iets was gestrip.
Ek het n 2 de handse enjin gekoop en iemand het die probleem onderdele vervang. Die ou onderdele gaan saammet die bike.
Ek het ook nog n voor en agter rim saammet die enjin gekry.

Die bike start en loop nou.
Gelisensieerd en op die pad.

Wat nog gedoen moet word:
Die carb moet gediens word.
Die tenk het roes in. Vorige eienaar het dit laat behandel maar ek vervang maar gereeld die filtertjie en maak die vergasser skoon.
Die petrol cap het vannaand gebreek toe ek dit probeer oopmaak.
Daar is n olie lek bo waar die barrel en die top bymekaarkom. Dit was nog altyd so, ons hiu maar die olie dop.
Verder werk alles en die battery is n jaar oud.

R9000 ons kan onderhandel as jy kom kyk
Ek het R6000 vir hom betaal. Die starter clutch en arbeid was R4500. Die ander enjin en rims R4000. Oorbouing was R2000.
Voetstoots, dalk eerder n projek want ek dink nie hy gaan nog n 16 jarige oorleef nie en kan hom nie hou nie hier gaan hy gou weer stukkend gery word.
 

Attachments

  • B6ECFBF0-903C-4DB5-A0FD-44652DCE615E.jpeg
    B6ECFBF0-903C-4DB5-A0FD-44652DCE615E.jpeg
    169.2 KB · Views: 537
  • A275FFCB-3526-4A74-9928-BB86E8B36AF7.jpeg
    A275FFCB-3526-4A74-9928-BB86E8B36AF7.jpeg
    171.2 KB · Views: 533
  • 84408952-AC5B-467D-88EB-A3E3F70D050D.jpeg
    84408952-AC5B-467D-88EB-A3E3F70D050D.jpeg
    168.5 KB · Views: 532
Top