Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Is die diensprys billik?  (Read 687 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline OomD

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,127
  • Thanked: 376 times
  • #imstayingpositive
Re: Is die diensprys billik?
« Reply #40 on: March 12, 2015, 07:01:52 am »
Kerel het breakdown v die invoice gekry vanmiddag. Service kit sluit in airfilter( wat laas maand vervang was- is nou weer vervang) 3 sparkplugs, oliefilter, sump washer, 2 of 3 verskillende gaskets wat vervang word wanneer valve clearance gecheck word. Breakfluid is nie vervang nie. Coolant is wel vervang. Hulle het ook v hom sy nuwe handgrips opgesit.

Hulle het glo klomp checks gedoen soos per die invoice. Kerel het 3 invoices by ander dealerships aangevra waarvan die duurste een R3200 was insluitend alle parte en 4 ure labour... Na onderhandeling het hulle v hom 2 ure labour afgetrek

Sy totale rekening was toe darem R3925.😔

Het jou kerel 'n naam? Of noem jy hom net kerel?  :imaposer:

Ernstig nou, ek dink steeds dis 'n hewige onregverdige diens prys daardie. Die diens items (kit) is wel normaal geprys, maar daardie ure vir die arbeid? Nee wat, ek kan nie sien hoe hulle 4 ure neem nie.

Tensy hulle vakleerlinge het wat die werk doen.
 

Offline Boskind27

  • Member
  • **
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 394
Re: Is die diensprys billik?
« Reply #41 on: March 12, 2015, 08:20:06 am »
Kerel het breakdown v die invoice gekry vanmiddag. Service kit sluit in airfilter( wat laas maand vervang was- is nou weer vervang) 3 sparkplugs, oliefilter, sump washer, 2 of 3 verskillende gaskets wat vervang word wanneer valve clearance gecheck word. Breakfluid is nie vervang nie. Coolant is wel vervang. Hulle het ook v hom sy nuwe handgrips opgesit.

Hulle het glo klomp checks gedoen soos per die invoice. Kerel het 3 invoices by ander dealerships aangevra waarvan die duurste een R3200 was insluitend alle parte en 4 ure labour... Na onderhandeling het hulle v hom 2 ure labour afgetrek

Sy totale rekening was toe darem R3925.😔




Het jou kerel 'n naam? Of noem jy hom net kerel?  :imaposer:

Ernstig nou, ek dink steeds dis 'n hewige onregverdige diens prys daardie. Die diens items (kit) is wel normaal geprys, maar daardie ure vir die arbeid? Nee wat, ek kan nie sien hoe hulle 4 ure neem nie.

Tensy hulle vakleerlinge het wat die werk doen.


ahem ek WOU sy naam noem belowe maar hy wil bekend wees as ...Boskind se kerel....hahaha  grappie.

Ja Gerhard aka kerel is maar nog nie heeltemal happy daaroor nie agv daai rekening sal hy nie eers op naweek weg kan gaan nie.
The world is a place to climb and explore.
 

Offline Hope

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 664
  • HOPE is what you got left after every thing failed
Re: Is die diensprys billik?
« Reply #42 on: May 05, 2015, 12:10:49 pm »
BMW se dieste is amtelik nie meer die duurste nie. LC 10 000 km diens was R2000
When the world says, "Give up", Hope whispers."Try it one more time".
It is nothing to fall, as long as you stand up one more time than you fall.
People that judge don't matter. People that matter don't judge.
I have not failed 1000 times, I found 1000 ways that wont work.
HOPE is what you've got left when nothing else is working out right.
 

Offline Snafu

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR125L
    Location: Western Cape
  • Posts: 8,994
  • Thanked: 85 times
  • Brackenfell Bricket
Re: Is die diensprys billik?
« Reply #43 on: May 05, 2015, 01:00:17 pm »
BMW se dieste is amtelik nie meer die duurste nie. LC 10 000 km diens was R2000

30 000 laas week was R1800, miskien het hulle 'n "Special" :)
Rimtape: Sounds like something in the first-aid kit of a gay-porn movie set. - Jaco