0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
As ek op daai links click sê dit address invalid.?
Lekker! Ek hou ook al my trips se "links" vir eendag as ek op die stoep sit.Weet net nie of ek nog almal se name sal onthou nie
Quote from: JMOL on May 30, 2015, 08:50:16 amLekker! Ek hou ook al my trips se "links" vir eendag as ek op die stoep sit.Weet net nie of ek nog almal se name sal onthou nie Die idee is soms as ek 'n foto soek dan soek ek die RR, sal almal nou so sistematies hier "group" dan kan kan ek almal bymekaar hê Soos dit is soek ek nog 'n paar RR wat ek nie kry nie
I am having a hard time keeping track Hiervandaan na Mosselbaai - 2009 NAT BASH Noordoewer - 2011 C TRAX Wistsand – 2011 NAT BASH Reedsdale - 2012 EC BASH Baviaans - 2013 WC BASH Lambertsbaai - 2014 NAT BASH Molopo - 2014 WC BASH Tankwa & Hell - 2015 Verneukpan - 2015 NAT BASH River Destiny - 2015 WC BASH Skurweberg - 2016 EC BASH Baviaans - 2016 EC BASH Baviaans 2016 - Group report Koës and beyond Namibia - 2016 The ODD one out Witsand - 2016 The Germans and the South African bucketlist - 2017