Hallo Regis,
Ek werk al die laaste 2 - 3 jaar aan my trip, S.A tot UK. Ek vetrek 29 Mei 2017. Sonder n gejaag, ongeveer 350km/dag sal die trip my min. 3 maande neem, dalk langer. Tent opslaan meer as B&b, visa's, kos, petrol en excursions jou min R100k wegsit, of dit is altans wat ek budget vir die trip.
Lees deur al die ride reports en jy sal so ook n idee kry van kostes ens.
Groete
Altus