« Reply #24 on: October 10, 2016, 05:11:30 pm »
Fokit Weskus!! Baie geluk, en bly sy baas ou maat.
Oom Daan, daai dag toe ek daai fiets loop haal toe reën dit soos met die sonvloed, nadat ek petrol gooi by Worcester en kwaad vir my myself is oor die fiets gaan ek 'n Ford F250 met 2 daktente op verby en reg langs daai bakkie toe kom ek agter die outjie se clutch of iets f$kk@n gly ook nog, eers toe ek verby is agterkom hy wheelspin opgetel so op 185km/h. Jou gewrigte raak net seer onder 200, net 'n windjie op die bors dan is dit uitgesort, maar ek bly kakbang na 'n jr en 8000km later.. maar hy het nie dieselfde brieke en suspensie as sy maatjies nie, maar ek weet hul kan nie breek nie, dis vir eers genoeg..

Logged
Vorige scooters : Suzuki TS 185, Honda CD 200, Suzuki PE 250, Kawasaki Z650, Yamaha 495 IT, Kawasaki KLX 300, BMW F 650 GS Dakar, BMW F 800 GS, KDX200, KTM300, Suzuki GSXR1000, Honda CD200, KTM 1290 Superduke (stukkend geval) tans KTM 990 Adv - toer, KTM 300 XCW- funrides,Honda Z50 Monkeybike(projek), Honda ST70 Dax, Honda CX500 Custom - bar toe..