Daar is 'n klomp huise agter die karavaanpark en een of ander donder het twee hoender hane wat al van vroeg oggend kraai

. Daar was kort-kort 'n gebrom tussen die ander kampeerders. Net toe die hoenders stil word, toe val die vissermanne 6-uur in en dis 'n moerse lawaai

dis skuur deure wat oopmaak en toe die groot 4x4 trekker gestart word, sonder 'n exhaust manifold

start ons toe ook en verdwyn van die terrein want almal het ons tog skeef aangekyk

toe ons inkom

Hier in die geweste bekruip die natigheid 'n mens soos 'n wet dream

onverwags
