4Kays, dankie vir die meer as volledige inligting

, ek gaan nou net my forumnaam verander na Skaapstertjie.
Ek moes die heeltyd agter die groep ry en "sweepwerk" doen vir die Yammies.

Dankie dit was ook fantasties saam Tubby nommer een en Ben Tap.
Pragtige 2016.