Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Yamaha TDM 850/900 vs Honda Varedero  (Read 2688 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline chopperpilot

  • Afrikaans...Dis my taal! Engels...Dit verstaan ek ook!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,279
  • Thanked: 190 times
  • "Jack of all Trades... Master of Some."
Yamaha TDM 850/900 vs Honda Varedero
« Reply #20 on: March 06, 2016, 02:40:21 pm »
Gou Gomboom geloer.

2004 Tiger 955i met 55k vir R 45k.

Dan is daar ook die 1050 Tiger, wat met die mags, meer 'n padfiets is. So middel R 60k. Meeste met panniers en topbox. Kan ook 'n fantastiese opsie wees!

Die 800 Tiger kan ook redelik bekostigbaar opgetel word.

Het jy erens gemeld wat jou budget is?


Sent from my iPad using Tapatalk
Current Bikes : KTM 990 R, KTM 500 XCW

End of an Era : Suzuki DR 650 SE, Husqvarna 610 TE
 

Offline Renier

Re: Yamaha TDM 850/900 vs Honda Varedero
« Reply #21 on: March 06, 2016, 03:35:56 pm »
had the vara for a couple of years, bloody heavy and boring bike.
Evening news is where they begin with 'Good evening', and then proceed to tell you why it isn't.
 

Offline Tom van Brits

Re:
« Reply #22 on: March 06, 2016, 04:13:57 pm »
Between the vara and the TDM i would choose the TDM each and every time. Great comfy bike and eather close to the Versys except for a bit more room and power.

In the end we cant choose a bike for you mate, i enjoyed the Sprint 1050 a lot but many people frowned and asked if i ever rode a Busa.....in the end we all suffer from the same disease.....we are petrol heads and there is no cure thankfully. You will always have a bike but look 'over the fence' like the hot babe next door ......

Sent from my SM-J110F using Tapatalk
 

Offline Single Cylinder

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 544
  • Thanked: 1 times
  • Kickstart the beast or push the button
Re: Yamaha TDM 850/900 vs Honda Varedero
« Reply #23 on: March 06, 2016, 04:52:37 pm »
TDM nice and comfortable and lots of low end grunt. I have an old 850, nice two cylinder mill, pity they stopped making them.  :ricky:
I am not lazy, I am energy efficient.
Honda CB750 sold
Honda Elsinore 250 stolen
Honda XR500 sold, Kawasaki Ninja 750 sold
TDM 850
 

Offline Kawasefi

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Kawasaki Versys
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 1,559
Re:
« Reply #24 on: March 06, 2016, 06:29:47 pm »
Check out the Versys 1000. Bargain at R106k brand new for  a 2014 model. I only took the 650 because I couldn't afford the extra R40k.

Sent from my D2403 using Tapatalk
 

Offline Kykdaar

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Zundapp (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 7,614
  • Thanked: 2 times
Re: Yamaha TDM 850/900 vs Honda Varedero
« Reply #25 on: March 06, 2016, 07:57:12 pm »
Gou Gomboom geloer.

2004 Tiger 955i met 55k vir R 45k.

Dan is daar ook die 1050 Tiger, wat met die mags, meer 'n padfiets is. So middel R 60k. Meeste met panniers en topbox. Kan ook 'n fantastiese opsie wees!

Die 800 Tiger kan ook redelik bekostigbaar opgetel word.

Het jy erens gemeld wat jou budget is?

So 50K max

Sent from my iPad using Tapatalk
 

Offline chopperpilot

  • Afrikaans...Dis my taal! Engels...Dit verstaan ek ook!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,279
  • Thanked: 190 times
  • "Jack of all Trades... Master of Some."
Re: Yamaha TDM 850/900 vs Honda Varedero
« Reply #26 on: March 06, 2016, 08:19:10 pm »
Dankie!👍


Sent from my iPad using Tapatalk
Current Bikes : KTM 990 R, KTM 500 XCW

End of an Era : Suzuki DR 650 SE, Husqvarna 610 TE
 

Offline chopperpilot

  • Afrikaans...Dis my taal! Engels...Dit verstaan ek ook!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,279
  • Thanked: 190 times
  • "Jack of all Trades... Master of Some."
Re: Yamaha TDM 850/900 vs Honda Varedero
« Reply #27 on: March 06, 2016, 08:52:12 pm »
Is 'n 650 V-Twin, soos 'n TransAlp te klein?

Ek en oorlede vriend het in 2010 die laaste MMC op die plaas bygewoon.

Ek was op my 990 S. Ons het lekker saam gery, van Nelspruit na Greytown.




Sent from my iPad using Tapatalk
Current Bikes : KTM 990 R, KTM 500 XCW

End of an Era : Suzuki DR 650 SE, Husqvarna 610 TE
 

Offline Kykdaar

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Zundapp (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 7,614
  • Thanked: 2 times
Re: Yamaha TDM 850/900 vs Honda Varedero
« Reply #28 on: March 06, 2016, 09:14:14 pm »
Is 'n 650 V-Twin, soos 'n TransAlp te klein?

Ek en oorlede vriend het in 2010 die laaste MMC op die plaas bygewoon.

Ek was op my 990 S. Ons het lekker saam gery, van Nelspruit na Greytown.




Sent from my iPad using Tapatalk

Ek het Namibie en Botswana getoer op my 650 Transalp destyds.

Great fiets maar swaar op sous. Tussen hom en die 650 V- Strom seker die beste klein toerfietse.

 

Offline Single Cylinder

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 544
  • Thanked: 1 times
  • Kickstart the beast or push the button
Re: Yamaha TDM 850/900 vs Honda Varedero
« Reply #29 on: March 07, 2016, 06:19:18 am »
A nice link for some TDM dirt road riding. http://www.carpe-tdm.net/ipb/index.php?showtopic=26390
I am not lazy, I am energy efficient.
Honda CB750 sold
Honda Elsinore 250 stolen
Honda XR500 sold, Kawasaki Ninja 750 sold
TDM 850
 

Offline Bikerboer1973

  • Groot Suzuki aanhanger maar eindig altyd op met 'n Honda!
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,576
  • Thanked: 71 times
  • Darem al weer 'n Honda XL185 plaas fiets.
Re: Yamaha TDM 850/900 vs Honda Varedero
« Reply #30 on: March 07, 2016, 08:41:36 am »
Is 'n 650 V-Twin, soos 'n TransAlp te klein?

Ek en oorlede vriend het in 2010 die laaste MMC op die plaas bygewoon.

Ek was op my 990 S. Ons het lekker saam gery, van Nelspruit na Greytown.




Sent from my iPad using Tapatalk

Ek het Namibie en Botswana getoer op my 650 Transalp destyds.

Great fiets maar swaar op sous. Tussen hom en die 650 V- Strom seker die beste klein toerfietse.



Wat bedoel jy swaar op sous, ken nie die 650 so goed nie maar het 3 700's gehad en het met almal so tussen 17 -21km/L gekry af hangende van hoe swaar my gewrig was die dag.
Tans.
Honda Xl185 plaas fiets
Vrou se NC700.
 

Offline Eisbein

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 12,085
  • Thanked: 60 times
  • Kraaifontein Plugspanner!
    • Music Ramblings by a serial hobbyist
Re: Yamaha TDM 850/900 vs Honda Varedero
« Reply #31 on: March 07, 2016, 09:55:19 am »
Is 'n 650 V-Twin, soos 'n TransAlp te klein?

Ek en oorlede vriend het in 2010 die laaste MMC op die plaas bygewoon.

Ek was op my 990 S. Ons het lekker saam gery, van Nelspruit na Greytown.




Sent from my iPad using Tapatalk

Ek het Namibie en Botswana getoer op my 650 Transalp destyds.

Great fiets maar swaar op sous. Tussen hom en die 650 V- Strom seker die beste klein toerfietse.



Wat bedoel jy swaar op sous, ken nie die 650 so goed nie maar het 3 700's gehad en het met almal so tussen 17 -21km/L gekry af hangende van hoe swaar my gewrig was die dag.

700 is FI - die 650 het carbs - hulle is maar heavy vir 'n 650.

02/02/12 - RIP Glen - the Arrow of Elliot and the little man with the big heart that truly was larger than life.

You have touched us and left us better for having known you - even if it was only briefly.

For grabbing the moment and living the day It's been way too early that you were taken away
 

Offline Tonteldoos

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XL1000V Varadero
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,596
  • Thanked: 3 times
Re: Yamaha TDM 850/900 vs Honda Varedero
« Reply #32 on: March 08, 2016, 12:09:06 am »
Have my Vara now for 10 years and do not see any reason to change it.. but maybe the new AT :drif:
Challenge = Innovation = Change
 

Offline Doringboom

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DL 1000 V-Strom
    Location: Gauteng
  • Posts: 610
  • Vra maar, dalk weet ek.
Re: Yamaha TDM 850/900 vs Honda Varedero
« Reply #33 on: March 08, 2016, 09:39:01 am »
Ja, if I was in this movie a few months ago I would most probably have bought Doringboom's 955 when he sold it. He had a beautiful specimen with panniers and that guy looks after his stuff.

Dankie vir die kompliment Kykdaar :thumleft: Mogas, wie my Tiger gekoop het, het hom verlede jaar weer hier op die forum geadverteer. Ek het pas weer daar gekyk, maar daar is geen aanduiding of hy toe wel verkoop is en of hy nog steeds in die mark is nie.

Koop vir jou 'n nuwe DL1000 V-Strom. As jy ook een het, dan weet ek daar is darem 2 van hulle hier in Gauteng op die pad - jy en ek :biggrin:
2-wiel geskiedenis sedert 1995: Kawasaki KLE 500, Suzuki GSX750F en Triumph Tiger 955i. Het almal verkoop, sonder dat ek myself en/of die fiets breek gery het.
 

Offline Kykdaar

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Zundapp (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 7,614
  • Thanked: 2 times
Re: Yamaha TDM 850/900 vs Honda Varedero
« Reply #34 on: March 08, 2016, 11:30:20 am »
Ek is ongelukkig op n beer budget so daai 1000 Strom ding gaan nie gebeur nie ;D

 

Offline Tom van Brits

Re:
« Reply #35 on: March 08, 2016, 11:42:15 am »
Ek is nogal hal mal oor daai 1000 strom en is stom dat hy nie beter verkoop in SA nie. Baie bike vir die geld, maar een ding het ek kla geleer hier op die forhm van die strom. As jy een koop het jy daai bike getrou

Sent from my SM-J110F using Tapatalk