Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: n Nuwe paar wielle vir my...  (Read 4468 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Regis Laconi

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 547
  • Enjoy The Freedom
n Nuwe paar wielle vir my...
« on: March 22, 2016, 02:23:45 pm »
Ek het onlangs my 690 verkoop en vir my hierdie 990 gekry.  Baie baie lekker fiets.  Loop soos n droom.  Glad nie n bad upgrade van n 690 af nie.
Enjoy The Freedom...
 

Offline cocky

  • Ryyyyyy net ASFB.
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,413
  • Thanked: 208 times
  • DILLIGAF
Re: n Nuwe paar wielle vir my...
« Reply #1 on: March 22, 2016, 02:30:12 pm »
Mooi fiets en mooi sticker kit! :thumleft: :thumleft:
Just because your past did not turn out like you wanted it to does not mean your marriage will not be better than you ever imagined it could be.
Die Kaapse Hoender!
 

Offline Copernicus

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Vespa (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,068
  • Crossroads in the dirt.
Re: n Nuwe paar wielle vir my...
« Reply #2 on: March 22, 2016, 03:19:48 pm »
Nice bike.  En net soos dit hoort, is een van die eerste trips na die koffieshop!  ;D
I started biking as an under achiever and it went downhill from there...
 

Offline chopperpilot

  • Afrikaans...Dis my taal! Engels...Dit verstaan ek ook!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,776
  • Thanked: 249 times
  • "Jack of all Trades... Master of Some."
Re: n Nuwe paar wielle vir my...
« Reply #3 on: March 22, 2016, 03:21:35 pm »
Baie geluk! Awesome bike! Veilige myle!


Sent from my iPad using Tapatalk
Current Bikes : KTM 990 R, KTM 500 XCW

End of an Era : Suzuki DR 650 SE, Husqvarna 610 TE
 

Offline ETS

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 1290 Adventure S
    Location: Northern Cape
  • Posts: 6,515
  • Thanked: 67 times
  • Die Punda van Prieska
Re: n Nuwe paar wielle vir my...
« Reply #4 on: March 22, 2016, 03:42:12 pm »
 :thumleft: :thumleft: :thumleft: :thumleft: :thumleft:
If i had to explain you would not understand anyway......
 

Offline FrancoisTz

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 994
  • Thanked: 46 times
Re: n Nuwe paar wielle vir my...
« Reply #5 on: March 22, 2016, 03:50:02 pm »
Baie mooi. Geluk, weet jy sal lekker en veilig ry.
Far better is it to dare mighty things, to win glorious triumphs, even though checkered by failure, than to rank amongst those poor spirits who neither enjoy much nor suffer much, because they live in the grey twilight that knows neither victory nor defeat.
 

Offline Manic

  • Little Fat Guy
  • Vendors
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: KTM 790 Adventure R
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 17,997
  • Thanked: 341 times
Re: n Nuwe paar wielle vir my...
« Reply #6 on: March 22, 2016, 04:14:25 pm »
Baie mooi, Geluk man  :thumleft:   :thumleft:
 

Offline Regis Laconi

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 547
  • Enjoy The Freedom
Re: n Nuwe paar wielle vir my...
« Reply #7 on: March 22, 2016, 05:11:01 pm »
Baie dankie manne.  Jip na ek die geld ge-EFT het was ek so n bietjie in skok.  Dit is die meeste wat ek al vir n motorfiets betaal het.  So na dit moes ek eers by die eerste en beste bar stop vir n paar brandewyn specials...en die specials was welkom  :biggrin:

Ek werk nou al na die fiets toe van dat ek in 2010 op een gery het.  Maar elke jaar gebeer daar iets wat my keer om een te koop.  Verlede jaar het ek die geld gehaad maar kon nie n mooi skoon een kry nie.  Toe val die fiets in my skoot.  Ek het die 690 gesmous so gou moontlik, en die fiets gaan haal.  :thumleft:

Enjoy The Freedom...
 

Offline wobbler

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 697
  • Thanked: 20 times
Re: n Nuwe paar wielle vir my...
« Reply #8 on: March 22, 2016, 05:50:59 pm »
Ve' nice!
 :thumleft:
 

Online Oshkosh

Re: n Nuwe paar wielle vir my...
« Reply #9 on: March 22, 2016, 06:32:50 pm »
Sharp Sharp!! :thumleft:
2017 R1200RS SPORT F#ck Me what an Animal!
2010 R1200GS ADV "The Comfy Chair with GRUNT"(SOLD)
2012 R1200RT "The Wife's Little Tourer"
 

Offline skydiver

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: NER-A-CAR
    Location: Limpopo
  • Posts: 2,121
  • Thanked: 100 times
  • Free as a bird
Re: n Nuwe paar wielle vir my...
« Reply #10 on: March 22, 2016, 08:39:45 pm »
Veilige myle.  :thumleft:
Sold: Yamaha PW80, Honda MT5, Honda XR200, Kawazaki KDX200, Yamaha TTR250, Yamaha XT660R, BMW F800, BMW F650GS, Yamaha XT660Z, CRF230F
Current: NC750X
 

Offline BliknÍrs

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,395
  • Thanked: 86 times
  • I never finish anyth
Re: n Nuwe paar wielle vir my...
« Reply #11 on: March 22, 2016, 08:49:32 pm »
Die laaste van die hardebaarde.
Geniet hom!
 

Offline SlŠinte Mhaith

Re: n Nuwe paar wielle vir my...
« Reply #12 on: March 22, 2016, 08:52:06 pm »
Ek het onlangs my 690 verkoop en vir my hierdie 990 gekry.  Baie baie lekker fiets.  Loop soos n droom.  Glad nie n bad upgrade van n 690 af nie.

Kan jy bietjie meer vertel van jou ervarings tussen die 690 en die 990 asb.
 

Offline Regis Laconi

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 547
  • Enjoy The Freedom
Re: n Nuwe paar wielle vir my...
« Reply #13 on: March 22, 2016, 09:24:34 pm »
Die twee bikes verskil wereld uit mekaar uit.  Die eerste ding wat my gevang het met die 990 is die gewig van die fiets.  Hy is n 100 plus kg swaarder as die 690.  Hy maak natuurlik meer krag maar dis nie daai "pick up and go" van die 690 nie.  Die 990 het BAIE langer bene.  Die 690 het op 125-135 km/h ( 5500-6000 rpm ) gevoel asof hy nou moet werk om te loop, die 990 ( 4000-4500 rpm ) slaap nog teen daai spoed.

Petrol verbryk op die 990 is 14 km/l en die 690 20 plus km/l.  My 990 het die gel seat en hoer screen.  Hy voel soos n Goldwing teen die 690.

Die 690 is baie maklik om aan te werk, alles is oop en die air filter sit net onder die seat.  Die 990 is n moerse mission om aan te werk.

As ek alby kon bekostig sou ek altwee he.  Die 690 is net n killer in die dorp en op n lekker fiets spoor in die bos, dis n awesome speel bike wat selfs n smile op jou bek kan sit, al het jy nou net jou werk verloor.  Die 990 lag vir n 500 km Sondag "out ride".

Dis regtig twee verskillende kante van die bike ry spektrum...maar alby is bitter nice bikes in hulle eie respek.
Enjoy The Freedom...
 

Offline Regis Laconi

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 547
  • Enjoy The Freedom
Re: n Nuwe paar wielle vir my...
« Reply #14 on: March 22, 2016, 09:26:20 pm »
Die twee bikes verskil wereld uit mekaar uit.  Die eerste ding wat my gevang het met die 990 is die gewig van die fiets.  Hy is n 100 plus kg swaarder as die 690.  Hy maak natuurlik meer krag maar dis nie daai "pick up and go" van die 690 nie.  Die 990 het BAIE langer bene.  Die 690 het op 125-135 km/h ( 5500-6000 rpm ) gevoel asof hy nou moet werk om te loop, die 990 ( 4000-4500 rpm ) slaap nog teen daai spoed.

Petrol verbryk op die 990 is 14 km/l en die 690 20 plus km/l.  My 990 het die gel seat en hoer screen.  Hy voel soos n Goldwing teen die 690.

Die 690 is baie maklik om aan te werk, alles is oop en die air filter sit net onder die seat.  Die 990 is n moerse mission om aan te werk.

As ek alby kon bekostig sou ek altwee he.  Die 690 is net n killer in die dorp en op n lekker fiets spoor in die bos, dis n awesome speel bike wat selfs n smile op jou bek kan sit, al het jy nou net jou werk verloor.  Die 990 lag vir n 500 km Sondag "out ride".

Dis regtig twee verskillende kante van die bike ry spektrum...maar alby is bitter nice bikes in hulle eie respek.
Enjoy The Freedom...
 

Offline TheBear

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Other
  • Posts: 10,307
  • Thanked: 591 times
Re: n Nuwe paar wielle vir my...
« Reply #15 on: March 22, 2016, 09:36:56 pm »
Jinne!  Die fiets jou so opgewonde gemaak dat jy sommer in stereo pos?   :ricky:

Baie geluk.  Ek hoop jy geniet dit elke dag!   :thumleft:
#33 #BRADICAL!
 

Offline JacoM

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,751
  • Thanked: 12 times
Re: n Nuwe paar wielle vir my...
« Reply #16 on: March 23, 2016, 10:15:05 am »
Geluk Rechardt! en geniet hom.
As ek klasr gepspeel het met die HP hoop ek daar is nog 990's oor met min kilo's  - een vir my ook!
Groete
 

Offline Regis Laconi

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 547
  • Enjoy The Freedom
Re: n Nuwe paar wielle vir my...
« Reply #17 on: March 23, 2016, 11:28:14 am »
Ag ek glo so Jaco.  Daar is n paar waarvan ek weet met onder 30 000 km op.  Die manne ry maar net so Franschoek toe nou en dan, anders staan die fiets in die garage onder n syl.

PM my as jy eendag een soek.  Dan help ek jou.  Ek ken n paar manne wat baie mooi na die fietse kyk.
Enjoy The Freedom...
 

Offline Altie7deLaan

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Husqvarna (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,290
  • Thanked: 100 times
  • Tea 7 for the masses!
Re: n Nuwe paar wielle vir my...
« Reply #18 on: March 23, 2016, 02:26:37 pm »
ja nee, dit confirm maar die feit dat daar nie iets soos `n allrounder bike bestaan nie, kry eerder `n doel geboude ding en gebruik dit daarvoor.
Ek vind nog my voete op my 690, maar hel dis n lekker bike.
ek klim van n drz af oor op die 690, en die 690 voel vir my soos n lazyboy, uiters gemaklik.

Daar is niks, maar niks, wat klink soos n 990 met decent pype op, wat reverberate tussen `n canyon se walle nie, ek kry hoennervleis net om te dink daaraan.
ek het aan die bokant van gannaga pas gestaan en wereld bekyk, terwyl n man met n blou 990 uitgeklim het tot bo, hy was seker al by middelpos toe staan ek nog met n horing...
KTM kan vandag weer besluit om die bike uit te bring, en sal met n boek vol bestsellings sit.
geniet hom pappa.
xl185  cb750f  gsx600f  fz750  gsxr750  cbr600f2  cbr900rr cbr929rr  cbr954rr  vtr1000f  fzr1000exup  650dakkie gsxr1000k4  lc4 supermoto  bandit1200s   project fartblood (fireblade streetfighter)  f800gs 690 kaboem


Kaboef:  "Ek dink BMW gooi drank in hul koffie en muffins. Want as jy dronk is, koop jy enige kak."
 

Offline weskus

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,387
  • Thanked: 22 times
  • Vrek gewerk!!
Re: n Nuwe paar wielle vir my...
« Reply #19 on: March 23, 2016, 02:55:41 pm »
Mooi fiets, sal ook nie sommer myne verkoop nie..
Vorige scooters : Suzuki TS 185, Honda CD 200, Suzuki PE 250, Kawasaki Z650, Yamaha 495 IT, Kawasaki KLX 300, BMW F 650 GS Dakar, BMW F 800 GS, KDX200, KTM300, Suzuki GSXR1000, Honda CD200, KTM 1290 Superduke (stukkend geval) tans KTM 990 Adv - toer,  KTM 300 XCW- funrides,Honda Z50 Monkeybike(projek), Honda ST70 Dax, Honda CX500 Custom - bar toe..