Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Dorsland gaan kuier sy Boerbokke in Kenya  (Read 29224 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,219
  • Thanked: 695 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Re:
« Reply #120 on: June 17, 2016, 07:50:22 pm »
Ons is nou oppad terug na die lodge toe. Ons is 7 in 'n Prado. Dit reŽn. Die bestuurder het my venster gesluit. Die verwarmer is op "HOT'" . Almal praat gelyk. Afrika musiek speel. Dis nog 60km na my kamer toe.

Ek verlang nou plaastoe.

Dis so koud by die huis jy gaan nog verlang na daai Toyota verwarmer  :biggrin:
Nottamoer! Ek was nou so benoud. Darem hier by die lodge aangekom.  ReŽn baie lekker, ek gaan sommer stort, vensters oopgooi en met daai heerlike reuk en klank van die reŽn hier op die sementpaadjie aan die slaap raak.

Ou Vaalbaas ek sien jy kry sommer daai prentjie in jou geestesoog.  Jy moet lekker lag, dis seker die langste 60km wat ek nůg gery het.
'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 
Offline VaalBaas

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,561
  • Thanked: 215 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Dorsland gaan kuier sy Boerbokke in Kenya
« Reply #121 on: June 17, 2016, 07:57:27 pm »
So, dink jy die span het ingeneem wat jy hulle geleer het. Klink wel of hulle wil en dit is mos lekker om vir sulke mense iets te leer en raad te gee.
2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C - 2020 RnineT Pure
2012 TW200
My eertse foutjie KTM RC8 en toe nog n 525 ook
Project Bikes - 2003 Yamaha 350 Banshee SE - 2006 Yamaha 200 Blaster SE - TW200
As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet(en ek weet nog steeds nie wat ek doen)
 
Offline lpj

Re: Dorsland gaan kuier sy Boerbokke in Kenya
« Reply #122 on: June 17, 2016, 08:01:44 pm »
Nee kÍrels, daai goed is nie Boerbokke nie. Hierdie is Boerbokke.

Hel, dis nou bokke.
 
Offline VaalBaas

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,561
  • Thanked: 215 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Dorsland gaan kuier sy Boerbokke in Kenya
« Reply #123 on: June 17, 2016, 08:02:51 pm »
Ja, vir hulle sÍ jy Mnr en Mev  ;D
2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C - 2020 RnineT Pure
2012 TW200
My eertse foutjie KTM RC8 en toe nog n 525 ook
Project Bikes - 2003 Yamaha 350 Banshee SE - 2006 Yamaha 200 Blaster SE - TW200
As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet(en ek weet nog steeds nie wat ek doen)
 
Offline Herklaas

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Triumph (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,432
  • Thanked: 71 times
  • Do it, you only live twice.
Re: Re:
« Reply #124 on: June 17, 2016, 08:08:57 pm »
Ons is nou oppad terug na die lodge toe. Ons is 7 in 'n Prado. Dit reŽn. Die bestuurder het my venster gesluit. Die verwarmer is op "HOT'" . Almal praat gelyk. Afrika musiek speel. Dis nog 60km na my kamer toe.

Ek verlang nou plaastoe.

Dis so koud by die huis jy gaan nog verlang na daai Toyota verwarmer  :biggrin:
Nottamoer! Ek was nou so benoud. Darem hier by die lodge aangekom.  ReŽn baie lekker, ek gaan sommer stort, vensters oopgooi en met daai heerlike reuk en klank van die reŽn hier op die sementpaadjie aan die slaap raak.

Ou Vaalbaas ek sien jy kry sommer daai prentjie in jou geestesoog.  Jy moet lekker lag, dis seker die langste 60km wat ek nůg gery het.

 :sip: Behalwe vir die langste 60 km, seker ook die benoudste, ek wonder net of die mense die verskil tussen koud en benoud verstaan, ag, kom ons los dit maar.  :lol8:
Yamaha 50, Yamaha 400, 2 x Yamaha DR 350 LC, Honda CBX 550 F2, Honda TransAlp 650, Triumph Tiger 800 Xc,
Now 2015 Triumph Tiger 800 Xcx.and.. my favorite... 1996 Yamaha Tenere 660 5 valve single.And, the latest 1989 Yamaha Super Tenere 750.
 
Offline Herklaas

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Triumph (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,432
  • Thanked: 71 times
  • Do it, you only live twice.
Re: Dorsland gaan kuier sy Boerbokke in Kenya
« Reply #125 on: June 17, 2016, 08:10:50 pm »
 :sip: Ohg, Hulle is seriously mooi,
Yamaha 50, Yamaha 400, 2 x Yamaha DR 350 LC, Honda CBX 550 F2, Honda TransAlp 650, Triumph Tiger 800 Xc,
Now 2015 Triumph Tiger 800 Xcx.and.. my favorite... 1996 Yamaha Tenere 660 5 valve single.And, the latest 1989 Yamaha Super Tenere 750.
 
Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,219
  • Thanked: 695 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Re: Dorsland gaan kuier sy Boerbokke in Kenya
« Reply #126 on: June 17, 2016, 08:19:13 pm »
So, dink jy die span het ingeneem wat jy hulle geleer het. Klink wel of hulle wil en dit is mos lekker om vir sulke mense iets te leer en raad te gee.
Hulle stel baie belang in alles, hulle praat saam en vra sinvolle vrae, praktiese goed. Dis 'n moerse groot sprong van bestaansboerdery na kommersieŽl VB. Ek weet nie of dit onder hulle makro omstandighede moontlik is nie. Hulle groot struikelblokke is dat hulle nie privaatbesit van grond maklik kry nie, hulle mark het beperkte koopkrag, wisselweiding en 'n kampstelsel is vir hulle heel vreemde konsepte wat daartoe lei dat oorbeweiding aan die orde van die dag is.

Maar, hulle is gewillig, ywerig en hulle wil verbeter. Dan is die stryd mos half gewonne of hoe.  Hulle het nog bokke gekoop asook 'n skeepshouer Maksiwol konsentraat en veemedisyne.  Hulle is ernstig oor die saak en solank hulle 'n passie het om te verbeter sal ek hulle help. Dis nie liefdadigheid nie, hulle betaal goeie geld. Maar juis daaroor - dat hulle dit self finansier - spreek al boekdele. Dis nie 'n regeringsprojek of 'n VN klomppomp nie.

Ek weet nie wat vir hulle voorlÍ nie Vaalbaas, ons kyk maar hoe loop die storie.
'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 
Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,219
  • Thanked: 695 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Re: Dorsland gaan kuier sy Boerbokke in Kenya
« Reply #127 on: June 17, 2016, 08:20:00 pm »
Ja, vir hulle sÍ jy Mnr en Mev  ;D
Hahahaha, ja netso. Dankie ouens. Ek lief my bokke kwaai. Dis vir my effe hartseer elke keer as ek hulle so die verte tussen volksvreemdes instuur. Ek verlang hulle jong.

Seker maar simpel maar ek het 'n erg oor hulle. Veral as 'n paar van hulle nog my stem herken. Amper soos om familie na 'n lang afwesigheid weer te sien.
'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 
Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,219
  • Thanked: 695 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Dorsland gaan kuier sy Boerbokke in Kenya
« Reply #128 on: June 18, 2016, 11:28:39 am »
Ek kon darem bietjie wild ook sien terwyl ek hier is.

Mooi staal kuns by Nairobi lughawe.
'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 
Offline Oubones

Re: Dorsland gaan kuier sy Boerbokke in Kenya
« Reply #129 on: June 18, 2016, 12:00:19 pm »
Duidelik kan daardie wild nie lees nie!
Die bordjie sŤ dan bly v/d gras af! :ricky:
Dakar 650
SR 500
 
Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,219
  • Thanked: 695 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re:
« Reply #130 on: June 18, 2016, 01:49:22 pm »
Hahaha, ja is so.  Dis Afrikaanse wild, hulle lees nie Ingils nie  :lol8:
« Last Edit: June 19, 2016, 05:46:20 pm by Dorsland »
'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 
Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,219
  • Thanked: 695 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Dorsland gaan kuier sy Boerbokke in Kenya
« Reply #131 on: June 18, 2016, 02:19:13 pm »
Julle manne was oor die geelkoors storie reg gewees. Hier op Nairobi lughawe het hulle my al 2 maal vir my geelkaart gevra. Sal maar sien of ek op Johannesburg lughawe in kwarantyn geplaas word. ;)
'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 
Offline Sandban(g)k

Re: Dorsland gaan kuier sy Boerbokke in Kenya
« Reply #132 on: June 18, 2016, 04:19:47 pm »
Oooo gatta patatta. Ek gaan more verby States toe hier van Noord Transvaal af, laat weet as ek die veearts se noodnommer moet kry om bietjie Terramycin saam te bring en by die lughawe se siekeboeg af te gooi  :biggrin:
 
Offline Tom van Brits

Re:
« Reply #133 on: June 18, 2016, 05:13:49 pm »
Jy sal maar net n shot moet kry en betaal op die lughawe sou hul jou uittrek Johan, ek het laasweek gekry. So om en by R650 vir geelkoors. Dis net lastig want dit vat tyd, dis hoekom ek maar altyd seker maak die kaart is saam die paspoort

Sent from my SM-J500F using Tapatalk
 
Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,219
  • Thanked: 695 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re:
« Reply #134 on: June 18, 2016, 07:19:59 pm »
Ek land nou net hier. Kom ons sien wat se ons geagte grenswagte.  My moer is nou so suur oor die propaganda flieks wat hulle op SAA wys hulle moet my eerder vir hoŽ bloeddruk spuit.
'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 
Offline VaalBaas

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,561
  • Thanked: 215 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Dorsland gaan kuier sy Boerbokke in Kenya
« Reply #135 on: June 18, 2016, 07:22:37 pm »
 :lol8:

hoop maar vir die beste
2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C - 2020 RnineT Pure
2012 TW200
My eertse foutjie KTM RC8 en toe nog n 525 ook
Project Bikes - 2003 Yamaha 350 Banshee SE - 2006 Yamaha 200 Blaster SE - TW200
As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet(en ek weet nog steeds nie wat ek doen)
 
Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,219
  • Thanked: 695 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re:
« Reply #136 on: June 18, 2016, 07:48:58 pm »
Nee kyk, 'n boertjie moet eerder op die plaas bly as om sy lyf wÍreld reisiger te hou.

Ek gaan vang gou 'n nr 2 op die lughawe (ja ek is deur sonder geelkoors) . Per ongeluk druk ek teen die pot se deksel terwyl ek nog sit. Diť druk toe die spoelknoppie en daar kry ek 'n vinnige en onbeplande les in hoe 'n bidet werk.

Julle kan maar saamlag.
« Last Edit: June 19, 2016, 05:47:04 pm by Dorsland »
'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 
Offline Sandban(g)k

Re:
« Reply #137 on: June 18, 2016, 07:52:31 pm »
Nee kyk, 'n boertjie moet eerder op die plaas bly as om sy lyf wÍreld reisiger te hou.

Ek gaan vang gou 'n nr 1 op die lughawe (ja ek is deur sonder geelkoors) . Per ongeluk druk ek teen die pot se deksel terwyl ek nog sit. Diť druk toe die spoelknoppie en daar kry ek 'n vinnige en onbeplande les in hoe 'n bidet werk.

Julle kan maar saamlag.

Ek hoop nie jy sit nou en piepie nie  :laughing4: :laughing4:
 
Offline Tom van Brits

Re:
« Reply #138 on: June 18, 2016, 07:53:11 pm »
;)  ;) janee

Sent from my SM-T231 using Tapatalk
 
Offline Oubones

Re:
« Reply #139 on: June 18, 2016, 07:53:47 pm »

Ok!
 :ricky:
Dakar 650
SR 500