Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Dorsland gaan kuier sy Boerbokke in Kenya  (Read 25079 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 27,969
  • Thanked: 328 times
    • dustriders.co.za
Re: Dorsland gaan kuier sy Boerbokke in Kenya
« Reply #60 on: June 16, 2016, 01:43:19 pm »
Eksien die eerste foto het alreeds 900mm ogiesdraad gespan. Plekke waar bok se kind nie mag wei.
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 
Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,946
  • Thanked: 260 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Dorsland gaan kuier sy Boerbokke in Kenya
« Reply #61 on: June 16, 2016, 01:43:28 pm »
Hierdie is hulle inheemse bokke wat nou verkoop en met Boerbokke vervang gaan word. Dis net bene, vel en horings. Oorbeweiding is, soos orals in Afrika, 'n groot probleem.  Diť bokke moet elke dag tot bo-op die Aberdares klim en dan weer af. Moerse fiks maar geen vleis nie.

Die lammers in diť foto weeg seker so 9kg - 12kg op 3 maande. Boerbokke met goeie bestuursinsette weeg tussen 28kg - 32kg met speen op 3 maande. Wat sÍ julle van daai ram se horings? :-[

Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 
Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,946
  • Thanked: 260 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Dorsland gaan kuier sy Boerbokke in Kenya
« Reply #62 on: June 16, 2016, 01:48:55 pm »
Opleiding nou eers op 'n einde vir vandag. Ons gaan nou een van hulle Hampshire skape braai :)
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 
Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 27,969
  • Thanked: 328 times
    • dustriders.co.za
Re: Dorsland gaan kuier sy Boerbokke in Kenya
« Reply #63 on: June 16, 2016, 01:51:46 pm »
Wat sal uitkom as mens n boerbokram by daai witspul sit Dorsland?(sal seker gebeur met tyd)
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 
Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,946
  • Thanked: 260 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Re: Dorsland gaan kuier sy Boerbokke in Kenya
« Reply #64 on: June 16, 2016, 02:02:44 pm »
Eksien die eerste foto het alreeds 900mm ogiesdraad gespan. Plekke waar bok se kind nie mag wei.
Ja Chris, daar was al 3 van hulle mense daar by my vir opleiding aan die begin van die jaar so ek is bly om te sien kennis was saam op die vliegtuig terug. Hulle maak lande op 'n moerse steil berg waar 'n bobbejaan met 'n kierie moet loop. Dis daai nuwe lande wat toegespan is.

Kyk hoe steil:

En gisternag toe reŽn dit 'n redelike bui. Kyk hoe spoel die paaie al. KÍrels mens raak moedeloos.

Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 
Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,946
  • Thanked: 260 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Dorsland gaan kuier sy Boerbokke in Kenya
« Reply #65 on: June 16, 2016, 02:04:26 pm »
Kenya WildDogs

Farkle City :)

Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 
Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,946
  • Thanked: 260 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Dorsland gaan kuier sy Boerbokke in Kenya
« Reply #66 on: June 16, 2016, 02:07:18 pm »
Hulle noem die fietse bodaboda. Hulle dra alles van 4 passasiers, 4  moerse groot melkkanne, 100kg meel, kratte met aartappels en vrugte, hoenders, planke noem maar op.

Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 
Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,946
  • Thanked: 260 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re:
« Reply #67 on: June 16, 2016, 02:09:15 pm »
So los nou julle nonsies van sit of staan, comfort seat, harde of sagte panniers, Barkbuster vs Cycra handguards en gaan ry julle blerrie fietse.

Klomp mofgatte. ;)
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 
Offline FrancoisTz

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 915
  • Thanked: 25 times
Re: Dorsland gaan kuier sy Boerbokke in Kenya
« Reply #68 on: June 16, 2016, 02:18:08 pm »
Hi Dorsland, sien jy geniet jouself gate uit. Die woord bodaboda van die fietse is interessant, dit het ontstaan in Uganda tydens Idi Amin se tyd. Wanneer een van die bevolking snuf in die neus gekry het dat Idi op sy spoor is dan het hy op een van die motorfietse gespring en vir die druwer/ryeer geskreeu "Border, Border" bedoelend kom by die grens so gou moontlik. Dit was die gewildste en goedkoopste manier om die onvermydelike dood vry e spring. In Nakuru sal jy dikwiel trapfietse sien wat vir dieselfde doel aangewend word.
Far better is it to dare mighty things, to win glorious triumphs, even though checkered by failure, than to rank amongst those poor spirits who neither enjoy much nor suffer much, because they live in the grey twilight that knows neither victory nor defeat.
 
Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,946
  • Thanked: 260 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Re: Dorsland gaan kuier sy Boerbokke in Kenya
« Reply #69 on: June 16, 2016, 02:34:35 pm »

Hahaha, dis nou interessant Francois.  Ja, ek het al amper van daai mensvreter vergeet. Ek geniet dit baie om van die ontstaan van woorde en name te hoor. Die mense hier vertel van die Kiboko (seekoei) . Ek vertel hulle toe dat 'n kiboko (sambok) sy naam gekry het omdat hulle uit seekoei vel gemaak is.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 
Offline Oubones

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 2,764
  • Thanked: 340 times
Re: Dorsland gaan kuier sy Boerbokke in Kenya
« Reply #70 on: June 16, 2016, 02:42:03 pm »
Lekker storie die!
Dankie mater en bly jy geniet dit!
Dit is darem lekker as mens iemand iets leer en jy kan soos jy later sien hy het dit toegepas!
Daardie bokke lyk goed!
Dakar 650
KLR650
 
Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,946
  • Thanked: 260 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Re: Re:
« Reply #71 on: June 16, 2016, 02:45:27 pm »

Nou hoekom wil 90% vd Nerwe hier efol doen Johan.....jys mos slim

Omdat jy so getrou jou belasting betaal Hinks  :peepwall:
« Last Edit: June 16, 2016, 06:52:23 pm by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 
Offline FrancoisTz

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 915
  • Thanked: 25 times
Re: Re: Dorsland gaan kuier sy Boerbokke in Kenya
« Reply #72 on: June 16, 2016, 02:52:30 pm »
Hi Dorsland, sien jy geniet jouself gate uit. Die woord bodaboda van die fietse is interessant, dit het ontstaan in Uganda tydens Idi Amin se tyd. Wanneer een van die bevolking snuf in die neus gekry het dat Idi op sy spoor is dan het hy op een van die motorfietse gespring en vir die druwer/ryeer geskreeu "Border, Border" bedoelend kom by die grens so gou moontlik. Dit was die gewildste en goedkoopste manier om die onvermydelike dood vry e spring. In Nakuru sal jy dikwiel trapfietse sien wat vir dieselfde doel aangewend word.
Hahaha, dis nou interessant Francois.  Ja, ek het al amper van daai mensvreter vergeet. Ek geniet dit baie om van die ontstaan van woorde en name te hoor. Die mense hier vertel van die Kiboko (seekoei) . Ek vertel hulle toe dat 'n kiboko (sambok) sy naam gekry het omdat hulle uit seekoei vel gemaak is.
Ja, ek kan ure oor daardie plek gesels. Hulle noem bv. die Minibus Taxi, in Tanzania, 'n "Dala-Dala". Die ontstaan is dat toe hulle die Taxi's in gebruik geneem het kon jy vir een dollar omtrent enige plek heen ry met die taxi en weens die aksent het dit toe "Dala-Dala" geword. In Kenya staan dit bekend as Matato omrede jy vir drie (Tato) Kenya Sjieling  kon Taxi ry.
Far better is it to dare mighty things, to win glorious triumphs, even though checkered by failure, than to rank amongst those poor spirits who neither enjoy much nor suffer much, because they live in the grey twilight that knows neither victory nor defeat.
 
Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,946
  • Thanked: 260 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Re: Dorsland gaan kuier sy Boerbokke in Kenya
« Reply #73 on: June 16, 2016, 02:54:44 pm »
Lekker storie die!
Dankie mater en bly jy geniet dit!
Dit is darem lekker as mens iemand iets leer en jy kan soos jy later sien hy het dit toegepas!
Daardie bokke lyk goed!
Dankie OB. Daar is soveel potensiaal noord van ons omdat hulle die water en vrugbare grond het. Maar die kultuur, die werksetiek, private besitreg van grond en koopkrag pootjie hulle. Ek wil, as ek terug is en my gedagtes georden het, hieroor uitbrei.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 
Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,946
  • Thanked: 260 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Re: Re: Dorsland gaan kuier sy Boerbokke in Kenya
« Reply #74 on: June 16, 2016, 02:56:30 pm »
Hi Dorsland, sien jy geniet jouself gate uit. Die woord bodaboda van die fietse is interessant, dit het ontstaan in Uganda tydens Idi Amin se tyd. Wanneer een van die bevolking snuf in die neus gekry het dat Idi op sy spoor is dan het hy op een van die motorfietse gespring en vir die druwer/ryeer geskreeu "Border, Border" bedoelend kom by die grens so gou moontlik. Dit was die gewildste en goedkoopste manier om die onvermydelike dood vry e spring. In Nakuru sal jy dikwiel trapfietse sien wat vir dieselfde doel aangewend word.
Hahaha, dis nou interessant Francois.  Ja, ek het al amper van daai mensvreter vergeet. Ek geniet dit baie om van die ontstaan van woorde en name te hoor. Die mense hier vertel van die Kiboko (seekoei) . Ek vertel hulle toe dat 'n kiboko (sambok) sy naam gekry het omdat hulle uit seekoei vel gemaak is.
Ja, ek kan ure oor daardie plek gesels. Hulle noem bv. die Minibus Taxi, in Tanzania, 'n "Dala-Dala". Die ontstaan is dat toe hulle die Taxi's in gebruik geneem het kon jy vir een dollar omtrent enige plek heen ry met die taxi en weens die aksent het dit toe "Dala-Dala" geword. In Kenya staan dit bekend as Matato omrede jy vir drie (Tato) Kenya Sjieling  kon Taxi ry.
Blerrie interessant.  Jy kan skoon 'n boek daaroor skryf. Gooi nog....
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 
Online Tom van Brits

Re: Dorsland gaan kuier sy Boerbokke in Kenya
« Reply #75 on: June 16, 2016, 02:57:04 pm »
Johan ek dink jy is behoorlik bree bors boer en met goeie reg! Jy het n passie vir die boerdery en dit wys.

Sonder om die draad nou in politiek te kaat ontaard (mense is suoer sensitief eb staan altyd gereed om die fluitjie te blaas)

Ek het self lank in Kenya gewerk.
Keny is nie goedkoper as SA nie, maar inteendeel duurder!
So voor iemand dink dat jy kan verder kom met R45 n dag, nee jy kannie!
N plaasweeker wat in Kenya ontrou is aan die werkgewer is in groot k@k sagkuns gestel!
Eerstens kom jy jou familienaam te na, en tweedens oneer in die gemeenskap.
Ons het in Turkana uitgevind by die stamhoof wat ons die alg arbeiders nies betaal. Ek was die kamp beatuurder van Ardan Africa, en klient was Tullow oil en Weatherford int. Die klient het geweier dat ons die locals die aanbevole salaeis betaal, gese dis belaglik laag. Ons het toe die manne n goeie usd salaris betaal, dit het die gemeenskap ontwrig sooa al die lande waar die UN teenwoordig is of was.

Hoekom? Sodra die UN inbeweeg se hukke salarisse is onmenslik laag en betaal ongeskoolde mense skielik 300usd per maand. Die ouens tel lewebstandaard op, die winkels kry UN hulp eb brei uit en voer meer in en pas pryse aan. Geskoolde locals kry nou 700+ usd per maand en wat gebeur volgende?
UN of olie explorers onttrek en nou kan die besigheid niks verkool kry, licals sonder werk en moet weer bokke oppas, en die geskoolde weekers word bie indiens geneem agv jaloesie wabt hulke het mos eens UN room geskep. Mense ek was daar en het hartseer die dinge bekeef.
Afrika is in my hartklop, ek wil graag n boek nog skryf oor my ondervinding en passie van wat ek beleef en voel.

Johan jy doen baie goed deur jou kennis en passie te deel met die manne, saluut!

Sent from my SM-J500F using Tapatalk
 
Offline FrancoisTz

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 915
  • Thanked: 25 times
Re: Dorsland gaan kuier sy Boerbokke in Kenya
« Reply #76 on: June 16, 2016, 03:06:01 pm »
Weet nie hoeveel tyd jy het nie maar indien die geleentheid hom voordoen sien of hulle jou wil neem vir kunsaas hengel in die Aberdare, die moosite helder skoon strome. En dan is daar ook 'n Nasionale Park net buite Nakuru, met die Nakuru meer en die derduisende flaminke, ongelooflik om te sien en natuurlik is die Parke nie omhein nie, diere loop los. Die Aberdare is omhein alhoewel dit 'n privaat initiatief was, geld nogal ingesamel oor 'n dekade met die aanbied van 'n jaarlikse 4x4 wedren, wat die antuur so erg verniel het dat hulle dit nooit meer as een keer op dieselfde plek kon hou nie. Ek het een van hulle meegemaak diep in Masai land, onvergeetlik.
Far better is it to dare mighty things, to win glorious triumphs, even though checkered by failure, than to rank amongst those poor spirits who neither enjoy much nor suffer much, because they live in the grey twilight that knows neither victory nor defeat.
 
Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,946
  • Thanked: 260 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Re: Dorsland gaan kuier sy Boerbokke in Kenya
« Reply #77 on: June 16, 2016, 03:12:16 pm »
Dorsland.........................dit lyk my jy is 'n regte BOK vir sports!!  :lol8: :lol8: :lol8:

Waarvoor koop die mense die bokke aan?
Om te teel vir vleis..............of vir melk.............of vir pelse ?
Hey Oppie, amper vergeet ek om jou te antwoord.  Dis maar vir vleis (slagbokke).  My bokke is bestem om die gehalte van die nasionale kudde te verbeter, om 'n volbloed Boerbokkudde te vestig en om mettertyd in kruisteelprojekte te gebruik.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 
Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,946
  • Thanked: 260 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Re: Dorsland gaan kuier sy Boerbokke in Kenya
« Reply #78 on: June 16, 2016, 03:20:21 pm »
Wat sal uitkom as mens n boerbokram by daai witspul sit Dorsland?(sal seker gebeur met tyd)
Hulle gaan almal verkoop word Chris. Die plan is juis om die Boerbokke mettertyd in 'n kruisteel program te gebruik om meer vleis te produseer en om vrugbaarheid te verbeter.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 
Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,946
  • Thanked: 260 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Re: Dorsland gaan kuier sy Boerbokke in Kenya
« Reply #79 on: June 16, 2016, 03:25:46 pm »
Weet nie hoeveel tyd jy het nie maar indien die geleentheid hom voordoen sien of hulle jou wil neem vir kunsaas hengel in die Aberdare, die moosite helder skoon strome. En dan is daar ook 'n Nasionale Park net buite Nakuru, met die Nakuru meer en die derduisende flaminke, ongelooflik om te sien en natuurlik is die Parke nie omhein nie, diere loop los. Die Aberdare is omhein alhoewel dit 'n privaat initiatief was, geld nogal ingesamel oor 'n dekade met die aanbied van 'n jaarlikse 4x4 wedren, wat die antuur so erg verniel het dat hulle dit nooit meer as een keer op dieselfde plek kon hou nie. Ek het een van hulle meegemaak diep in Masai land, onvergeetlik.
Jis, jy het 'n paar stories Francois.  Ek het baie fotos. Kyk bietjie hier, gister naby Nyeri geneem.