Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: For D/S riding, what would you choose;Husky 701 or Yamaha's WR450.  (Read 19950 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Worshond
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 26,476
  • Thanked: 2231 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: For D/S riding, what would you choose;Husky 701 or Yamaha's WR450.
« Reply #20 on: September 11, 2016, 09:15:54 am »
hoekom nie maar by die 690 bly nie?

Subie, die 690, as alles reg loop, is n bobaas bike. MAAR...alles loop nie altyd reg nie, en onder n groot groep 690 ryers tussen my vriende, het meeste ouens al moeilikheid
gekry met hul 690's.
Party gevalle so eenvoudig soos n foutiewe vonkprop supressor, maar ook ernstiger probleme. Baie elektriese foute.

Ek kan nie so n fiets ry nie, dit bedruk my Japanese hart.
 

Offline Fransw

Re: For D/S riding, what would you choose;Husky 701 or Yamaha's WR450.
« Reply #21 on: September 11, 2016, 09:42:01 am »
hoekom nie maar by die 690 bly nie?

Subie, die 690, as alles reg loop, is n bobaas bike. MAAR...alles loop nie altyd reg nie, en onder n groot groep 690 ryers tussen my vriende, het meeste ouens al moeilikheid
gekry met hul 690's.
Party gevalle so eenvoudig soos n foutiewe vonkprop supressor, maar ook ernstiger probleme. Baie elektriese foute.

Ek kan nie so n fiets ry nie, dit bedruk my Japanese hart.

Daniel son. Is jy n Japanese? O0
 

Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Worshond
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 26,476
  • Thanked: 2231 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: For D/S riding, what would you choose;Husky 701 or Yamaha's WR450.
« Reply #22 on: September 11, 2016, 10:06:25 am »
As jy die geskiedenis van motorfietse ken, en jy is n motorfiets liefhebber, dan kan jy nie anders as om Japanese te bewonder nie.
 

Offline Dwerg

Re: For D/S riding, what would you choose;Husky 701 or Yamaha's WR450.
« Reply #23 on: September 11, 2016, 10:15:48 am »
Watse modelle het die ouens wat moeilikheid het? Ek het bietjie geskrik toe ek by yamaha was ander dag en sien 'n 450 kos al 115k
Previous: KTM 690R, 790ADV, 640ADV, 950ADV, 250XCW BMW F650GS Single, F650GS Twin, F800GS, G450X, R50/2 Honda CRF450X, CRF230 x 2, VFR400 NC30, Z50 Mini Trail Yamaha BWS100 x 2, LB80 Chappy
 

Offline DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 33,245
  • Thanked: 1033 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: For D/S riding, what would you choose;Husky 701 or Yamaha's WR450.
« Reply #24 on: September 11, 2016, 10:24:37 am »
Dan the best new bike for you is a low mileage XT 660 R :deal:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline katana

  • I may be cheap, but I am not a
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,174
  • Thanked: 163 times
  • Born again 1/7/2020
Re: For D/S riding, what would you choose;Husky 701 or Yamaha's WR450.
« Reply #25 on: September 11, 2016, 01:21:20 pm »
EK kan jou n Demo reel Danie, se net vir wanneer  :thumleft: Net nie more  ;D

Ek sal graag die nuwe WR450 wil ry om te voel hoe hy oop pad hanteer.
Die enigste probleem is daardie afwesigheid van n naafdemper in die agterwiel.
Enige dual sport kort geld om klein dinge uit te sorteer.  Op die WR kort mens ń decent size tank. Hoekom maar nie dan ook net ń cush hub laat op sit nie. Daar is baie goeie sisteme op die net.
If you want to haul ass, you gotta mix gas.
 

Offline Hendrew

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: Honda CRF-250L
    Location: Western Cape
  • Posts: 109
  • Thanked: 5 times
Re: For D/S riding, what would you choose;Husky 701 or Yamaha's WR450.
« Reply #26 on: September 11, 2016, 04:00:27 pm »
Ek gan ook die WR450 roete gan  :thumleft:
Thank you please
 

Offline Fransw

Re: For D/S riding, what would you choose;Husky 701 or Yamaha's WR450.
« Reply #27 on: September 11, 2016, 04:27:51 pm »
Ek gan ook die WR450 roete gan  :thumleft:

Hoe vinnig kan die wr450 ry op die ooppad?
 

Offline Geel Kat

Re: For D/S riding, what would you choose;Husky 701 or Yamaha's WR450.
« Reply #28 on: September 11, 2016, 04:31:51 pm »
One of each - the WR450 for those days I prefer that my feet touch the ground when I stop.
 

Offline Fransw

Re: For D/S riding, what would you choose;Husky 701 or Yamaha's WR450.
« Reply #29 on: September 11, 2016, 04:42:12 pm »
Is die wr450 street legal uit die box of moet mens eers die kit opsit?....thanks
 

Offline MiniDan

Re: For D/S riding, what would you choose;Husky 701 or Yamaha's WR450.
« Reply #30 on: September 11, 2016, 06:31:11 pm »
Hier kom moeilikheid in die Winterbach huis...
 

Offline frankmac

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Singer (all models)
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 2,077
  • Thanked: 169 times
  • You want my what??
Re: For D/S riding, what would you choose;Husky 701 or Yamaha's WR450.
« Reply #31 on: September 11, 2016, 06:41:43 pm »
Hier kom moeilikheid in die Winterbach huis...

Haha, gaan dit die skeiding tussen die lunsrieme en die ander rieme wees?

 

Offline katana

  • I may be cheap, but I am not a
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,174
  • Thanked: 163 times
  • Born again 1/7/2020
Re: For D/S riding, what would you choose;Husky 701 or Yamaha's WR450.
« Reply #32 on: September 11, 2016, 06:47:51 pm »
Is die wr450 street legal uit die box of moet mens eers die kit opsit?....thanks
Jy kan hom registreer en 'n license disk kry, maar hy kom sonder die nodige ligte.  Daar is light kits was maklik pas.
If you want to haul ass, you gotta mix gas.
 

Offline Fransw

Re: For D/S riding, what would you choose;Husky 701 or Yamaha's WR450.
« Reply #33 on: September 11, 2016, 06:54:35 pm »
Is die wr450 street legal uit die box of moet mens eers die kit opsit?....thanks
Jy kan hom registreer en 'n license disk kry, maar hy kom sonder die nodige ligte.  Daar is light kits was maklik pas.

Cool! O0
 

Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Worshond
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 26,476
  • Thanked: 2231 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: For D/S riding, what would you choose;Husky 701 or Yamaha's WR450.
« Reply #34 on: September 11, 2016, 07:15:36 pm »
Watse modelle het die ouens wat moeilikheid het? Ek het bietjie geskrik toe ek by yamaha was ander dag en sien 'n 450 kos al 115k

Dis waarom ek so sukkel met die besluite, die pryse is baie naby aan mekaar, maar as ek die geld oorhandig het dan BETER my besluit die korrekte een wees.

Toegegee, die probleem modelle is om en by 2008-2014. Blykbaar is die 2015 aan beter?
 

Offline Grolls

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,645
    • Think Pink - Think Aeropink
Re: For D/S riding, what would you choose;Husky 701 or Yamaha's WR450.
« Reply #35 on: September 11, 2016, 07:27:33 pm »
I run 14 - 48 sprockets on my 2010 WR and easily do 150
Plus
Think Pink ........... Think Aeropink

086 111 PINK
 

Offline sidetrack

  • Keep it real, keep it a single
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Gauteng
  • Posts: 14,389
  • Thanked: 457 times
  • T7 dreamin’ ....
Re: For D/S riding, what would you choose;Husky 701 or Yamaha's WR450.
« Reply #36 on: September 11, 2016, 07:42:14 pm »
Dan I'm a bit surprised as you have voiced your reservations in the past to use a 450 as a dual sport bike  :deal:
Little by little, one travels far
J.R.R Tolkien
 

Offline Mapog

Re: For D/S riding, what would you choose;Husky 701 or Yamaha's WR450.
« Reply #37 on: September 11, 2016, 08:30:32 pm »
Would a WR450 be any better than a Crf450X ?

And what would the WR offer you that a CRFX wont?

Reason is that a CRFX could be had for much less than aWR?
 

Offline Dwerg

Re: For D/S riding, what would you choose;Husky 701 or Yamaha's WR450.
« Reply #38 on: September 11, 2016, 08:35:20 pm »
Watse modelle het die ouens wat moeilikheid het? Ek het bietjie geskrik toe ek by yamaha was ander dag en sien 'n 450 kos al 115k

Dis waarom ek so sukkel met die besluite, die pryse is baie naby aan mekaar, maar as ek die geld oorhandig het dan BETER my besluit die korrekte een wees.

Toegegee, die probleem modelle is om en by 2008-2014. Blykbaar is die 2015 aan beter?

Dankie eks maar nuuskierig. My 2014 is nou op 20k km en nog niks probleme gehad nie. In daai tyd sou mens 'n paar rebuilds op 'n wr moes doen so ek het dit ook oorweeg maar daai maak dat ek dit nie sal doen nie. Ideaal sal wees om 'n 450 tussen die 690 en die 250 te parkeer
Previous: KTM 690R, 790ADV, 640ADV, 950ADV, 250XCW BMW F650GS Single, F650GS Twin, F800GS, G450X, R50/2 Honda CRF450X, CRF230 x 2, VFR400 NC30, Z50 Mini Trail Yamaha BWS100 x 2, LB80 Chappy
 

Offline subie

  • Local Mods
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Gauteng
  • Posts: 10,441
  • Thanked: 333 times
  • Liberalism is the ideology of Western suicide.
Re: For D/S riding, what would you choose;Husky 701 or Yamaha's WR450.
« Reply #39 on: September 11, 2016, 08:47:45 pm »
Dan the best new bike for you is a low mileage XT 660 R :deal:

Ek dink Dan hulle ry meer tegniese terrein by tye as waarvoor die XT660R gemaak is.
Vir my tipe lang grondpaaie op spoed was die XT puik maar tegniese terrein gaan die bike seermaak.
As time washes by, our footprints are all for naught