In twee wêrelde AT of 950

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Swyster

Pack Dog
Joined
Jun 2, 2016
Messages
397
Reaction score
0
Bike
AJS (all models)
Ek sit nou in my brein met die probleem
Ek het baie tyd en liefde in my AT gesit
Maar hy n bietjie laag aan die krag kant.

Ek weeg ongeveer 110kg
Plus my bagasie ek n vol tenk sukkel sy so n bietjie.
Ok my gearing is 17t voor en 42 agter gewees het nou n 16t voor met 42 agter.
Voel goed maar sy voel no so nbietjie pap.
(Rede vir die gearing hou nie daarvan om die fiets hoog te rev op die ooppad nie)

Ek weet nie of ek rooi miere in my gat het nie maar na ek n pel se Ktm 990 gery het is dit moeilik om op die AT te ry.
Krag gogga is n lelike ding [emoji12]


My hart se AT maar my brein se 950..

Verkies die 950 bo die 990 agv die feit dat hy carb is.

So betroubaarheid van die AT is my rede hoekom ek die fiets gekoop het in die eerste plek.

Ken nie 950 so goed nie maar het goeie en slegte stories gehoor soos gewoonlik met elke fiets.

Wat dink julle op trade of bly by betroubare ou gees...



Sent from my SM-G920F using Tapatalk

 
Top