I've had akro slip on from day one on my 2017. Wife is still complaining about the heat...
[/quote]
Ongelukkig al wat vir ons gehelp het was om van die CAT ontslae te raak, my vrou is nou baie gelukkig agterop die LC.(J-Bay toe en terug) Ons gaan volgende naweek na die Whale Rally toe in Hartenbos en sal dan die eerste keer wees wat ons weer langpad gaan ry. Ons sal terugvoering gee daarna oor hoe dit nou op die fiets was.
Hi Almal, ons was toe Hartenbos toe gewees met die GSA en kan nou se dat ek geen hitte probleem op die fiets meer het nie. My vrou is ook baie gelukkig.