0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
My huistake as laaitie was om hondedrolle op tel en gras te sny. In daardie volgorde... (somtyds het ek die orde omgeruil).Ek is bly ek hoef nie daar die gras te sny en kameelperd-drolle op te tel nie.Count your blessings...
Met watter kamera kry jy altyd jou wolke so mooi? Al wat dalk kort is ‘n reënboog na die week.Sent from my iPhone using Tapatalk
I like the responsible social distancing of the seat covers
Ek sal permanent kan lock down in you huis. Ons grot raak effe beknop soos die dae aan loop