Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Noneking's Lowveld living thread  (Read 8316 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Tom van Brits

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: North West
  • Posts: 4,424
  • Thanked: 9 times
    • View Profile
Re: Noneking's Lowveld living thread
« Reply #140 on: May 19, 2017, 11:39:34 am »
Nee hy sit net sy tool in ander se monde  :peepwall: :imaposer:

Net met toestemming.....


Sent from my SM-J500F using Tapatalk

 

Offline Noneking

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,217
  • Thanked: 2 times
    • View Profile
Re: Noneking's Lowveld living thread
« Reply #141 on: May 19, 2017, 06:05:37 pm »
BMW HP2 ENDURO - nr 497

2016 HUSQVARNA 701 ENDURO
 

Offline Noneking

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,217
  • Thanked: 2 times
    • View Profile
Re: Noneking's Lowveld living thread
« Reply #142 on: May 22, 2017, 06:25:39 am »
BMW HP2 ENDURO - nr 497

2016 HUSQVARNA 701 ENDURO
 

Offline Noneking

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,217
  • Thanked: 2 times
    • View Profile
Re: Noneking's Lowveld living thread
« Reply #143 on: May 24, 2017, 07:58:17 am »
Zebra crossing....




BMW HP2 ENDURO - nr 497

2016 HUSQVARNA 701 ENDURO
 

Offline Bike_Buddies

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,004
  • Thanked: 1 times
    • View Profile
Re: Noneking's Lowveld living thread
« Reply #144 on: May 24, 2017, 02:57:06 pm »
Dit is mooi foto's

Net n waarskuwing vir die kinders veral omdat die wild so mak is

Paar-tyd kan die manlike diere nogal agresief raak met die kleiner kids

Een van my Springbok en Rooibok ramme het die naweek amper my een laaitie geskraap

Ek het die knap lanklaas so hoor skreeu  :imaposer:
« Last Edit: May 24, 2017, 02:57:51 pm by Bike_Buddies »
 

Offline Oubones

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 1,300
  • Thanked: 4 times
    • View Profile
Re: Noneking's Lowveld living thread
« Reply #145 on: May 24, 2017, 08:02:19 pm »
Baie mooi foto's en moet baie lekker wees om so te bly.
Ek sal egter nie so kan tussen die bokke kan bly sonder 'n biltongtjie nie. :peepwall:
Honda hawk400(sold)Yamaha rd400(passed on)Xr200r(sold)Tw200(sold)Sr500(sold to old boet)
Tw200(traded)650 dacar(present)
 

Offline Noneking

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,217
  • Thanked: 2 times
    • View Profile
Re: Noneking's Lowveld living thread
« Reply #146 on: May 25, 2017, 01:40:41 pm »
BMW HP2 ENDURO - nr 497

2016 HUSQVARNA 701 ENDURO
 

Offline Oubones

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 1,300
  • Thanked: 4 times
    • View Profile
Re: Noneking's Lowveld living thread
« Reply #147 on: May 25, 2017, 07:01:50 pm »

Dit is nou mooi foto.
Jy wil nie kyk of jy eendag daardie linkerkantste boom met die son agter hom kan vang nie?
Honda hawk400(sold)Yamaha rd400(passed on)Xr200r(sold)Tw200(sold)Sr500(sold to old boet)
Tw200(traded)650 dacar(present)
 

Offline Noneking

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,217
  • Thanked: 2 times
    • View Profile
Re: Noneking's Lowveld living thread
« Reply #148 on: May 25, 2017, 07:22:09 pm »
Hy sit op moeilike plek onder huis. Te naby mure om in te pas
BMW HP2 ENDURO - nr 497

2016 HUSQVARNA 701 ENDURO
 

Offline Oubones

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 1,300
  • Thanked: 4 times
    • View Profile
Re: Noneking's Lowveld living thread
« Reply #149 on: May 25, 2017, 07:48:55 pm »
Hy sit op moeilike plek onder huis. Te naby mure om in te pas
Ai jammer, dit sou ek graag wou sien.
 
« Last Edit: May 25, 2017, 07:49:55 pm by Oubones »
Honda hawk400(sold)Yamaha rd400(passed on)Xr200r(sold)Tw200(sold)Sr500(sold to old boet)
Tw200(traded)650 dacar(present)
 

Offline Noneking

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,217
  • Thanked: 2 times
    • View Profile
Re: Noneking's Lowveld living thread
« Reply #150 on: May 26, 2017, 05:30:45 pm »
Another amazing sunset




BMW HP2 ENDURO - nr 497

2016 HUSQVARNA 701 ENDURO
 

Offline Noneking

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,217
  • Thanked: 2 times
    • View Profile
Re: Noneking's Lowveld living thread
« Reply #151 on: May 29, 2017, 05:11:47 pm »
.......and another




BMW HP2 ENDURO - nr 497

2016 HUSQVARNA 701 ENDURO
 

Offline Fransw

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Gauteng
  • Posts: 680
  • Thanked: 1 times
    • View Profile
Re: Noneking's Lowveld living thread
« Reply #152 on: May 29, 2017, 06:13:30 pm »
Dit lyk baie lekker! Is daardie n tipe game farm estate? Hoe groot is die erwe? Ek is altyd bang dat sulke plekke oorontwikkel word..
 

Offline Noneking

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,217
  • Thanked: 2 times
    • View Profile
Re: Noneking's Lowveld living thread
« Reply #153 on: May 29, 2017, 06:17:24 pm »
Dit lyk baie lekker! Is daardie n tipe game farm estate? Hoe groot is die erwe? Ek is altyd bang dat sulke plekke oorontwikkel word..

Ja dit is wildlife estate. 50x Erwe 2 -4 hektaar. Die laaste foto wys aangrensend estate wat klein erwe het. Ons estate is al byna 20 jaar oud, baie oop spasie en geen kans vir oorontwikkel.
BMW HP2 ENDURO - nr 497

2016 HUSQVARNA 701 ENDURO
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 24,083
  • Thanked: 11 times
    • View Profile
    • dustriders.co.za
Re: Noneking's Lowveld living thread
« Reply #154 on: May 29, 2017, 06:20:26 pm »
Hoeveel van die 50 erwe het al huise op Noneking?
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Fransw

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Gauteng
  • Posts: 680
  • Thanked: 1 times
    • View Profile
Re: Noneking's Lowveld living thread
« Reply #155 on: May 29, 2017, 06:23:50 pm »
Dit lyk baie lekker! Is daardie n tipe game farm estate? Hoe groot is die erwe? Ek is altyd bang dat sulke plekke oorontwikkel word..

Ja dit is wildlife estate. 50x Erwe 2 -4 hektaar. Die laaste foto wys aangrensend estate wat klein erwe het. Ons estate is al byna 20 jaar oud, baie oop spasie en geen kans vir oorontwikkel.

Dis lekker groot! Baie is net 1ha..

 

Offline Noneking

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,217
  • Thanked: 2 times
    • View Profile
Re: Noneking's Lowveld living thread
« Reply #156 on: May 30, 2017, 09:20:17 am »
Hoeveel van die 50 erwe het al huise op Noneking?

Ek dink daar is net 3 of 4 leŽ erwe oor
BMW HP2 ENDURO - nr 497

2016 HUSQVARNA 701 ENDURO
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 24,083
  • Thanked: 11 times
    • View Profile
    • dustriders.co.za
Re: Noneking's Lowveld living thread
« Reply #157 on: May 30, 2017, 09:25:54 am »
Hoeveel van die 50 erwe het al huise op Noneking?

Ek dink daar is net 3 of 4 leŽ erwe oor
OK so dan geen surprizes in die toekoms as daar ewe skielik 20 huise gebou word nie.
Julle dienste deel van die dorp of jul eie?
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Noneking

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,217
  • Thanked: 2 times
    • View Profile
Re: Noneking's Lowveld living thread
« Reply #158 on: May 30, 2017, 09:38:25 am »
Hoeveel van die 50 erwe het al huise op Noneking?

Ek dink daar is net 3 of 4 leŽ erwe oor
OK so dan geen surprizes in die toekoms as daar ewe skielik 20 huise gebou word nie.
Julle dienste deel van die dorp of jul eie?

Geen verrassings nie......Vullis word deur estate opgetel en dan by hoofhek deur munisipaliteit verwyder. French drain en septic tank.
BMW HP2 ENDURO - nr 497

2016 HUSQVARNA 701 ENDURO
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 24,083
  • Thanked: 11 times
    • View Profile
    • dustriders.co.za
Re: Noneking's Lowveld living thread
« Reply #159 on: May 30, 2017, 09:44:10 am »
Hoeveel van die 50 erwe het al huise op Noneking?

Ek dink daar is net 3 of 4 leŽ erwe oor
OK so dan geen surprizes in die toekoms as daar ewe skielik 20 huise gebou word nie.
Julle dienste deel van die dorp of jul eie?

Geen verrassings nie......Vullis word deur estate opgetel en dan by hoofhek deur munisipaliteit verwyder. French drain en septic tank.
Water en krag munisipaliteit?
Eendag as ek ooit dorp toe trek wil ek in n dorp koop waar ek my eie boorgat in die agterplaas het. Sit my eie sonpanele op en dan is ons sorted. Ek sien daar is twee nice huise met hul eie boorgate in Merweville te koop ;)
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za