Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: 'n Man is nie 'n klip nie  (Read 8960 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,600
  • Thanked: 832 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
'n Man is nie 'n klip nie
« on: April 15, 2017, 04:18:49 pm »
Dis nou net oor 'n jaar gelede dat ek my 800GSA verkoop het.  En ja, ek ry elke dag die Bushlandertjie maar nou het my gat genoeg gejuk en my kop genoeg geraas.  Volgende week gaan haal ek my XT660Z Teneré en basta.....

Na 2 x 800GSe en 33 jaar vandat ek laas 'n Yammie gehad het, (TT500) voel ek dis tyd vir 'n Yamahahahahahaha

Waar is 2SD?  :peepwall:

En sommer om myself nog meer lus te maak:
« Last Edit: April 16, 2017, 07:15:09 am by Dorsland »
'Tis the time’s plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,600
  • Thanked: 832 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: 'n Man is nie 'n klip nie
« Reply #1 on: April 15, 2017, 04:21:41 pm »
Ek hoor daar is so 'n Bêsh affêre in die Bobjaanskloof hier in Mei êrens.  Wonder of Samjoor Gerárd nog plek het? :peepwall: :pot:
'Tis the time’s plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline Kobus Myburgh

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 7,007
  • Thanked: 816 times
Re: 'n Man is nie 'n klip nie
« Reply #2 on: April 15, 2017, 04:32:20 pm »
Maar by voorbaat baie geluk Dorsland.  Ek hou van jou keuse.  :thumleft:
"If you have men who will only come if they know there is a good road, I don't want them.  I want men who will come if there is no road at all."

-David Livingstone-
 

Offline Scalpel

Re: 'n Man is nie 'n klip nie
« Reply #3 on: April 15, 2017, 04:35:45 pm »
Mastig!!baie geluk. Hoop die Yamaha gee jou baie smiles per mile!!
BMW R80G/S PD is the original DS bike!!
 

Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Worshond
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 26,332
  • Thanked: 2203 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: 'n Man is nie 'n klip nie
« Reply #4 on: April 15, 2017, 04:57:25 pm »
 :thumleft: :thumleft: :thumleft: :thumleft: :thumleft: :thumleft: :thumleft: :thumleft:

Mooi ou maat!

Ek en ou Valentyn en ou Maverick Vinhales is soooo gelukkig met onse se Yamahas. :ricky:

Ek en StrokeHer het n Richtersveld trip gedoen laas Desember, hy op n 660Z, man, wat n toerfiets!! Klip, sand maak nie saak, ou Andre loop alles kaf met daai Z.

Ek beskryf die Yamaha XT660Z as die heeltemal betroubare 640.
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,600
  • Thanked: 832 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: 'n Man is nie 'n klip nie
« Reply #5 on: April 15, 2017, 05:28:45 pm »
Dankie kêrels, ja, ek sien baie uit na die fiets. Ek het maar gehum en geha voor ek besluit het en is nou effe spyt ek het nie al verlede week besluit nie.  Hier gaan 'n hele Paasnaweek se grondpadry verby sonder daai Teneré. Maarwat, kort voor lank dan staan hy hier.  Dan kom daar 'n paar kiekies op die fred.
'Tis the time’s plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,600
  • Thanked: 832 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: 'n Man is nie 'n klip nie
« Reply #6 on: April 15, 2017, 05:30:29 pm »
:thumleft: :thumleft: :thumleft: :thumleft: :thumleft: :thumleft: :thumleft: :thumleft:

Mooi ou maat!

Ek en ou Valentyn en ou Maverick Vinhales is soooo gelukkig met onse se Yamahas. :ricky:

Ek en StrokeHer het n Richtersveld trip gedoen laas Desember, hy op n 660Z, man, wat n toerfiets!! Klip, sand maak nie saak, ou Andre loop alles kaf met daai Z.

Ek beskryf die Yamaha XT660Z as die heeltemal betroubare 640.

Het jy 'n skakel vir daai rit oom Danie?
'Tis the time’s plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Worshond
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 26,332
  • Thanked: 2203 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: 'n Man is nie 'n klip nie
« Reply #7 on: April 15, 2017, 06:07:05 pm »
:thumleft: :thumleft: :thumleft: :thumleft: :thumleft: :thumleft: :thumleft: :thumleft:

Mooi ou maat!

Ek en ou Valentyn en ou Maverick Vinhales is soooo gelukkig met onse se Yamahas. :ricky:

Ek en StrokeHer het n Richtersveld trip gedoen laas Desember, hy op n 660Z, man, wat n toerfiets!! Klip, sand maak nie saak, ou Andre loop alles kaf met daai Z.

Ek beskryf die Yamaha XT660Z as die heeltemal betroubare 640.

Het jy 'n skakel vir daai rit oom Danie?

40 grade Celsius, so daar was nie tyd vir foto's nie, soos ons wil stop vir n foto dan sien ons hier kom die hitte al weer aan. :pot:
Miskien het Andre n paar foto's[ StrokeHer], ek sal hoor, hy is die naweek in die Baviaans met daai 660Z.
 

Offline Casting from Turd

  • Read my avatar and act accordingly
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,404
  • Thanked: 229 times
  • #DTCBM
    • addobackpackers.com
Re: 'n Man is nie 'n klip nie
« Reply #8 on: April 15, 2017, 06:23:06 pm »
Jis ou Dors.
Darm bly om te hoor jy is weer oppie twee wiele  :thumleft:
I dont want to ride fast, But I want to ride FAR
Past Bikes...Honda XR250 Tornado,Honda XR650L
Honda XL1000V Varadero
BMW 1200 GSA, 800GSA
http://www.addobackpackers.com
 

Offline Oubones

Re: 'n Man is nie 'n klip nie
« Reply #9 on: April 15, 2017, 06:37:54 pm »
Bly vir jou Dors, geniet hom.
BMW, yammi, hondjie, maak nie saak wat nie, jy moet net geniet en veilig ry.
 :peepwall: ons het 'nKzn bash ook later in die jaar. :pot:
O en daar is nog plek. :ricky:
Dakar 650
SR 500
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,600
  • Thanked: 832 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: 'n Man is nie 'n klip nie
« Reply #10 on: April 15, 2017, 06:41:11 pm »
Ja, vrek, ek het nou darem té lus geraak vir bietjie langer ente gaan ry. Moes "noodgedwonge" 'n plan maak
'Tis the time’s plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline Gerrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Teelhond
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 33,886
  • Thanked: 807 times
  • Wiff a Sidecar... form Kabega
Re: 'n Man is nie 'n klip nie
« Reply #11 on: April 15, 2017, 06:45:53 pm »
Nog steeds een van die lekkerste bikes wat ek gehad het. Jy sal hom geniet.
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

Build a sidecar they said. It will be fun they said. Ja-nee !
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,600
  • Thanked: 832 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: 'n Man is nie 'n klip nie
« Reply #12 on: April 15, 2017, 06:55:54 pm »
Ek sien baie uit Gérard, ek voel soos 'n jong seuntjie voor Kersfees. 
'Tis the time’s plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline Hardy de Kock

  • Chief cook and bottle washer
  • Vendors
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Northern Cape
  • Posts: 2,632
  • Thanked: 946 times
    • Specialised Adventures
Re: 'n Man is nie 'n klip nie
« Reply #13 on: April 15, 2017, 08:05:53 pm »
Ek sien baie uit Gérard, ek voel soos 'n jong seuntjie voor Kersfees.

Baie geluk Johan

Puik fietse
a Wise man once said absolutely nothing...
 

Offline yamaha660

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Free State
  • Posts: 74
  • Thanked: 2 times
  • Die lewe is n lied
Re: 'n Man is nie 'n klip nie
« Reply #14 on: April 15, 2017, 08:23:16 pm »
Geluk Dorsland,jy gaan daai 660 baie geniet,lekker fiets :ricky:
 

Offline Dirt Junkie

  • I talk less and ride more than a
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 640 Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 2,519
  • Thanked: 75 times
Re: 'n Man is nie 'n klip nie
« Reply #15 on: April 15, 2017, 08:34:15 pm »
Mooi man :ricky:
2003 KTM 640 adv,  Aprilia RS 250, Yamaha YZ450F, 2014 KTM 690, 2010 KTM 690R, 2011 BMW F800GS, Yamaha XT600E , 2012 KTM 250 SX-F , KTM 400 EXC, Kawasaki  KLR650, Honda 125 estorm, 2012 KTM 300 XCW, 2008 KTM 690, 2006 BMW G650Xchallenge, Current bike 2007 KTM 640 adv

Current:  2006 KTM 640 Adv, 1979 Suzuki SB200
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,600
  • Thanked: 832 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: 'n Man is nie 'n klip nie
« Reply #16 on: April 15, 2017, 08:38:23 pm »
Ek loop die ding seker bietjie vooruit omdat ek hom eers Dinsdag kry maar dankie solank ouens.

'Tis the time’s plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline Single Cylinder

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 546
  • Thanked: 1 times
  • Kickstart the beast or push the button
Re: 'n Man is nie 'n klip nie
« Reply #17 on: April 15, 2017, 09:25:36 pm »
Geniet die nuwe  skoeter   :ricky:
I am not lazy, I am energy efficient.
Honda CB750 sold
Honda Elsinore 250 stolen
Honda XR500 sold, Kawasaki Ninja 750 sold
TDM 850
 

Offline Herklaas

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Triumph (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,432
  • Thanked: 71 times
  • Do it, you only live twice.
Re: 'n Man is nie 'n klip nie
« Reply #18 on: April 15, 2017, 09:37:37 pm »
 :sip: Sien oom het die lig gesien, daais 'n naais baaik, jy't oom Dan se hartjie bly gemaak.  Ek het 'n paar van hulle gery, en moet se, daar's nie baie bikes wat hulle in die sand kan beat nie.
Yamaha 50, Yamaha 400, 2 x Yamaha DR 350 LC, Honda CBX 550 F2, Honda TransAlp 650, Triumph Tiger 800 Xc,
Now 2015 Triumph Tiger 800 Xcx.and.. my favorite... 1996 Yamaha Tenere 660 5 valve single.And, the latest 1989 Yamaha Super Tenere 750.
 

Offline Tom van Brits

Re: 'n Man is nie 'n klip nie
« Reply #19 on: April 16, 2017, 12:04:58 am »
Ek het gesien jy loer so lekker op die verkoop threat  :imaposer:

Baie geluk Johan, veilige myle!!  :laughing4: