Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: 'n Man is nie 'n klip nie  (Read 9468 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,571
  • Thanked: 1236 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: 'n Man is nie 'n klip nie
« Reply #100 on: April 19, 2017, 11:32:17 am »
Ek het so n paar van die Namaqua Trip...

Al fotos van die naweek se trip is n poeskatjie wat op my saal sit >:D

Nou ja, stuur van die Namaqua rit dat ons kan sien. 
Truth is treason in the empire of lies

Tom Luongo
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,571
  • Thanked: 1236 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: 'n Man is nie 'n klip nie
« Reply #101 on: April 19, 2017, 11:33:54 am »
Kyk ek weet die Z is n ho fiets maar daai petrol joggie is seker ook nie van die langstes nie  ;D Veels geluk hy lyk mooi

Hy staan nog op 'n bierkrat om by te kom  :imaposer:
Truth is treason in the empire of lies

Tom Luongo
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,571
  • Thanked: 1236 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: 'n Man is nie 'n klip nie
« Reply #102 on: April 19, 2017, 11:36:40 am »
Geluk Dorsland.
Daai 660 motor kan n langpad vat. Ek het n paar keer 1150 km in 12 ure afgedraf met my XT660R. Gamtoos na Pretoria.
2 keer van Van Zylsrus op my grondpad roete deur die Kalahari tot my huis in Centurion gery in daglig. So 880 km.
My fiets was dan ook saam met my altyd so 150 kg gelaai.
Het net goeie memories van my XT660 R en het my fiets soos n droom op die sandpaaie van die Kalahari geloop.

Ek lees nou die dag toe ek alles oor die 660's lees van 'n ou rens in die wreld wat al 160k km op syne het Subie, sonder noemenswaardige probleme.  Lyk my daai motors is kanniedood nie.  Ja, ek het altyd met groot lekker van jou sand tweespoor ritte gelees, ek mis hulle nou.  Lekker om weer van jou te hoor. Die forum kort 'n paar plat oppie grond ouens soos jy hier.


Bly jy is veilig Dors - en weer baie geluk maat.

Sal ook graag bietjie wil draai by jou Karoo- huisie  :thumleft:

Jy weet mos jy het 'n ope uitnodiging, jy en daai Jakkals outjie.
« Last Edit: April 19, 2017, 11:38:01 am by Dorsland »
Truth is treason in the empire of lies

Tom Luongo
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,571
  • Thanked: 1236 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: 'n Man is nie 'n klip nie
« Reply #103 on: April 19, 2017, 11:44:28 am »

Watse jaar model is dit Dorsland? Al die XT660Z in SA behoort 'n DNA filter as standaard te he. Jy sal sien as jy jou saal oplig die filter sit net daar onder. Die ou Yamaha een het 'n snorkel, terwyl die DNA net so ronde rubber "mond" het. Die DNA filter gee mens veel meer betroubaarheid en brykbaarheid as die ou Yamaha een. Mens gebruik die DNA filter oor en oor en oor. Maak skoon, olie, sit terug.

Ek ry ook 'n Z. Dis 'n baie lekker fiets. Ek sit ook die absoluut minste "farkles" op. Selfde handbeskermers as joune en 'n Hyde bashplate wat die watterpomp beskerm en nog so 6mm bevoeg by die plastic wat jou enjin beskerm. Myne het met aftermarket pype gekom so kan nie veel se oor watse een beter is nie.

Dis 'n 2014 met 18000km op.  Volle diensgeskiedenis by die handelaar en nou so 3000km terug nuwe cush rubbers by hulle gekry.  Ek het gesien daar is 'n DNA filter in, was dit 'n fabrieksverandering?  Van watter jaar af?

Hy het 'n paar lekker ekstras op gehad met die aankoop:  Nuwe bande voor (Heidi) en agter (Capra).  Nuwe DID Gold ketting en nuwe sprockets, shorty levers (koppelaar een se knoppie het afgebreek toe sit ek sommer gou standaard levers weer op gister), Givi pannier rakke wat ek effe gaan omskep sodat ek my Wolfman panniersakke daarop kan gebruik, Givi tankbag wat op die brandstoftenk se deksel monteer, en dan een van daai eenvoudige "Cruise Control" armpies (het hom giister gebruik, hy werk baie oulik en ek sien hulle kos maar so R150 of iets.

Verder dink ek ek gaan net 'n koplig beskermer bybring, sowel as 'n groter systander voet en dan is ek klaar.
« Last Edit: April 19, 2017, 11:52:37 am by Dorsland »
Truth is treason in the empire of lies

Tom Luongo
 

Offline Stroke Her

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Western Cape
  • Posts: 788
  • Thanked: 83 times
  • When the river runs red take the dirt road instead
Re: 'n Man is nie 'n klip nie
« Reply #104 on: April 19, 2017, 11:46:19 am »
Namaqua Eco and Richtersveld
 

Offline Stroke Her

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Western Cape
  • Posts: 788
  • Thanked: 83 times
  • When the river runs red take the dirt road instead
Re: 'n Man is nie 'n klip nie
« Reply #105 on: April 19, 2017, 11:47:49 am »
meer
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,571
  • Thanked: 1236 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: 'n Man is nie 'n klip nie
« Reply #106 on: April 19, 2017, 11:48:06 am »
'S net daar waar daai fiets hoort, dis daar waar hy biesmelk drink.  Mooi man.  :thumleft:

Het hier in 1991 daarrond met 'n Cruiser daai pad Eksteenfontein en Lekkersing verby Rossyntjieberg gery en hy het my stopsels losgeskud.  Hoe lyk die pad deesdae?
« Last Edit: April 19, 2017, 11:50:26 am by Dorsland »
Truth is treason in the empire of lies

Tom Luongo
 

Offline Stroke Her

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Western Cape
  • Posts: 788
  • Thanked: 83 times
  • When the river runs red take the dirt road instead
Re: 'n Man is nie 'n klip nie
« Reply #107 on: April 19, 2017, 11:48:54 am »
Kat het ook melk gesoek...
 

Offline Clockwork Orange

Re: 'n Man is nie 'n klip nie
« Reply #108 on: April 19, 2017, 12:15:30 pm »
Baie geluk Dorsland :thumleft: :thumleft:
When in doubt...grab throttle!!!
 

Offline Constantinople

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: Honda CRF-250 Rally
    Location: Western Cape
  • Posts: 393
  • Thanked: 14 times
Re: 'n Man is nie 'n klip nie
« Reply #109 on: April 19, 2017, 01:34:15 pm »
Dis 'n 2014 met 18000km op.  Volle diensgeskiedenis by die handelaar en nou so 3000km terug nuwe cush rubbers by hulle gekry.  Ek het gesien daar is 'n DNA filter in, was dit 'n fabrieksverandering?  Van watter jaar af?

Hy het 'n paar lekker ekstras op gehad met die aankoop:  Nuwe bande voor (Heidi) en agter (Capra).  Nuwe DID Gold ketting en nuwe sprockets, shorty levers (koppelaar een se knoppie het afgebreek toe sit ek sommer gou standaard levers weer op gister), Givi pannier rakke wat ek effe gaan omskep sodat ek my Wolfman panniersakke daarop kan gebruik, Givi tankbag wat op die brandstoftenk se deksel monteer, en dan een van daai eenvoudige "Cruise Control" armpies (het hom giister gebruik, hy werk baie oulik en ek sien hulle kos maar so R150 of iets.

Verder dink ek ek gaan net 'n koplig beskermer bybring, sowel as 'n groter systander voet en dan is ek klaar.
Ja ,dit ws 'n fabrieks verandering. Nie so seker nie, dink dit was 2011 of 2012 iewers. Van toe verander Yamaha SA alles na DNA per instruksie van Yamaha HQ.

Ek het daai DID gespot, mooi ketting, het ook dieselfde op!

Kry vir jou 'n geel kopligbeskermer van Hyde (www.hyde.co.za). Mens se ligte is nie so dof snags soos met die oranje een op nie.
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,571
  • Thanked: 1236 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: 'n Man is nie 'n klip nie
« Reply #110 on: April 19, 2017, 01:36:42 pm »
Baie geluk Dorsland :thumleft: :thumleft:

Heng, al die pad van oorsee af! Dankie CO, waardeer dit  :thumleft:
Truth is treason in the empire of lies

Tom Luongo
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,571
  • Thanked: 1236 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: 'n Man is nie 'n klip nie
« Reply #111 on: April 19, 2017, 01:38:10 pm »
Ek moet seker gaan loer op die regte plek maar 'n vinnige vraag:  watter banddruk op daai bande vir algemene gebruik?  Ek issie 'n ou vir opblaas en afblaas tensy dit waaragtig nodig is nie.
Truth is treason in the empire of lies

Tom Luongo
 

Offline Constantinople

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: Honda CRF-250 Rally
    Location: Western Cape
  • Posts: 393
  • Thanked: 14 times
Re: 'n Man is nie 'n klip nie
« Reply #112 on: April 19, 2017, 02:11:54 pm »
Ek moet seker gaan loer op die regte plek maar 'n vinnige vraag:  watter banddruk op daai bande vir algemene gebruik?  Ek issie 'n ou vir opblaas en afblaas tensy dit waaragtig nodig is nie.

2 Bar altyd en orals. Nie te pap nie, nie te styf nie. Kry ook nie veel punctures soos dit nie. Ek maak dit wel so 2.3 agter en 2.1 voor as ek my vrou saamvat.
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,571
  • Thanked: 1236 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: 'n Man is nie 'n klip nie
« Reply #113 on: April 19, 2017, 02:25:17 pm »
 :thumleft:
Truth is treason in the empire of lies

Tom Luongo
 

Offline Knucklhead

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 4,585
  • Thanked: 200 times
  • aka: Mooseknuckle/ knucky/knuckles/philistine
Re: 'n Man is nie 'n klip nie
« Reply #114 on: April 19, 2017, 03:41:02 pm »
mooi man Dors, enjoy hom, congrats  :thumleft:
 

Offline DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 34,471
  • Thanked: 1264 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: 'n Man is nie 'n klip nie
« Reply #115 on: April 19, 2017, 04:51:49 pm »
Daai wit en rooies is darem maar  :drif: :drif: :drif:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline DakarDirk

Re: 'n Man is nie 'n klip nie
« Reply #116 on: April 19, 2017, 07:18:53 pm »
Dorsland, bare geluk met die mooi fiets!
Ek weet presies hoe jy voel, want ek het ook so 2 jar gelede oorgeslaan van 'n 800GS na 'n 2014 XT660Z, en al wat ek kan s is dat die Yammie net 'n smile op my gesig gesit het elke keer wat ek op hom geklim het. Sy off-road hantering en gerief is bare lekker en vergeeflik. Was paar keer al in benoude oomblikke waar die 660 my gered het en ek seker is die 800 sou my neergesit het.
Die ou wat amper jou fiets voor jou weg geraap het by Warren, het na my fiets ook kom kyk oor die naweek, want myne is nou the koop  :'( - ons trek agter ons kinders aan oorsee. (Hy's op die Trade, Buy and Sell seksie)
Geniet daai Tenere. Jy sal sien dat selfs 'n KTM 1190 jou nie maklik sal agterlaat op 'n slegte grondpad nie !
 

Offline Single Cylinder

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 548
  • Thanked: 1 times
  • Kickstart the beast or push the button
Re: 'n Man is nie 'n klip nie
« Reply #117 on: April 19, 2017, 07:34:38 pm »
Mooi fiets. Geniet.     :ricky:
I am not lazy, I am energy efficient.
Honda CB750 sold
Honda Elsinore 250 stolen
Honda XR500 sold, Kawasaki Ninja 750 sold
TDM 850
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,571
  • Thanked: 1236 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: 'n Man is nie 'n klip nie
« Reply #118 on: April 19, 2017, 07:36:35 pm »
Ek het 'n noue ontkoming gehad. Waaragtig, as ek 15 minute later daar aangekom het het Philip hom gekoop.

Op 'n ander noot, dit maak my bitter hartseer elke keer as ek lees of hoor van mense wat gedwing word om te emigreer.  Verkwalik jou glad nie, dis hartseer dis al. Sterkte met die groot verandering DD. Dit kan nie maklik wees nie. 
Truth is treason in the empire of lies

Tom Luongo
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,571
  • Thanked: 1236 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: 'n Man is nie 'n klip nie
« Reply #119 on: April 19, 2017, 07:38:04 pm »
Thanks Knucklehead, Dankie Single Cylinder. Looking forward to some lekker trips on the bike. First one is the EC Bash next month. Yamahahahahahaha!
Truth is treason in the empire of lies

Tom Luongo