Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: 'n Man is nie 'n klip nie  (Read 9437 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Tom van Brits

Re: 'n Man is nie 'n klip nie
« Reply #120 on: April 19, 2017, 08:06:45 pm »
Daai wit en rooies is darem maar  :drif: :drif: :drif:

Chris ek stem, maar waaragtig het Yamaha toe die beige of 'sand' tipe van kleur gemaak en daai een in lewende lywe is bitter baie mooi!
Ek sal graag vorentoe Johan se mening wil hoor as hy die BMW800 vergelyk met die 660Z want die 800 is al n hele rukkie soortvan n droomfiets vir my.
 

Offline OomD

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,969
  • Thanked: 675 times
  • #imstayingpositive
Re: 'n Man is nie 'n klip nie
« Reply #121 on: April 19, 2017, 09:05:59 pm »
Wraggies 'n mooi fiets daai, Dorsland. Geluk man! Hoop jy ry hard en ry lekker... en op die fiets ook!  :ricky:
 

Offline Knucklhead

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 4,583
  • Thanked: 199 times
  • aka: Mooseknuckle/ knucky/knuckles/philistine
Re: 'n Man is nie 'n klip nie
« Reply #122 on: April 20, 2017, 08:45:05 am »
Thanks Knucklehead, Dankie Single Cylinder. Looking forward to some lekker trips on the bike. First one is the EC Bash next month. Yamahahahahahaha!

sou saam gegaan het but will be in Germany then  :'(
 

Offline Gee S

Re: 'n Man is nie 'n klip nie
« Reply #123 on: April 22, 2017, 04:16:28 pm »
Baie geluk Dorsland.geniet hom :ricky:
All that wander are not lost
 

Offline thevans

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 286
  • Thanked: 9 times
  • Namibian trip-September 2008
Re: 'n Man is nie 'n klip nie
« Reply #124 on: April 22, 2017, 09:22:21 pm »
Wishing you many safe happy miles, lovely bike!


Sent from my iPad using Tapatalk
 

Offline africana

Re: 'n Man is nie 'n klip nie
« Reply #125 on: April 24, 2017, 04:55:10 pm »
Baie geluk met die nuwe speelding - is hoeka ok mos betyds om mee NAMPO toe te gaan nie waar nie... dan het jy mos nie parkeerprobleme tussen die 1000e karre nie!

Geniet velig ry en wys die jonger ryer ons ouer ryers kan nog ry!
Honesty is very expensive. Don't expect it from cheap people.
To begin, begin.
“If you are out there shooting photos, things will happen for you. If you’re not out there, you’ll only hear about it.”
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,557
  • Thanked: 1224 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: 'n Man is nie 'n klip nie
« Reply #126 on: April 24, 2017, 06:02:56 pm »
Thanks guys, this weekend I will get to do a day trip with it.  Looking forward to it. 

@Africana: ai man, dit lyk nie asof ek Nampo dié jaar gaan maak nie.  My dinge draai hulself nou so styf vas ek sukkel om my draaie te kry.

Vir die wis en die onwis: ek het hier 'n fred begin met my indrukke van die 800 vs 660: http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=208944.0
Truth is treason in the empire of lies

Tom Luongo
 

Offline Man from Nam

Re: 'n Man is nie 'n klip nie
« Reply #127 on: May 11, 2017, 10:15:01 pm »
Mooi fiets Dorsland hoop jy het baie veilige en genotvolle kilometers met die Yummie. Dit is kaniedood masjiene daardie
Life is great LIVE IT!!
 

Offline Baches

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 1290 Super Adventure
    Location: Namibia
  • Posts: 1,626
  • Thanked: 11 times
Re: 'n Man is nie 'n klip nie
« Reply #128 on: May 17, 2017, 04:45:14 pm »
Baie geluk Dorsland. Pragtige fiets daai.
KTM 1290 Super Adventure R
KTM 500 EXC
KTM 690 Enduro R
 

Offline Edgar

  • Local Mods
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Hildebrand & Wolfmuller (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 4,115
  • Thanked: 312 times
Re: 'n Man is nie 'n klip nie
« Reply #129 on: June 20, 2017, 02:33:11 pm »
Baie nice! Ook klaar besluit dat dit my vlg bike gaan wees  >:D
Meine Ehre heißt Treue