Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: 'n Man is nie 'n klip nie  (Read 9409 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline JACOVV

  • The Mayor of Mopani
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 4,489
  • Thanked: 101 times
  • East London
Re: 'n Man is nie 'n klip nie
« Reply #80 on: April 18, 2017, 07:11:45 pm »
So dit was 'n "close call"
Life is hard - even harder if you are stupid.
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,550
  • Thanked: 1217 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: 'n Man is nie 'n klip nie
« Reply #81 on: April 18, 2017, 07:21:06 pm »
Baie geluk Dors en baie veilig myle met hom.

'n Vraag, hoekom het jy op die 660 besluit?

Dankie BB.  Eerstens ry ek t min om R150k se fiets daar in die waenhuis te laat staan vir 6 weke voordat ek kans kry om hom te ry.  Ek het R85k vir di een betaal wat vir my nogsteeds hel baie geld is wat meer produktief aangewend kon gewees het.  Tweedens, my 800GSA was baie lekker, moet my nie verkeerd verstaan nie.  Ook die vorige gewone 800GS het ek baie geniet.  Geen probleme nie.  Maar die 660Z is soos my 2.5 SRX Hilux: sonder fieterjasies, plein doodgewoon betroubaar in oorvloed en sonder tierlanteintjies.  Ek wil 'n fiets hoor en voel en beleef.  Nie hoor soos in Akros  op 'n 990 nie wat skrou in jou oor en jou lank voor jou tyd doof maak, hoor soos in jy hoor die meganika onder en deur jou.  Ek wil nie van die fiets en fietsry geisoleer word nie en dit voel vir my dat die nuwer fietse al hoe meer geisoleerd van die ruiter raak.

Ek stry nie dat tegnologie fietsry baie veiliger maak.  Maar ten koste van die "konneksie" wat mens met die fiets het.  Meer is nie altyd beter nie.  Die 660 is nie veel ligter as die 800 nie maar hy voel ligter, ek voel meer deel van die fiets.  Ek is nie so bang om hom te laat val nie.  Klein dingetjies: die 800 se flikkers kanseleer self.  Probleem is, ek sit hulle lank voordat ek draai aan sodat mense kan sien ek gaan draai.  Maar dan skakel hulle self af nog voor ek gedraai het ek moet ek hulle weer aansit.  Elke keer as jy grondpad ry met die 800: stop, skakel af ABS, stel TC, ride mode warrawarrawarra.  Die wreld raak vir my t gekompliseerd, daar is t veel.  'n Selfoon is vir bel maar nou kan hy amper jou agterent vir jou afvee as jy klaar 'n draai geloop het.  DVD speler in die huis is nie meer genoeg nie, nou moet daar een vir elke passasier agter in die motor ook wees, "climate control" vir elk van 4 insittendes in 'n voertuig.  Genoeg!

Die 660 is vir my bitter mooi en eenvoudig, veral in wit.  Hy is ongekompliseerd met min fieterjansies, goedkoper as die ander opsies, betroubaar, bekostigbaar, klim op en ry.  Ek gaan absoluut die minimum "farkles" opsit: dalk brer "footpegs", 'n koplig beskermer, dalk 'n baggasieplaat agter.  Dis al.  G'n pype, PowerCommander, DNA filters, crashbars, spots, en en en.

Ek verlang terug na die eenvoud van toe ek, toe baie van ons, begin ry het.  Daar was omtrent niks maar die genot was meer.

Sommer net 'n paar gedagtes.  Sal op daai ander fred uitbrei more.
« Last Edit: April 18, 2017, 08:03:48 pm by Dorsland »
Truth is treason in the empire of lies

Tom Luongo
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,550
  • Thanked: 1217 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: 'n Man is nie 'n klip nie
« Reply #82 on: April 18, 2017, 07:22:15 pm »
So dit was 'n "close call"

Ek s jou JMOL, dit was amper verby  :o  Maar soos hulle in Ingils s: "All's well that ends well."
Truth is treason in the empire of lies

Tom Luongo
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,550
  • Thanked: 1217 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: 'n Man is nie 'n klip nie
« Reply #83 on: April 18, 2017, 07:33:12 pm »
Die fiets is ongelukkig n slagoffer van die idiotiese media, vir wie 160 perdekrag kamstig net genoeg is.

Kan dit nie verstaan nie, die ding is dan 2 keer sterker as my XT600, en my XT is al klaar sterk.

Danie, jy s nou 'n baie waar ding.  Ek het bitter baie gelees en vidoes gekyk en die mense oortuig my amper dat die fiets hondsleg is.  Sukkel om maklik ooppad met baggasie te ry, vibreer jou in 'n klimaks in, mens kan niks in die spiels sien nie, die motor is rof, hy is swaar, swak suspensie, ongemaklike saal, duur, g'n verandering vandat hy op die mark verskyn het nie en aan en aan en aan.

Ek het al 2 800s gehad en daar is niks fout met hulle nie.  Trouens, ek het amper 'n derde een gekoop na ek al die nonsens oor die 660 gelees het.  Ek het net 320km met die 660 vandag gery waarvan net 16km grondpad hier na die plaas toe was so ek is geensins ervare genoeg om 'n gesoute indruk nou al te kan geen nie.

Maar ......

Die fiets loop maklik 140km/u op die teerpad, Naudesbergpas op en af.  Sy "sweetspot" lyk my is hier rondom 5000rpm.  Hy is meer gemaklik as die 800 omdat my knie minder gebuig is.  Sy skerm laat nie my Uvex se peak so vibreer soos die 800GSA s'n nie.  Sy dash is meer eenvoudig en makliker om te lees.  Sy Barkbuster "handguards" gee beter beskerming van die wind as die standaard skerms op die 800GSA.  Hy lyk netjieser van agter, nouer en meer verfynd.  Ek staan makliker op hom omdat hy nouer oor die saal is.  Sy "handlebars" is beter geposisioneer wanneer mens staan, nie so laag soos die BMW s'n nie (ek het "bar raisers" op beide my 800s gehad).

Ek s glad nie die 800s sleg nie.  Dis 'n puik fiets en ek sal maklik weer een koop. Maar die kort entjie wat ek met die 660 gery het maak my o oop vir wat van ons weggeneem word met tegnologie en fieterjansie wat met elke model meer en meer en meer word.  Die essensie van fietsry word ons stadigaan ontneem.

Dink ek.
Truth is treason in the empire of lies

Tom Luongo
 

Offline The TRANSPORTER

Re: 'n Man is nie 'n klip nie
« Reply #84 on: April 18, 2017, 08:01:49 pm »
 :laughing4:

 :imaposer: :imaposer:

I told her i was married, she said 'me too, who cares, lets ride!'
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,550
  • Thanked: 1217 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: 'n Man is nie 'n klip nie
« Reply #85 on: April 18, 2017, 08:06:05 pm »
Geluk Dorsland!!! Magtig, ek sal nou moet roer, dit sal vrek sleg lyk as jy nou eerste by my kom kuier! :o
Mag jy baie veilige myle en baie plesier uit die 660 kry. BTW, die wittes is vir my die mooiste.

Net wanneer julle reg is, ek gaan nrens heen nie.  As jy kan wag tot na Mei dan gaan my Karoohuisie klaar wees dan kom bly julle daar oor.
Truth is treason in the empire of lies

Tom Luongo
 

Offline subie

  • Local Mods
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Gauteng
  • Posts: 10,518
  • Thanked: 371 times
  • Liberalism is the ideology of Western suicide.
Re: 'n Man is nie 'n klip nie
« Reply #86 on: April 18, 2017, 09:17:55 pm »
Geluk Dorsland.
Daai 660 motor kan n langpad vat. Ek het n paar keer 1150 km in 12 ure afgedraf met my XT660R. Gamtoos na Pretoria.
2 keer van Van Zylsrus op my grondpad roete deur die Kalahari tot my huis in Centurion gery in daglig. So 880 km.
My fiets was dan ook saam met my altyd so 150 kg gelaai.
Het net goeie memories van my XT660 R en het my fiets soos n droom op die sandpaaie van die Kalahari geloop.
As time washes by, our footprints are all for naught
The left is full of people who have been educated far beyond their intelligence
 

Offline Draadwerk

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,945
  • Thanked: 61 times
  • My job? Just something I do between rides....
Re: 'n Man is nie 'n klip nie
« Reply #87 on: April 18, 2017, 09:46:44 pm »
Bly jy is veilig Dors - en weer baie geluk maat.

Sal ook graag bietjie wil draai by jou Karoo- huisie  :thumleft:
 

Offline Tampan

Re: 'n Man is nie 'n klip nie
« Reply #88 on: April 18, 2017, 10:19:17 pm »
Geluk Dorsland!!! Magtig, ek sal nou moet roer, dit sal vrek sleg lyk as jy nou eerste by my kom kuier! :o
Mag jy baie veilige myle en baie plesier uit die 660 kry. BTW, die wittes is vir my die mooiste.

Net wanneer julle reg is, ek gaan nrens heen nie.  As jy kan wag tot na Mei dan gaan my Karoohuisie klaar wees dan kom bly julle daar oor.

Klink lekker, baie dankie. Miskien kom doen ons net een oggend gou solank 'n recce!
 

Offline Constantinople

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: Honda CRF-250 Rally
    Location: Western Cape
  • Posts: 393
  • Thanked: 14 times
Re: 'n Man is nie 'n klip nie
« Reply #89 on: April 18, 2017, 10:20:57 pm »
Ek gaan absoluut die minimum "farkles" opsit: dalk brer "footpegs", 'n koplig beskermer, dalk 'n baggasieplaat agter.  Dis al.  G'n pype, PowerCommander, DNA filters, crashbars, spots, en en en.

Watse jaar model is dit Dorsland? Al die XT660Z in SA behoort 'n DNA filter as standaard te he. Jy sal sien as jy jou saal oplig die filter sit net daar onder. Die ou Yamaha een het 'n snorkel, terwyl die DNA net so ronde rubber "mond" het. Die DNA filter gee mens veel meer betroubaarheid en brykbaarheid as die ou Yamaha een. Mens gebruik die DNA filter oor en oor en oor. Maak skoon, olie, sit terug.

Ek ry ook 'n Z. Dis 'n baie lekker fiets. Ek sit ook die absoluut minste "farkles" op. Selfde handbeskermers as joune en 'n Hyde bashplate wat die watterpomp beskerm en nog so 6mm bevoeg by die plastic wat jou enjin beskerm. Myne het met aftermarket pype gekom so kan nie veel se oor watse een beter is nie.
 

Offline Stroke Her

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Western Cape
  • Posts: 786
  • Thanked: 83 times
  • When the river runs red take the dirt road instead
Re: 'n Man is nie 'n klip nie
« Reply #90 on: April 18, 2017, 10:57:55 pm »
Geluk Dorsland met die nuwe fiets. Selde wit as myne :biggrin:

Ek is sopas terug van n 4 dag solo deur die Baviaans, Hankey, Onder Kouga, Bo-Kouga, Prins Albert Pass, Saasveld en meeste van Klein Karoo om Anysberg Reservaat. Om en by 2000km...en daai wit Yammerhammer van my loop soos stroop!

Op George volgemaak en na 540km by die huis gestop en daar is nog petrol oor.

Draai sleutel, druk starter knoppie, ry en geniet...keer na keer na keer. Geen worries...behalwe af en toe n puncture :o

Vergeet al die tjol wat die media en sekere forum experts kwytraak oor die 660Z...die fiets is gebou vir toer en as n pakket in "real life" werk dit regtig lekker.

Hoe meer jy hom ry hoe meer gaan jy hom like :thumleft: Veels geluk.
 

Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Worshond
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 27,946
  • Thanked: 2711 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: 'n Man is nie 'n klip nie
« Reply #91 on: April 18, 2017, 11:25:07 pm »
Geluk Dorsland met die nuwe fiets. Selde wit as myne :biggrin:

Ek is sopas terug van n 4 dag solo deur die Baviaans, Hankey, Onder Kouga, Bo-Kouga, Prins Albert Pass, Saasveld en meeste van Klein Karoo om Anysberg Reservaat. Om en by 2000km...en daai wit Yammerhammer van my loop soos stroop!

Op George volgemaak en na 540km by die huis gestop en daar is nog petrol oor.

Draai sleutel, druk starter knoppie, ry en geniet...keer na keer na keer. Geen worries...behalwe af en toe n puncture :o

Vergeet al die tjol wat die media en sekere forum experts kwytraak oor die 660Z...die fiets is gebou vir toer en as n pakket in "real life" werk dit regtig lekker.

Hoe meer jy hom ry hoe meer gaan jy hom like :thumleft: Veels geluk.

Het jy wragtig nog n porridge wheel gehad?? :eek7: :eek7: Jy sal my begin oortref, ou maat. :imaposer:
 

Offline Stroke Her

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Western Cape
  • Posts: 786
  • Thanked: 83 times
  • When the river runs red take the dirt road instead
Re: 'n Man is nie 'n klip nie
« Reply #92 on: April 18, 2017, 11:59:48 pm »
Ja ou grote...lyk my die 'CURSE' het vanaf jou XT600e gespring na my Z...seker maar toe hulle so saam saam pad gesnuffel het daar op die verdwaal sage op die Namaqua Eco route.

Sal my leer om so roekeloos te wees met my pragperd in die geselskap van n ou streetbrawler van n XT ::)

En om alles te kroon was dit n agterwiel flat...net soos ek n navigasie oordeelsfout begaan en Bethelsdorp inry! Herhinder my aan die Cape Flats...

Daar kon ek nie stop nie so toe ry ek maar die 25km PE toe met n pap agterwiel.

So scorecard tot nou:

150km op pap voorwiel (Namaqua Eco Kamgab Kloof verdwaal tot Klein Pella)
So 15km op pap voorwiel in Moedverloor Kloof
25km op Papgterwiel vanal Bethelsdorp tot PE

Ek begin nou n tubeless conversion oorweeg...

Of riding vrinne wat nie ge-curse is nie!!! :pot:
 

Offline Kerritz

  • KTSSSSK!
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,647
  • Thanked: 62 times
  • What a SUPER-loss....DAMMIT man!
Re: 'n Man is nie 'n klip nie
« Reply #93 on: April 19, 2017, 09:07:49 am »
Baie geluk Oom en veilige myle....geniet elke oomblik!
Vorige skoeters: XT660E, TL1000R, 2006 R1200GSA, 2010 R1200GSA 30 Years Anniversary, CRF450R, CRF450X, DRZ400SM, 950 Adventure, 990 SuperDuke (ISM) 2012 R1200GS Triple Black, F800GS, Wolskoeter!

Kaapse Jelly Tot!
 

Offline ROOI

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,339
  • Thanked: 23 times
  • KTM 990 S KTM 500 EXC AKA Red Rider
Re: 'n Man is nie 'n klip nie
« Reply #94 on: April 19, 2017, 09:33:12 am »
Yo maar daie witte is mooi  :thumleft:
FTS
 

Offline Bikerboer1973

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda XL1000V Varadero
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,083
  • Thanked: 150 times
  • Fiets Loos!
Re: 'n Man is nie 'n klip nie
« Reply #95 on: April 19, 2017, 11:13:59 am »
Baie geluk Dors en baie veilig myle met hom.

'n Vraag, hoekom het jy op die 660 besluit?

Dankie BB.  Eerstens ry ek t min om R150k se fiets daar in die waenhuis te laat staan vir 6 weke voordat ek kans kry om hom te ry.  Ek het R85k vir di een betaal wat vir my nogsteeds hel baie geld is wat meer produktief aangewend kon gewees het.  Tweedens, my 800GSA was baie lekker, moet my nie verkeerd verstaan nie.  Ook die vorige gewone 800GS het ek baie geniet.  Geen probleme nie.  Maar die 660Z is soos my 2.5 SRX Hilux: sonder fieterjasies, plein doodgewoon betroubaar in oorvloed en sonder tierlanteintjies.  Ek wil 'n fiets hoor en voel en beleef.  Nie hoor soos in Akros  op 'n 990 nie wat skrou in jou oor en jou lank voor jou tyd doof maak, hoor soos in jy hoor die meganika onder en deur jou.  Ek wil nie van die fiets en fietsry geisoleer word nie en dit voel vir my dat die nuwer fietse al hoe meer geisoleerd van die ruiter raak.

Ek stry nie dat tegnologie fietsry baie veiliger maak.  Maar ten koste van die "konneksie" wat mens met die fiets het.  Meer is nie altyd beter nie.  Die 660 is nie veel ligter as die 800 nie maar hy voel ligter, ek voel meer deel van die fiets.  Ek is nie so bang om hom te laat val nie.  Klein dingetjies: die 800 se flikkers kanseleer self.  Probleem is, ek sit hulle lank voordat ek draai aan sodat mense kan sien ek gaan draai.  Maar dan skakel hulle self af nog voor ek gedraai het ek moet ek hulle weer aansit.  Elke keer as jy grondpad ry met die 800: stop, skakel af ABS, stel TC, ride mode warrawarrawarra.  Die wreld raak vir my t gekompliseerd, daar is t veel.  'n Selfoon is vir bel maar nou kan hy amper jou agterent vir jou afvee as jy klaar 'n draai geloop het.  DVD speler in die huis is nie meer genoeg nie, nou moet daar een vir elke passasier agter in die motor ook wees, "climate control" vir elk van 4 insittendes in 'n voertuig.  Genoeg!

Die 660 is vir my bitter mooi en eenvoudig, veral in wit.  Hy is ongekompliseerd met min fieterjansies, goedkoper as die ander opsies, betroubaar, bekostigbaar, klim op en ry.  Ek gaan absoluut die minimum "farkles" opsit: dalk brer "footpegs", 'n koplig beskermer, dalk 'n baggasieplaat agter.  Dis al.  G'n pype, PowerCommander, DNA filters, crashbars, spots, en en en.

Ek verlang terug na die eenvoud van toe ek, toe baie van ons, begin ry het.  Daar was omtrent niks maar die genot was meer.

Sommer net 'n paar gedagtes.  Sal op daai ander fred uitbrei more.

Ja nee wragtig ek moet saam stem oor alles wat so "modern" raak, ek soek 'n foon nie 'n klein sak rekenaar nie en net so soek ek daai lekker ry fiets nie 'n"kar" op wiele nie! Te veel raak te erg.

Baie dankie vir die "volle" antwoord, stem saam met jou redenasie.
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,550
  • Thanked: 1217 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: 'n Man is nie 'n klip nie
« Reply #96 on: April 19, 2017, 11:18:34 am »
Geluk Dorsland met die nuwe fiets. Selde wit as myne :biggrin:

Ek is sopas terug van n 4 dag solo deur die Baviaans, Hankey, Onder Kouga, Bo-Kouga, Prins Albert Pass, Saasveld en meeste van Klein Karoo om Anysberg Reservaat. Om en by 2000km...en daai wit Yammerhammer van my loop soos stroop!

Op George volgemaak en na 540km by die huis gestop en daar is nog petrol oor.

Draai sleutel, druk starter knoppie, ry en geniet...keer na keer na keer. Geen worries...behalwe af en toe n puncture :o

Vergeet al die tjol wat die media en sekere forum experts kwytraak oor die 660Z...die fiets is gebou vir toer en as n pakket in "real life" werk dit regtig lekker.

Hoe meer jy hom ry hoe meer gaan jy hom like :thumleft: Veels geluk.

My probleem is nou dat ek eers oor 2 naweke weer kan gaan ry en intussen staan hy hier en maak my lus.

Ja, ek stem, op papier steek hy redelik sleg af teen die kompetisie maar in lewende lywe is hy totaal 'n ander storie.  Ek kan nie wag om hom langpad grondpad te gaan ry nie.  Tyd krels, tyd is wat kort.

Het jy nie 'n paar kiekies nie SH?
Truth is treason in the empire of lies

Tom Luongo
 

Offline Buff

Re: 'n Man is nie 'n klip nie
« Reply #97 on: April 19, 2017, 11:24:50 am »
Yissie man, dis dan 'n grand fiets vir 'n bok boer  ;) Geluk Dorsland, jy het vir jou 'n uitstekende baaik gekoop  :thumleft:
Present bikes: BETA 300RR, KTM 690, Yamaha WR250F

If you're dumb you gotta be tough !!!
 

Offline Stroke Her

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Western Cape
  • Posts: 786
  • Thanked: 83 times
  • When the river runs red take the dirt road instead
Re: 'n Man is nie 'n klip nie
« Reply #98 on: April 19, 2017, 11:31:08 am »
Ek het so n paar van die Namaqua Trip...

Al fotos van die naweek se trip is n poeskatjie wat op my saal sit >:D
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,550
  • Thanked: 1217 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: 'n Man is nie 'n klip nie
« Reply #99 on: April 19, 2017, 11:31:32 am »
Dankie Buff, my agterent juk nou waaragtig om te gaan ry.  Nou net vir die OK Bash betaal, sien baie uit.  Maar die Bushlander is vir die bokboer, Tener is vir gatskuur en skoolvakansies  :lol8:
Truth is treason in the empire of lies

Tom Luongo