Vraag oor ( Foutiiewe ??) battery

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Swannie 685

Pack Dog
Joined
Aug 1, 2014
Messages
468
Reaction score
0
Location
Western Cape
Bike
Kawasaki KLR 650
Hi,

Afgelope week gesien dat die groen neutrale liggie flikker op luierspoed,maar konstant word met hoër revolusies.

Vanoggend het bike 2x gestart, maar 3de keer het neutrale liggie nie eens aangegaan nie.

Het battery herlaai,asook sekerings nagegaan,maar nog steeds geen neutrale lig en geen krag.

Kan `n battery van 7 maande oud so in sy maai wees dat absoluut niks werk nie, of kan daar fout op `n ander plek wees ?

Sal bly wees oor raad.
 
Top