dual
Race Dog
Gister sommer lus gehad om net so vinnige middag wegglip te doen
Highlands pad was soos 'n gravel highway, mooi geskraap en glad
Daar was eens 'n ou hout kerk langs die pad gewees, die het ook nou gesneuwel, afgebreek
Palmiet - https://www.eskom.co.za/AboutElectricity/VisitorCentres/Pages/Palmiet_Pumped_Storage_Scheme.aspx
Rockviewdam, sien altyd die toring van die N2 af, gister was die hekke oop, vat toe maar die kans
Kogelbergdam
Lekker grondpaaie, highways
Hans se kop
Palmiet krag skema
Peregrine, koffie stop
Ou Bedford brandweerwa gewees, nou 'n biblioteek op wiele
Korteshoven plaas langs die N2, tussen Houwhoek en Grabouw, lank weggesteek tussen bosse, nou ontbos en sigbaar, gou ingery en gaan kyk
Hmmmm, die son trek water en dit raak aand, die son sak vroeg en dit word koud, sal ek die ou Houwhoek ry of nie? - Volgende keer
135 km se lekker sommer hier by ons