Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Die Sneeuberge doen hulle naam gestand  (Read 1450 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,034
  • Thanked: 268 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Die Sneeuberge doen hulle naam gestand
« Reply #20 on: August 17, 2017, 04:33:44 pm »

Daai pad as hy nat is is nie n grap nie. n 4x2 bakkie loop gly gly en spin spin teerpad toe. :eek7: :deal:

Selfs 'n 2 x 1 motorfiets val om.  'n Paar keer :peepwall:
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,034
  • Thanked: 268 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Die Sneeuberge doen hulle naam gestand
« Reply #21 on: August 17, 2017, 04:43:55 pm »
Jis, maar dit is mooi.  Ek het vetkoek bestel vir vanaand.

JÍm en kaas of maalvleis?  ;) :lol8:
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline EssBee

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 4,385
  • Thanked: 34 times
Re: Die Sneeuberge doen hulle naam gestand
« Reply #22 on: August 18, 2017, 02:59:50 pm »
Thanks for sharing! Looks awesome!
 

Offline Piet

Re: Die Sneeuberge doen hulle naam gestand
« Reply #23 on: August 18, 2017, 04:20:55 pm »

Mens moet maar trapsuutjies ry so deur die sneeu en ys deur.

Mens MOET!

Ek was gisteroggend by 'n tender meeting in Lesotho (Tlokoeng). Op pad terug begin dit sneeu en toe ek sien die ys begin versamel (smelt nie meer net weg nie), toe toets ek die Grand Vitara se remme - hy gly onmiddelik! Ek ry toe maar stadiger. Net 500 m verder kry ek 'n mede-vergadering-ganger op sy regterdeure in die dreineringsloot langs die pad! Gelukkig het die manne niks oorgekom nie, maar die company vehicle, eish - hy lÍ en rus.  :imaposer:
 

Offline frankmac

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Singer (all models)
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 1,630
  • Thanked: 68 times
  • You want my what??
Re: Die Sneeuberge doen hulle naam gestand
« Reply #24 on: August 18, 2017, 04:33:23 pm »
"En toe 'n sneeumannetjie bou:"

Tough okes you guys, building snowmen with bare hands. Even Vernon Koekemoer would have worn gloves  :biggrin:

Puik fotos van die ysbelaaide heining