Moordenaars Karoo rit beplanning

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Dorsland

Bachelor Dog
Joined
Apr 15, 2012
Messages
11,191
Reaction score
1,680
Location
Van Daar
Bike
Honda CRF-1000L Africa Twin
Ek mag dalk binnekort so 4 of 5 dae kan afknyp voor my lamseisoen beginne. Soek raad van die gatskuurders af asseblief.

Ek gee sommer so algemene roete maar wil baie graag Oubergpas af ry asook die gebied tussen Sutherland en Laingsburg.

Graaff-Reinet - Beaufort-Wes - Sutherland - Oubergpas - Laingsburg - Ladismith - Klaarstroom - Willowmore - Graaff-Reinet. 

Dis rofweg my roete maar het al GRT - BW - Merweville - Sutherland gery. Ook Ladismith - KS -  Willowmore.  Watse voorstelle het julle. Ek ry alleen, gastehuis akkommodasie.
 
Top