Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Will 2 x 950's fit on a D/Cab Hilux ?  (Read 3240 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline SchalkL

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 3,177
  • Thanked: 71 times
Re: Will 2 x 950's fit on a D/Cab Hilux ?
« Reply #20 on: August 29, 2017, 09:26:52 am »
Life is what happens to you while you are busy making other plans
 

Offline Rickus

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 950 Adventure S
    Location: Namibia
  • Posts: 1,622
  • Thanked: 11 times
Re: Will 2 x 950's fit on a D/Cab Hilux ?
« Reply #21 on: August 29, 2017, 12:48:32 pm »
They fit quite easily, but it is a bit of a hassle to tie them down properly and to tie them to each other....I will add some extra tailgate supports...will post pics later  :thumleft:


OMVAL EN OPTEL.....
 

Offline Jaco L

  • Member
  • **
  • Bike: Honda TransAlp XL700V
    Location: North West
  • Posts: 109
  • Thanked: 10 times
  • Freedom Vultures
Re: Will 2 x 950's fit on a D/Cab Hilux ?
« Reply #22 on: August 29, 2017, 04:43:18 pm »
I am sure with propper planning it's possible.
I think they will fit if you load 1 facing to the front and one to the back.
Spreading the tie downs out wide enough might be difficult.

If this is not a once off and you are planning on doing it often, maybe build yourself something like this?
 

Offline armpump

Re: Will 2 x 950's fit on a D/Cab Hilux ?
« Reply #23 on: August 31, 2017, 08:48:34 am »


Options are available
 

Offline Sláinte Mhaith

Re: Will 2 x 950's fit on a D/Cab Hilux ?
« Reply #24 on: August 31, 2017, 08:57:18 am »
.
 

Online Renrew

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 950 SE
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,641
  • Thanked: 64 times
  • Fcuk’em
Re: Will 2 x 950's fit on a D/Cab Hilux ?
« Reply #25 on: August 31, 2017, 10:42:15 am »
Pics om jou n idee te gee.

Was die voor of na die ding groot skade gekry het? Hulle het hom mooi reg gemaak dan.
Kraftfahrzeuge Trunkenpolz Mattighofen
KTM 1190R
KTM 990R
KTM 950R Super Enduro_0km ;)
KTM 300 XC-W
 

Offline Manic

  • Little Fat Guy
  • Vendors
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: KTM 790 Adventure R
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 17,997
  • Thanked: 341 times
Re: Will 2 x 950's fit on a D/Cab Hilux ?
« Reply #26 on: August 31, 2017, 12:56:31 pm »
Pics om jou n idee te gee.

Was die voor of na die ding groot skade gekry het? Hulle het hom mooi reg gemaak dan.

Was juis op daai trip wat hy van bakkie afgedonner het. Frame mooi reggetrek. Kon dit nie eers sien na die tyd nie  :thumleft:
 

Offline heinzz

Re: Will 2 x 950's fit on a D/Cab Hilux ?
« Reply #27 on: August 31, 2017, 01:13:32 pm »
Pics om jou n idee te gee.

Was die voor of na die ding groot skade gekry het? Hulle het hom mooi reg gemaak dan.

Was juis op daai trip wat hy van bakkie afgedonner het. Frame mooi reggetrek. Kon dit nie eers sien na die tyd nie  :thumleft:

Ek verstaan nog om 'n plastic op 'n D/C bakkie telaai, maar die gesukkel met twee adv bikes? Seker mis ek iets. Trailer sleep is mos baie makliker.
 

Online Knucklhead

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 4,448
  • Thanked: 131 times
  • aka: Mooseknuckle/ knucky/knuckles/philistine
Re: Will 2 x 950's fit on a D/Cab Hilux ?
« Reply #28 on: August 31, 2017, 01:27:16 pm »
BMW800 barely fits  :eek7:

 :peepwall:
 

Online jaybiker

  • Old school=Old's cool.
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 3,652
  • Thanked: 266 times
Re: Will 2 x 950's fit on a D/Cab Hilux ?
« Reply #29 on: August 31, 2017, 01:38:01 pm »
Might fit OK in it's original shape...... :lol8:
Succumb not to the erosion of those born of unconsecrated union.

"Two Wheels, an engine and a place to sit." What more do you need?
 

Online Renrew

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 950 SE
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,641
  • Thanked: 64 times
  • Fcuk’em
Re: Will 2 x 950's fit on a D/Cab Hilux ?
« Reply #30 on: August 31, 2017, 01:42:46 pm »
Pics om jou n idee te gee.

Was die voor of na die ding groot skade gekry het? Hulle het hom mooi reg gemaak dan.

Was juis op daai trip wat hy van bakkie afgedonner het. Frame mooi reggetrek. Kon dit nie eers sien na die tyd nie  :thumleft:

Ek verstaan nog om 'n plastic op 'n D/C bakkie telaai, maar die gesukkel met twee adv bikes? Seker mis ek iets. Trailer sleep is mos baie makliker.

Jy mis niks - Om n adv motorfiets op n bakkie te laai is n fokop. Punt. As jy dit semi-gereeld moet doen, verkoop liewers jou bikes :lol8:

Op n nood van erns, n sleepwae is n droom. Ek het n Xrad opvou sleepwae wat heeltemal opvou uit die pad uit en maklik twee groot outjies kan sleep. Best of both worlds.

Of jy moet n 130m lank "loading ramp" kry en die ramp rond ry op sy eie sleepwae...
Kraftfahrzeuge Trunkenpolz Mattighofen
KTM 1190R
KTM 990R
KTM 950R Super Enduro_0km ;)
KTM 300 XC-W
 

Offline heinzz

Re: Will 2 x 950's fit on a D/Cab Hilux ?
« Reply #31 on: August 31, 2017, 01:43:24 pm »
Might fit OK in it's original shape...... :lol8:

Trust a lawyer to disassemble and prepack a 800 for loading :pot:
 

Offline heinzz

Re: Will 2 x 950's fit on a D/Cab Hilux ?
« Reply #32 on: August 31, 2017, 01:48:32 pm »

Was die voor of na die ding groot skade gekry het? Hulle het hom mooi reg gemaak dan.
[/quote]

Was juis op daai trip wat hy van bakkie afgedonner het. Frame mooi reggetrek. Kon dit nie eers sien na die tyd nie  :thumleft:
[/quote]

Ek verstaan nog om 'n plastic op 'n D/C bakkie telaai, maar die gesukkel met twee adv bikes? Seker mis ek iets. Trailer sleep is mos baie makliker.
[/quote]

Jy mis niks - Om n adv motorfiets op n bakkie te laai is n fokop. Punt. As jy dit semi-gereeld moet doen, verkoop liewers jou bikes :lol8:

Op n nood van erns, n sleepwae is n droom. Ek het n Xrad opvou sleepwae wat heeltemal opvou uit die pad uit en maklik twee groot outjies kan sleep. Best of both worlds.

Of jy moet n 130m lank "loading ramp" kry en die ramp rond ry op sy eie sleepwae...
[/quote]

Ek het 'n 2m sleepwa vir net daai rede. Gebruik hom nie veel nie maar net vir "in case". Moet nog net my vrou leer om hom te hak en my te kom fetch.
 

Offline Rickus

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 950 Adventure S
    Location: Namibia
  • Posts: 1,622
  • Thanked: 11 times
Re: Will 2 x 950's fit on a D/Cab Hilux ?
« Reply #33 on: August 31, 2017, 04:13:22 pm »
Pics om jou n idee te gee.

Was die voor of na die ding groot skade gekry het? Hulle het hom mooi reg gemaak dan.

Ek verstaan dat jy nie verstaan nie.....hierdie is n once -off ding...gewoonlik ry ons, ons fietse orals maar omstandighede noodsaak dat ek dit nou so moet doen....die 2 fietse pas mooi op die bakkie en ons vat more die pad......ek moet ook noem dat n trailer nie n opsie in ons wereld is nie, omdat ons 130km slegte grondpad van die naaste teerpad af is.  :thumleft:

Was juis op daai trip wat hy van bakkie afgedonner het. Frame mooi reggetrek. Kon dit nie eers sien na die tyd nie  :thumleft:

Ek verstaan nog om 'n plastic op 'n D/C bakkie telaai, maar die gesukkel met twee adv bikes? Seker mis ek iets. Trailer sleep is mos baie makliker.


OMVAL EN OPTEL.....
 

Offline The TRANSPORTER

Re: Will 2 x 950's fit on a D/Cab Hilux ?
« Reply #34 on: August 31, 2017, 04:51:06 pm »
Mooi ry Rickus geniet dit,maak elke nou en dan seker die straps is nog elkeen mooi vasgetrek en styf en jul sal ok wees.. :thumleft: :thumleft:

Begin eers met die bier na 9 uur more oggend... :imaposer: :imaposer:

I told her i was married, she said 'me too, who cares, lets ride!'
 

Online Hondsekierie

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 950 SE
    Location: Gauteng
  • Posts: 4,544
  • Thanked: 33 times
  • Away we go!!! Bikes: 690RFR, 950SE, 990Adv
Re: Will 2 x 950's fit on a D/Cab Hilux ?
« Reply #35 on: August 31, 2017, 08:40:34 pm »
Fotos asb
“There is a pleasure in the pathless woods,
There is a rapture on the lonely shore,
There is society, where none intrudes,
By the deep Sea, and music in its roar:
I love not Man the less, but Nature more"
 

Offline PMH

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 835
  • Thanked: 11 times
Re: Will 2 x 950's fit on a D/Cab Hilux ?
« Reply #36 on: September 09, 2017, 05:27:05 pm »
Ek het al 2 x BMW 1150gs'e op 'n ext cab gelaai. Moes wel die een laat agtertoe kyk met die wye boxer.

Baie trips gedoen met 2x 650gs ook op 'n ou (klein) Isuzu kb250 d/cab. Goed gewerk as jy mooi vasstrap.

Nog nooit issues met tail gate versterking gehad nie.


Sent from my iPhone using Tapatalk
Living to ride.. and riding to live :-)

Bikes owned:
Suzuki RV 90 --> BMW Dakar --> YAMAHA XT350 --> KAWASAKI KLR650 --> BMW1150GS --> YAMAHA XT600 --> BMW Dakar --> BMW1150GS
 

Offline Hamilton

Re: Will 2 x 950's fit on a D/Cab Hilux ?
« Reply #37 on: September 11, 2017, 08:13:01 am »
They way I read this thread as per the original question, was if two bikes will fit on the back without taking off the canopy.  :deal:
 

Offline MDT

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 950 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 979
  • Thanked: 9 times
Re: Will 2 x 950's fit on a D/Cab Hilux ?
« Reply #38 on: September 11, 2017, 11:37:53 am »