ludwigdohne
Pack Dog
Ek moet opskiet saterdag Johannesburg toe , so wil sommer die fiets vat vir n bene rek.
Enige voorstelle vir n lekker grondpad roete, sal verkies om so min as moontlik teerpad te ry , al is die roete 100km verder :ricky: