wellllll
op n GS gaan jy die windscreen brackets ook heeltyd breek en LED ligte breek of skuif ook binne in.
Op n AT gaan jy die bracket waaraan GPS kom ook so af breek
so almal het maar die aandag nodig.
behalwe op 1190 breek jy sommer hele headunit se mount af, maar mens kan dit net sweis dan jy sorted, dit die onlanste in my thread.
Grondpad skep maar heeltyd die klein issuetjies. Ek was absoluut useless met my hande maar geniet nou al die werk aan die bike. Jy gaan dit orals kry, net soos jy dit klaar het. die 990 dit ook nie vrygespring nie.
Gaan ry die 1090, klink vir my of jy nie sal speit wees nie. met warranty kan die klein drama nog vir eers iemand anders se probleem wees.