Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Leaving the realm of the bikeless :) - more piccies added june 25  (Read 3487 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline 0012

  • Double-oh-Tkwarf
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Rest of Africa
  • Posts: 2,845
  • Thanked: 96 times
  • Race the rain. Ride the wind. Chase the sunset.
Re: Leaving the realm of the bikeless :) - pickup report added
« Reply #40 on: June 04, 2018, 02:22:44 pm »
nog 'n paar...



->    TransAlp 650 - sold
:(    Yamaha XT1200Z - written off - R.I.P.
 

Offline Warren Ellwood

Re: Leaving the realm of the bikeless :) - some piccies added
« Reply #41 on: June 04, 2018, 02:26:37 pm »
Awesome, wishing you many safe miles in the future..
"Before you speak, ask yourself, is it kind, is it necessary, is it true, and does it improve on the silence?"
 

Offline woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,986
  • Thanked: 194 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Leaving the realm of the bikeless :) - some piccies added
« Reply #42 on: June 04, 2018, 02:56:49 pm »
Pragtig.. Geniet dit  :ricky:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline Kerritz

  • KTSSSSK!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,564
  • Thanked: 36 times
  • What a SUPER-loss....DAMMIT man!
Re: Leaving the realm of the bikeless :) - some piccies added
« Reply #43 on: June 04, 2018, 03:33:25 pm »
Nice Coen geniet dit lyk soos vet pret.  :thumleft:
Vorige skoeters: XT660E, TL1000R, 2006 R1200GSA, 2010 R1200GSA 30 Years Anniversary, CRF450R, CRF450X, DRZ400SM, 950 Adventure, 990 SuperDuke (ISM) 2012 R1200GS Triple Black, F800GS, Wolskoeter!

Kaapse Jelly Tot!
 

Offline RobbieJZW

Re: Leaving the realm of the bikeless :) - some piccies added
« Reply #44 on: June 04, 2018, 04:30:44 pm »
Looks awful.
Please stop.
I can't imagine what you see in these rides which you do!?

 :laughing4: :laughing4: :laughing4: :laughing4: :laughing4: :imaposer: :imaposer: :imaposer: :pot: :pot: :pot:

SUUUUPER jaloers ou 0012, jy moet dit maar vir ons almal geniet!  :ricky:
 

Offline Constantinople

  • Member
  • **
  • Bike: Honda CRF-250 Rally
    Location: Western Cape
  • Posts: 371
  • Thanked: 10 times
Re: Leaving the realm of the bikeless :) - some piccies added
« Reply #45 on: June 05, 2018, 01:04:47 pm »
Bly jy is weer op 'n bike tjom!  :thumleft:
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 29,474
  • Thanked: 479 times
    • dustriders.co.za
Re: Leaving the realm of the bikeless :) - some piccies added
« Reply #46 on: June 05, 2018, 02:14:18 pm »
Coen moes jy die bike by n toets sentrum in Harare laat deursit om hom daar geregistreer te kry?
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline 0012

  • Double-oh-Tkwarf
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Rest of Africa
  • Posts: 2,845
  • Thanked: 96 times
  • Race the rain. Ride the wind. Chase the sunset.
Re: Leaving the realm of the bikeless :) - some piccies added
« Reply #47 on: June 05, 2018, 03:25:47 pm »
Dankie vir al die mooi wense   ;D



->    TransAlp 650 - sold
:(    Yamaha XT1200Z - written off - R.I.P.
 

Offline 0012

  • Double-oh-Tkwarf
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Rest of Africa
  • Posts: 2,845
  • Thanked: 96 times
  • Race the rain. Ride the wind. Chase the sunset.
Re: Leaving the realm of the bikeless :) - some piccies added
« Reply #48 on: June 05, 2018, 03:28:57 pm »
Coen moes jy die bike by n toets sentrum in Harare laat deursit om hom daar geregistreer te kry?

Nope, dis weird, hierdie kant word padvaardigheidstoetse soortvan as "spot-checks" beskou. So by n pad blokkade kan hulle vir jou se om die voortuig te neem toets sentrum toe. Dit word nie gedoen soos in SA elke keer as die eienaar wissel nie.

Oh ja en in die geval van n ongeluk moet die voertuig "inspect" word en as dit nie voldoen aan die vereistes nie sal versekering nie uitbetaal nie


->    TransAlp 650 - sold
:(    Yamaha XT1200Z - written off - R.I.P.
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 29,474
  • Thanked: 479 times
    • dustriders.co.za
Re: Leaving the realm of the bikeless :) - some piccies added
« Reply #49 on: June 05, 2018, 05:04:17 pm »
Oh ja en in die geval van n ongeluk moet die voertuig "inspect" word en as dit nie voldoen aan die vereistes nie sal versekering nie uitbetaal nie

maw na hy moertoe is na n ongeluk word hy ondersoek of die assuransie gaan uitbetaal?!! :o
Het die Zim regering nog nie agter gekom toets sentrums is baie goeie melk koeie nie? ;D
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 
The following users thanked this post: the ruffian

Offline 0012

  • Double-oh-Tkwarf
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Rest of Africa
  • Posts: 2,845
  • Thanked: 96 times
  • Race the rain. Ride the wind. Chase the sunset.
Re: Leaving the realm of the bikeless :) - some piccies added
« Reply #50 on: June 05, 2018, 05:08:09 pm »
 :lol8:

hulle was besig om ons so lekker te melk deur al die padblokkades hulle het nie eens besef hoe lekker die toets sentrums kan werk nie  :imaposer:

Noudat die polisie weer skaars is, is ek seker hulle sal ander plan maak om ons te melk, net n kwessie van tyd   :deal:


->    TransAlp 650 - sold
:(    Yamaha XT1200Z - written off - R.I.P.
 

Offline africana

Re: Leaving the realm of the bikeless :) - some piccies added
« Reply #51 on: June 06, 2018, 01:01:02 pm »
Geluk met nuwe fiets - veilig ry en jou fotos maak my terug verlang na die dae wat ons baie by Chinoy grotte en in Kariba geduik het. Destyds al gedink daar is stunning paaidtjies om te ry. Veral om Kariba meer. My broer nog steeds in kariba na al die baie jare - hy ken die area soos die palm van sy hand!

Sal moet bietjie n trip reel daardie kant toe!
Honesty is very expensive. Don't expect it from cheap people.
To begin, begin.
“If you are out there shooting photos, things will happen for you. If you’re not out there, you’ll only hear about it.”
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 29,474
  • Thanked: 479 times
    • dustriders.co.za
Re: Leaving the realm of the bikeless :) - some piccies added
« Reply #52 on: June 06, 2018, 09:39:20 pm »
Geluk met nuwe fiets - veilig ry en jou fotos maak my terug verlang na die dae wat ons baie by Chinoy grotte en in Kariba geduik het. Destyds al gedink daar is stunning paaidtjies om te ry. Veral om Kariba meer. My broer nog steeds in kariba na al die baie jare - hy ken die area soos die palm van sy hand!

Sal moet bietjie n trip reel daardie kant toe!
Wat doen jou broer daar Africana?
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Online Tom van Brits

Re: Leaving the realm of the bikeless :) - some piccies added
« Reply #53 on: June 06, 2018, 09:49:29 pm »
Luiperd se kind kan mos lekker in daai lang gras rond sluip....enige luiperd gesien daar?
 

Offline africana

Re: Leaving the realm of the bikeless :) - some piccies added
« Reply #54 on: June 07, 2018, 08:28:57 am »
Hy doen oorlewings kusrusse vir allerlei "vreemde" mense (somige spesmagte van Europese lande) en ook betrokke by opleiding van anti-poaching troepe(weet nie of dit die regte benaming is nie, seker gamerangers beter woord) by game lodges en safari gebiede langs die meer en res van Zim en soms in DRC en ook in Krugerwildtuin periodiek en dan ook nog sending werk tussenin.
Honesty is very expensive. Don't expect it from cheap people.
To begin, begin.
“If you are out there shooting photos, things will happen for you. If you’re not out there, you’ll only hear about it.”
 

Offline 0012

  • Double-oh-Tkwarf
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Rest of Africa
  • Posts: 2,845
  • Thanked: 96 times
  • Race the rain. Ride the wind. Chase the sunset.
Re: Leaving the realm of the bikeless :) - some piccies added
« Reply #55 on: June 08, 2018, 02:17:58 pm »
Luiperd se kind kan mos lekker in daai lang gras rond sluip....enige luiperd gesien daar?

Hehehe, jy's reg, nog nooit gesien/spore gesien daar nie, maar luiperd ken mos geen grens nie en is nie beperk deur heinings ens nie so mens moet maar aan neem hulle kan in die rondte wees. Het verlede jaar n pragtige specimen gesien in Umfurudzi Nat Park, so 3 ure vanaf harare. Dit was besonders vir 3 redes: 1) daar's gewoonlik net bos te sien daar, dis hoekom ons soontoe gaan, wild sien is n bonus, maar n luiperd sien, liewe ouers! 2) skaars oor die algemeen om luiperd te sien ini natuur & dit in daglig. 3) ek het twee ure voor dit daar verby gedraf   :lol8:  het nie weer in die Park gedraf daarna nie   :deal:


Geluk met nuwe fiets - veilig ry en jou fotos maak my terug verlang na die dae wat ons baie by Chinoy grotte en in Kariba geduik het. Destyds al gedink daar is stunning paaidtjies om te ry. Veral om Kariba meer. My broer nog steeds in kariba na al die baie jare - hy ken die area soos die palm van sy hand!

Sal moet bietjie n trip reel daardie kant toe!

Jis ek sou wat gee om te ry vanaf vic falls tot chirundu, al langs die zambezi en om die suider helfte van die meer. flip, mens hoef net deur David Lemon se "Blood, Sweat and Lions" te blaai om te weet jy moet jou gesin mooi tata se as jy daai avontuur aanpak!


->    TransAlp 650 - sold
:(    Yamaha XT1200Z - written off - R.I.P.
 

Offline 0012

  • Double-oh-Tkwarf
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Rest of Africa
  • Posts: 2,845
  • Thanked: 96 times
  • Race the rain. Ride the wind. Chase the sunset.
Re: Leaving the realm of the bikeless :) - more piccies added
« Reply #56 on: June 25, 2018, 04:29:29 pm »
Was very naas to meet up with @Just Blip It!  and Treffon and the boys on their annual Zim Gravel Travel expedition.

They did an epic route, that piece all along the south bank of kariba must have been absolute bliss!

After a few years of just missing each other, was great to finally meet up   :thumleft:

There were only KTMs in the pack, hearing/feeling the LC8 symphony, and being treated to goodbye wheelie salutes... I promptly needed a few tissues...

Thanks guys, hopefully I can actually join you for a day next time!

Until then   :ricky:


->    TransAlp 650 - sold
:(    Yamaha XT1200Z - written off - R.I.P.