Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: 2016 BMW R1200GS LC Bande  (Read 452 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline kalbas

  • Newbie
  • *
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Northern Cape
  • Posts: 15
  • ek ry bike omdat ek wil.....
2016 BMW R1200GS LC Bande
« on: March 24, 2018, 02:24:23 pm »
Ek moet binnekort die 2 x Anakee 3 bande vervang.
Ek het ongeveer 14k voor gekry en 7.5k agter.
Voorste banddruk 2.4 en agter 2.9.
Omdat ek nie grondpad ry nie watter padbande sal geskik wees.
Iemand al gehoor van die Pilot Road 4 ?
« Last Edit: March 24, 2018, 02:24:55 pm by kalbas »
I'd rather be a rider for a minute than a spectator for  a lifetime.
 

Offline JB

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 235
  • Thanked: 2 times
    • Blue Waters Beach House
Re: 2016 BMW R1200GS LC Bande
« Reply #1 on: March 24, 2018, 03:15:39 pm »
Ek kan nie voorstelle maak tov van ander ander bandfabrikate nie maar myne met Anakee 3 het nou 15k op, voor en agter. Meestal teerpad. Agterband moet nou vervang word, middel loopvlak raak nou glad. Voor skat ek nog goed vir so 4k. Ek dink hierdie is 'n ideale padband, goeie hantering en skrik nie vir nat weer nie.

Maar wil vervang met meer 50/50 band, vermoedelik Mitas 07.

Offline JABO

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 864
  • Thanked: 12 times
  • Centurion
Re: 2016 BMW R1200GS LC Bande
« Reply #2 on: March 26, 2018, 09:35:54 pm »
Ek sal by die Anakee 3 bande bly. 
Daar is nie sommer beter pad bande vir GS nie.

Sent from my SM-G965F using Tapatalk

Freedom is when you get to a T-junction and think to yourself.
AAAAAAAAAAAAGH I think I'll go left.

www.riot-gear.co.za
 

Offline TheBear

  • KilRoy die haas!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Other
  • Posts: 9,774
  • Thanked: 372 times
Re: 2016 BMW R1200GS LC Bande
« Reply #3 on: March 29, 2018, 07:10:42 am »
Ek moet binnekort die 2 x Anakee 3 bande vervang.
Ek het ongeveer 14k voor gekry en 7.5k agter.
Voorste banddruk 2.4 en agter 2.9.
Omdat ek nie grondpad ry nie watter padbande sal geskik wees.
Iemand al gehoor van die Pilot Road 4 ?

My en my vrou se Anakees hou nader aan 30 000km.  Ons sal nie sommer iets anders gebruik nie.  Trap lekker vas op teer en hou lank.
« Last Edit: March 29, 2018, 07:13:16 am by TheBear »
.#BRADICAL!
 

Offline kalbas

  • Newbie
  • *
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Northern Cape
  • Posts: 15
  • ek ry bike omdat ek wil.....
Re: 2016 BMW R1200GS LC Bande
« Reply #4 on: March 29, 2018, 05:44:10 pm »
Dankie, het toe weer dieselfde opgesit.
 ;)   
I'd rather be a rider for a minute than a spectator for  a lifetime.