As gevolg van 'n pap wiel op my seun se 650 Sertao, moes ons Saterdag aand in die donker vanaf Belfast, deur Schoemanskloof tot by Sudwala ry.
Ek was baie aangenaam verras deur die ligte op die AT, dit is baie helder, selfs die dims. Die 'brights" saam met die spotlights het perfek gewerk, en die pad verlig soos enige motor ligte dit sou doen