Dwerg dankie vir die goed wat jy uit hierdie nare ondervinding van jou laat kom het.
Ek wens nie vir jou of enigiemand anders dit toe nie, maar dankie dat jy dit gedeel het en baie laat twee keer dink het oor Attgatt!
Jy het heel moontlik iemand se voet of dalk lewe gered deur ons wakker te maak!
Ja ek ry nou gladnie sonder my stewels nie!
Sterkte en glo jy sal volkome herstel en sommer spoedig ook!
