My varkie kort nuwe tekkies

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

carlo1

Pack Dog
Joined
Apr 13, 2016
Messages
175
Reaction score
4
Location
Coligny
Bike
BMW R1200GS Adventure
Hi almal. Dit is nou tyd om vir my varkie n paar nuwe tekkies op te sit. Ek het tans n D606 agter op wat nogals goeie kilos gegee het, (6000km as ek reg somme maak) en voor kan ek nie onthou wat dit is nie. Ek soek iets wat UITSTEKEND in modder en sand sal werk. Ek doen so 70% grond/modder/sand en so 30% teer

Wat kan julle voorstel?
Ek oorweeg maar weer n D606 agter en dalk n Desert Race voor.
 
Top