Adios Amigos

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Altie7deLaan

Race Dog
Joined
Nov 5, 2011
Messages
1,967
Reaction score
138
Location
durbanville
Bike
Husqvarna (all models)
Ek wil net vinnig dankie se vir die ongelooflike mense,  en die forum.
Het `n klomp mense hier leer ken wat nou nog goeie pelle en ry partners is (nie swinging partners nie), bikery partners.

Voorspoed ouens.
Goeie gesondheid, sukses en lekker,  safe biking bliss travels en hope memories aan elkeen van julle.

Mooi loop.
Altus
 
Top