Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Nuwe Versys 1000  (Read 671 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Bikerboer1973

  • Groot Suzuki aanhanger maar eindig altyd op met 'n Honda!
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,441
  • Thanked: 50 times
  • Darem al weer 'n Honda XL185 plaas fiets.
Nuwe Versys 1000
« on: February 05, 2019, 10:03:39 pm »
Wat dink julle manne, lyk dit nie so bietjie of Kawazaki dal die DL probeer aanvat nie? Kan nie besluit of hy mooi van lelikheid is of nie  :pot: :peepwall:
Tans.
Honda Xl185 plaas fiets
Vrou se NC700.
 

Online Tom van Brits

Re: Nuwe Versys 1000
« Reply #1 on: February 05, 2019, 10:19:03 pm »
Ongelukkig doen fotos heelwat mense, en ook bikes geen justice nie.
Party bikes is net eenfoudig nie fotogenies nie en ek sal daarvan hou om die outjie eers in lewende lywe te sien.
Die H2R het heel ongebalanseerd gelyk op die bekendstelling fotos, maar is n kunswerk in lewende lywe.
Een ding weet ek wel, daardie engine is n juweel en Kawa hou vir rede al vir jare vas aan hom.
Die Versys 1000 is een van die lekkerste toer fietse op die pad. Daardie engine is seepglad en bitter sterk en betroubaar.
n Lekker langpad eeter  :laughing4:
 
The following users thanked this post: eberhard

Offline Africanus

Re: Nuwe Versys 1000
« Reply #2 on: February 06, 2019, 06:58:32 am »
Ek is 'n groot Kawa fan (padfietse spesifiek) maar daardie is leklik.

Geen salf te smeer aan daai bidsprinkaan nie.

Ek sal nie een op hom sit om die gevreetjie mis te kyk nie.

 

Offline Sputnik080

Re: Nuwe Versys 1000
« Reply #3 on: February 06, 2019, 07:07:07 am »
Sy gesig lyk vir my soos 'n kruis tussen die Kawa H2/H2R en die Ducati Multistrada.
Die gesig self kan dalk nog gaan, maar as jy hom van die kant af kyk lyk hy................
History:
1) 2008 Vuka XT125 (sold)     2) 2013 Motomia Java 170 (sold)     3) 2000 Honda XRV750 Africa Twin (sold)     4) 1994 Honda CBR600 F2 (sold)     5) 2004 Honda XL650V Transalp (sold)     6) 2004 BMW R1200GS (current)
 

Offline sidetrack

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 11,092
  • Thanked: 190 times
  • Beware the 250 roost !
Re: Nuwe Versys 1000
« Reply #4 on: February 06, 2019, 08:46:59 am »
Serious dose of ugly stick there
Little by little, one travels far

J.R.R Tolkien
Ride reports :
http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=134175.0 Penge's pass and the Old Forest http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=9421.0 - Orange Atlantic adventure http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=7514.0 - 805 km day trip http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=20260.0 - East Cape Bash http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=70199.0 - Two KTM thumpers head north
 

Offline HeeBs

Re: Nuwe Versys 1000
« Reply #5 on: February 06, 2019, 12:24:50 pm »
Not a fan of this Megatron look Kawasaki is going for.
 

Offline chicco

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Other
  • Posts: 4,895
  • Thanked: 81 times
  • Revolution or death........
Re: Nuwe Versys 1000
« Reply #6 on: February 06, 2019, 12:32:31 pm »
 :o Kan nie besluit nie....
KLR650, KTM 950, KTM 990, HONDA CRF 230, KTM 990S
 

Offline LouisXander

  • Lesotho (K)night rider.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1150GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 9,484
  • Thanked: 65 times
  • Member of the Secret Sazook Society...
Re: Nuwe Versys 1000
« Reply #7 on: February 06, 2019, 08:16:41 pm »
Boonste gogga is defnitief die Yammie XT660 Tenere  :imaposer:
Don't dress for the ride,........dress for the fall!
 

Offline LouisXander

  • Lesotho (K)night rider.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1150GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 9,484
  • Thanked: 65 times
  • Member of the Secret Sazook Society...
Re: Nuwe Versys 1000
« Reply #8 on: February 06, 2019, 08:17:45 pm »
Die scooter is meer kompetisie vd BMW XR1000?
Don't dress for the ride,........dress for the fall!
 

Online Tom van Brits

Re: Nuwe Versys 1000
« Reply #9 on: February 06, 2019, 08:45:21 pm »
Die scooter is meer kompetisie vd BMW XR1000?

Ek stem, hoewel die BMW XR1000 die Kawa seermaak op die ooppad.
My gevoel is dat die Kawa n meer gemaklik sport toerfiets is
H2r lyk maar net so weird op fotos maar is bitter mooi as jy langs hom staan.
Ek hou van die stilering,  miskien praat die jongjare se liefde vir my Z750 nou... :lol8:
 

Offline Bikerboer1973

  • Groot Suzuki aanhanger maar eindig altyd op met 'n Honda!
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,441
  • Thanked: 50 times
  • Darem al weer 'n Honda XL185 plaas fiets.
Re: Nuwe Versys 1000
« Reply #10 on: February 06, 2019, 10:12:56 pm »
Die scooter is meer kompetisie vd BMW XR1000?

Dink weer dis meer vir die Dl1000?
Tans.
Honda Xl185 plaas fiets
Vrou se NC700.
 

Online Tom van Brits

Re: Nuwe Versys 1000
« Reply #11 on: February 06, 2019, 10:43:40 pm »
Die scooter is meer kompetisie vd BMW XR1000?

Dink weer dis meer vir die Dl1000?

DL Vstrom 1000 met sy tubeless speek wiele en 19 duim voorwiel teiken die adventure mark en is baie gewild in Europa.
DL het meer suspention travel, beter gronvryhoogte en die Vtwin is getune vir torque/midrange.
Dit is n ander mark, en die DL ding mee met die GS, XCX en African Twin aka Europa se joernaliste.

Versys 1000 is in die sport toer mark met sy 17 duim bande en n meer 'regop' weergawe van die SX1000.
Ook n baie gewilde mark in Europa.
 

Offline Serfie

Re: Nuwe Versys 1000
« Reply #12 on: February 07, 2019, 12:10:25 pm »
Eish...weet nou regtig nie of ek die nuwe ene sal wil he nie...myne lyk vir my net mooier  :lol8:
“So much of life can never be explained…it can only be witnessed and experienced…but above all...life just goes on…no matter what!!”

Previous bikes - 1980 XL125S: 1986 IT200: 1989 XT250:  1999 Africa Twin 750XLV: 2011 XR250 Tornado: 1999 XJR900 Diversion:  1996 Varadero XL1000V: 2007 Transalp 650
Currently - 2008 KLR650 / 2008 DR650 / 2015 SYM CROX 125 / 2015 Kawasaki Versys KLZ 1000/ 2014 BMW F700GS
 

Offline LouisXander

  • Lesotho (K)night rider.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1150GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 9,484
  • Thanked: 65 times
  • Member of the Secret Sazook Society...
Re: Nuwe Versys 1000
« Reply #13 on: February 07, 2019, 12:38:21 pm »
Serf, as my hom so rukkie kyk en wee kyk en nog so bietjie kyk lyk hy eintlik ni bad ni :imaposer:
Don't dress for the ride,........dress for the fall!
 

Offline Serfie

Re: Nuwe Versys 1000
« Reply #14 on: February 07, 2019, 02:20:27 pm »
Serf, as my hom so rukkie kyk en wee kyk en nog so bietjie kyk lyk hy eintlik ni bad ni :imaposer:


 :biggrin: Soms vat die waarheid nogal n rukkie om mooi deur te kom Louis...  :lol8:
“So much of life can never be explained…it can only be witnessed and experienced…but above all...life just goes on…no matter what!!”

Previous bikes - 1980 XL125S: 1986 IT200: 1989 XT250:  1999 Africa Twin 750XLV: 2011 XR250 Tornado: 1999 XJR900 Diversion:  1996 Varadero XL1000V: 2007 Transalp 650
Currently - 2008 KLR650 / 2008 DR650 / 2015 SYM CROX 125 / 2015 Kawasaki Versys KLZ 1000/ 2014 BMW F700GS