LED Lights for Dakar 2000

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

RinusGoosen

Puppy
Joined
Sep 18, 2014
Messages
33
Reaction score
0
Location
Vanrhynsdorp
Bike
BMW F650GS / Dakar
Naand Almal, :biggrin: :biggrin: :biggrin: :biggrin:

Ek vra nou maar weer op die forum, want om met mense by 'Midas of Auto Zone' te praat is nutteloos.
Ek is opsoek na 2 Led ligte vir my dakar. Ek ry elke oggend 4 uur omtrent 30km en my ligte van die motorfiets is nie doeltreffend genoeg nie, daar is redelik diere op die pad, en nou die dag het ek 'n noue ontkoming gehad.

Kan julle my asb in die regte rigting in wys vir 'n goeie, maar nie te duur led nie? Ek weet ook nie of ek moet gaan vir 'n spot of flood nie ?? Enige raad asb, van julle wat ondervinding het met dit en in die nag/oggende ry.

Dan wil ek ook weet, is daar 'n spesiale bracket wat jy iewers moet opsit of sal dit 'n Custom Job moet wees vir 'n bracket ? Die Dakar is stock standard, en ek is nuut met die hele "Bike Owning" besigheid. Wil net my veiligheid opskerp.

Ek is bereid om tot en met R1200.00 te gaan. Ek bly in Vanrhynsdorp, in die Wes Kaap.

0764579672 as iemand wou whatsapp met info,

Byvoorbaat dankie. :thumleft: :thumleft: :thumleft: :thumleft:

 
Top