Oorbeweiding. Die reënskadu aan die noorde kant van die berg dra ook daartoe by. As jy jou hommeltuig 180ș gedraai het sal jy dit duidelik daar ook opmerk. As mens verder aanry Willowmore se kant toe, net na die Rietbron afdraai sien mens dit weer duidelik aan weerskante van die pad. Ongelukkig is daar baie sulke voorbeelde. Veral spekboom, wat baie gesog onder vee en wild is, loop erg deur.